HE WAS EATEN BY WORMS AND DIED:

Donderdag 23 Mei 2024.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 12:20-25)

HY IS DEUR WURMS OPGEVREET EN HET GESTERF:

20. Herodes was destyds baie kwaad vir die mense van Tirus en Sidon. Daarom het hulle ‘n gesamentlike afvaardiging na hom toe gestuur met ‘n vredes-voorstel, omdat hulle stede vir kos van Herodes se land afhanklik was. Hulle het Blastus, die koning se kamer-bediende oorgehaal om vir hulle ‘n oudiënsie te kry.

21. Op die vasgestelde dag, het Herodes sy ampsklere aangetrek, op sy verhoog gaan sit, en hulle in die openbaar toegespreek.

22. Die mense het hom toegejuig: ‘Dit is die stem van ‘n god en nie van ‘n mens nie!’

23. Onmiddellik het ‘n engel van die Here Herodes getref, omdat hy die verering aanvaar, en nie aan God gegee het nie. Hy is deur wurms opgevreet en het gesterf.

24. Maar die Goeie Nuus het verder versprei, en baie het tot geloof gekom.

25. Barnabas en Saulus het terug gekom nadat hulle, hulle opdrag in Jerusalem voltooi het. Hulle het vir Johannes, met die noemnaam Markus, saamgeneem.

(Handelinge 13:1-3)

1. In die gemeente in Antiogië was daar Profete en leraars: Barnabas, Simeon met die noemnaam Niger, Lucius van Sirene, Manaen – wat saam met Herodes Antipas groot geword het, en Saulus.

2. Op ‘n keer toe hulle bymekaar was om die Here te dien en om te vas, het die Heilige Gees gesê: ‘+Sonder Barnabas en Saulus vir My af, om die werk te doen waarvoor Ek hulle geroep het.’+

3. Ná nog vas en gebed, is hulle die hande opgelê, en het die Gemeente hulle weggestuur.

PEARL FOR EACH DAY:

Thursday 23 May 2024.

(Acts 12:20-25)

HE WAS EATEN BY WORMS, AND DIED:

20. Herod was angry with the people of Tyre and Sidon, and they came to him with one accord, and having persuaded Blastus, the king’s chamberlain, they asked for peace, because their country depended on the king’s country for food.

21. On an appointed day, Herod put on his royal robes, took his seat upon the throne, and delivered an oration to them.

22. And the people were shouting: ‘The voice of a god and not of a man!’

23. Immediately an angel of the Lord struck him down, because he did not give God the Glory, and he was eaten by worms, and died.

24. But the Word of God increased and multiplied.

25. And Barnabas and Saul returned from Jerusalem when they had completed their service, bringing with them John, whose other name was Mark.

(Acts 13:1-3)

1. There were in the Church at Antioch prophets and teachers, Barnabas, Simeon who was called Niger, Lucius of Cyrene, Manaen a lifelong friend of Herod the Tetrach, and Saul.

2. While they were worshiping the Lord and fasting, the Holy Spirit said: ‘+Set apart for Me Barnabas and Saul, for the work to which I Have called them.’+

3. Then after fasting and praying, they laid their hands on them, and sent them off.

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

IN HER JOY SHE DID NOT OPEN THE GATE:

Woensdag 22 Mei 2024.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 12:11-19)

SY HET VAN BLYDSKAP NIE DIE DEUR OOPGEMAAK NIE:

11. Uiteindelik dring dit tot Petrus deur wat met hom gebeur het, en hy sê vir homself: “Nou besef ek eers regtig dat die Here Sy engel gestuur het, en my uit die mag van Herodes gered het, en van die kwaad wat die Jode gehoop het om my aan te doen!”

12. Toe dit vir hom duidelik geword het, is hy na die huis van Maria, die ma van Johannes (sy noemnaam is Markus), waar ‘n aansienlike groep mense saam was, en gebid het.

13. Hy het aan die buitedeur geklop, en ‘n diensmeisie met die naam Rhodé, het kom hoor wie dit is.

14. Toe sy Petrus se stem herken, het sy van blydskap nie die deur oopgemaak nie, maar binnetoe gehardloop, en uitgeroep dat Petrus by die buitedeur staan!

15. Maar hulle het vir haar gesê: ‘Jy is skoon van jou wysie af!’ Toe sy egter daarmee volhou, het hulle gesê: ‘Dan is dit seker Petrus se engel!’

16. Intussen het Petrus weer geklop. Toe hulle oopmaak en hom sien, was hulle baie verbaas.

17. Hy het met sy hand vir hulle beduie om stil te raak, en vir hulle vertel hoe die Here hom uit die tronk uitgelei het. “Vertel vir Jakobus en die ander gelowiges wat gebeur het,” het hy gesê. Hy is daarna buitentoe, en het elders heen vertrek.

