THE WAY OF PEACE THEY HAVE NOT KNOWN:

Woensdag 7 Augustus 2024.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Romeine 3:12-18)

DIE PAD VAN VREDE HET HULLE NIE LEER KEN NIE:

12. “(Soos dit geskrywe was): ‘Almal het afgedwaal, almal het ontaard. Daar is nie een wat goed doen nie, selfs nie een nie.

13. “‘Hulle keel is ‘n oop graf, met hulle tonge bedrieg hulle. Oor hulle lippe kom woorde so giftig soos slange,

14. “‘hulle mond is vol vervloeking en bitterheid.

15. “‘Hulle voete is vinnig om bloed te vergiet.

16. “‘Hulle laat ‘n spoor van verwoesting en ellende agter.

17. “‘Die pad van vrede het hulle nie leer ken nie,

18. “‘Ontsag vir God het hulle nie.’”

PEARL FOR EACH DAY:

Wednesday 7 August 2024.

(Romans 3:12-18)

THE WAY OF PEACE THEY HAVE NOT KNOWN:

12. “(As it was written): ‘All have turned aside; together they have become worthless; no one does good, not even one.’

13. “‘Their throat is an open grave; they use their tongues to deceive. The venom of asps is underneath their lips.

14. “‘Their mouth is full of curses and bitterness.

15. “‘Their feet are swift to shed blood;

16. “‘In their paths are ruin and misery,

17. “‘and the way of peace they have not known.

18. “‘There is no fear of God before their eyes.’”

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)