18. Toe dit dag word, was daar groot ontsteltenis onder die soldate, oor wat van Petrus geword het.

19. Herodes Agrippa het hom laat soek. Toe hulle hom nie kon kry nie, het hy die wagte verhoor en bevel gegee dat hulle tereg gestel word. Hierna het Herodes van Judea na Samarea toe gegaan, en ‘n tyd daar gebly.

PEARL FOR EACH DAY:

Wednesday 22 May 2024.

(Acts 12:11-19)

IN HER JOY SHE DID NOT OPEN THE GATE:

11. When Peter came to himself, he said: “Now I am sure that the Lord Has sent His angel, and rescued me from the hand of Herod and all that the Jewish people were expecting to do to me.”

12. When he realized this, he went to the house of Mary, the mother of John, whose name was also Mark, where many were gathered together, and were praying.

13. And when he knocked at the door of the gateway, a servant girl named Rhoda, came to answer.

14. Recognizing Peter’s voice, in her joy she did not open the gate but ran in, and reported that Peter was standing at the gate.

15. They said to her: ‘You are out of your mind!’ But she kept insisting that it was so, and they then said: ‘It must be his angel!’

16. But Peter continued knocking, and when they opened, they saw him and were amazed.

17. But motioning to them with his hand to be silent, he described to them how the Lord Had brought him out of the prison. And he said: “Tell these things to James and the brothers.” Then he departed and went to another place.

18. When day came, there was no little disturbance among the soldiers over what had become of Peter.

19. And after Herod searched for him, and did not find him, he examined the sentries and ordered that they should be put to death. Then he went down from Judea to Caesarea, and spent time there.

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

PETER WAS KEPT IN PRISON:

Dinsdag 21 Mei 2024.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 12:1-10)

PETRUS IS IN DIE TRONK BEWAAK:

1. In hierdie tyd het koning Herodes Agrippa, party van diegene wat aan die Kerk behoort laat arresteer en hulle mishandel.

2. Hy het Jakobus, die broer van Johannes met die swaard laat vermoor.

3. Toe Herodes sien dat dit by die Jode byval vind, het hy nog verder gegaan deur ook Petrus tydens die Fees van die Ongesuurde Brood, te laat arresteer.

4. Hy het hom in die tronk gesit en deur vier afdelings van vier soldate elk, laat bewaak. Herodes wou hom ná Paasfees, in die openbaar verhoor.

5. So is Petrus dan in die tronk bewaak. Die Kerk het aanhoudend vir hom tot God gebid.

6. Die nag voordat Herodes hom in die openbaar sou verhoor, het Petrus tussen twee soldate geslaap, terwyl hy ook met twee kettings geboei was, en ander wagte die tronkdeur bewaak.

7. Meteens staan daar ‘n engel van die Here by Petrus, en ‘n lig skyn in die sel. Die engel stoot toe aan Petrus se sy, en maak hom wakker, en sê: ‘+Staan gou op!’+ Die boeie het van sy polse afgeval!

8. Toe sê die engel vir hom: ‘+Maak vas jou belt en trek jou sandale aan. Petrus het so gemaak. Daarna sê die engel vir hom: ‘+Trek jou bokleed aan en kom agter my aan.’+

9. Petrus het hom uit die sel gevolg. Hy het nie besef dat die optrede van die engel werklikheid was nie. Maar hy het gedink dat hy ‘n gesig sien.

10. Hulle is by die eerste wag verby en ook by die tweede. Toe hulle by die ysterhek kom wat na die stad lei, het dit vanself vir hulle oopgegaan. Hulle het buitentoe gegaan en ‘n ent met die straat af gestap. Toe het die engel Petrus skielik verlaat.

PEARL FOR EACH DAY:

Tuesday 21 May 2024.

(Acts 12:1-10)

PETER WAS KEPT IN PRISON:

1. About that time, Herod the king laid violent hands on some who belonged to the Church.

2. He killed James, the brother of John, with the sword,

3. and when he saw that it pleased the Jews, he proceeded to arrest Peter also. This was during the days of Unleavened Bread.

4. And when he had seized him, he put him in prison, delivering him over to four squads of soldiers to guard him, intending after the Passover to bring him out to the people.

5. So Peter was kept in prison, but earnest prayer for him was made to God by the Church.

6. When Herod was about to bring him out, on that very night, Peter was sleeping between two soldiers, bound with two chains, and sentries before the door, were guarding the prison.

7. And behold, an angel of the Lord stood next to Peter, and a light shone in the cell. He struck Peter on the side and woke him, saying: ‘+Get up quickly.’+ And the chains fell off his hands.

8. And the angel said to him: ‘+Dress yourself and put on your sandals,’+ and Peter did so. And the angel said to Peter: ‘+Wrap your cloak around you and follow me.’+

9. And he went out and followed him. He did not know what was being done by the angel was real, but thought he was seeing a vision.

10. When they had passed the first and the second guard, they came to the iron gate, leading into the city. It opened for them of its own accord, and they came out, and went along one street. And immediately the angel left him.