STRIVE TO EXCEL IN BUILDING UP THE CHURCH:

Sondag 17 Desember 2023.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Korinthiërs 14:9-16)

STREWE DAARNA OM UIT TE MUNT IN DIÉ GAWES WAT DIE GEMEENTE OPBOU:

9. “Dieselfde geld vir julle. As julle in ‘n taal praat waarvan ‘n mens nie die tale kan onderskei nie, hoe sal iemand verstaan wat julle sê? Julle sal soos mense wees wat in die wind praat.

10. “Daar is wie weet hoeveel soorte tale in die wêreld en hulle maak almal van klanke gebruik.

11. “Maar as ek nie sin kan maak van die klanke nie, sal ek vir die spreker onverstaanbaar wees, en die spreker sal vir my ‘n brabbelaar wees.

12. “So moet julle ook, as julle julle toelê op die gawes van die Gees, daarop konsentreer om uit te munt in dié gawes wat die Gemeente opbou.

13. “Daarom moet almal wat in tale praat, ook bid vir die gawe van verduideliking.

14. “Want wanneer ek in ‘n taal bid, is dit my gees wat bid, maar my verstand bly onaktief.

15. “Wat sê dit? Ek sal albei doen. Ek sal nie net bid met my gees nie, maar ek sal ook bid in verstaanbare woorde. Ek sal nie net lofsing met my gees nie, maar ook in verstaanbare woorde.

16. “Want as jy God net met jou gees prys, hoe sal hulle wat onkundig is oor wat jy sê, jou lofprysing met hulle ‘Amen’ bevestig? Hulle verstaan tog nie wat jy sê nie!”

Sunday 17 December 2023.

(1 Corinthians 14:9-16)

9. “So with yourselves, if with your tongue you utter speech that is not intelligible, how will anyone know what is said? For we will be speaking into the air.

10. “There are doubtless many different languages in the world, and none is without meaning,

11. “but if I do not know the meaning of the language, I will be a foreigner to the speaker and the speaker a foreigner to me.

12. “So with yourselves, since you are eager for manifestations of the Spirit, strive to excel in building up the Church.

13. “Therefore, one who speaks in a tongue, should pray that he may interpret.

14. “For if we pray in a tongue, my spirit prays but my mind is unfruitful.

15. “What am I to do? I will pray with my spirit, but I will pray with my mind also; I will sing praise with my spirit, but I will sing with my mind also.

16. “Otherwise, if you give thanks with your spirit, how can anyone in the position of an outsider, say ‘Amen,’ to your thanksgiving, when he does not know what you are saying?”

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

ATRIVE TO EXCEL IN BUILDING UP THE CHURCH:

EARNESTLY DESIRE THE SPIRITUAL GIFTS:

Saterdag 16 Desember 2023.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Korinthiërs 14:1-8)

BLY ENTOESIASTIES OOR DIE GAWES VAN DIE GEES:

1. “Lê julle toe op die liefde. Bly egter ook entoesiasties oor die gawes van die Gees, veral oor die gawe om te profeteer.

2. “As jy in tale praat, rig jy jou nie tot mense nie, maar tot God, want mense sal jou nie verstaan nie. Deur die werking van die Gees praat jy immers diep en onbegryplike dinge.

3. “Maar as jy profeteer, bou jou woorde mense op en bemoedig en vertroos hulle.

4. “Iemand wat in tale praat, word self geestelik opgebou, maar die persoon wat profeteer, bou die Gemeente op.

5. “Ek sou bly wees as julle almal in tale praat, maar nog blyer as julle sou profeteer. Want om te profeteer is ‘n belangriker en nuttiger gawe as die spreek in tale, tensy iemand sou verduidelik wat jy sê, sadat die Gemeente daardeur opgebou kan word.

6. “Broers en susters, sê nou maar ek sal na julle toe kom en ek praat net in tale, hoe sou dit vir julle iets kon beteken? Maar as ek vir julle ‘n Goddelike openbaring of ‘n spesiale insig of ‘n profesie sou bring, of julle sou iets besonders van my leer, dan sou dit tog sekerlik baie vir julle beteken.

7. “Selfs lewelose musiek-instrumente soos die fluit en die harp wys vir ons hoe noodsaaklik dit is om in verstaanbare taal te praat. Want as die note nie duidelik onderskeibaar is nie, hoe sal ons hulle melodie herken?

8. “En as die trompet nie ‘n helder klank laat hoor nie, watter soldaat sal vir die geveg gereed maak?”

Saturday 16 December 2023.

(1 Corinthians 14:1-8)

EARNESTLY DESIRE THE SPIRITUAL GIFTS:

1. “Pursue love, and earnestly desire the spiritual gifts, especially that you may prophesy.

2. “For one who speaks in a tongue, speaks not to men, but to God; for no one understands him, but he utters mysteries in the Spirit.

3. “On the other hand, the one who prophesies speaks to people for their upbuilding, and encouragement and consolation.

4. “The one who speaks in a tongue builds up himself, but the one who prophesies builds up the Church.

5. “I want you all to speak in tongues, but even more to prophesy. The one who prophesies is greater than the one who speaks in tongues, unless someone interprets, so that the Church may be built up.

6. “Now brothers, if I come to you speaking in tongues, how will I benefit you unless I bring you some revelation or knowledge or prophecy or teaching?

7. “If even lifeless instruments, such as the flute or the harp, do not give distinct notes, how will anyone know what is played?

8. “And if the bugle gives an indistinct sound, who will get ready for battle?”

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

LOVE NEVER ENDS:

Vrydag 15 Desember 2023.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Korinthiërs 13:7-13)

DIE LIEFDE VERGAAN NOOIT:

7. “Die liefde bly stil oor ander se foute, en bly steeds vertrou, dit hou aan met hoop, dit verduur alles.

8. “Die liefde sal nooit vergaan nie, maar profesieë sal tot niet gaan, die spreek in tale sal ophou, en kennis sal verouderd raak.

9. “Ons ken maar net ten dele, en ons profeteer maar net ten dele.

10. “Wanneer die volmaakte egter gekom het, sal die onvolmaakte uitgedien wees.

11. “Toe ek nog klein was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind. Maar noudat ek volwasse is, het ek die dinge van ‘n kind ontgroei.

12. “Nou sien ons dinge net vaagweg, soos in ‘n dowwe spieël, maar eendag sal alles vir ons glashelder wees. Nou verstaan ek net ten dele, maar eendag sal ek ten volle verstaan.

13. “Al wat altyd sal bly, is geloof, hoop en liefde – hierdie drie. Maar die grootste hiervan bly steeds die liefde!”

PEARL FOR EACH DAY:

Friday 15 December 2023.

LOVE NEVER ENDS:

(1 Corinthians 13:7-13)

7. “Love bears all things, believes all things, hopes all things, endures all things.

8. Love never ends. As for prophecies, they will pass away; as for tongues, they will cease, as for knowledge, it will pass away.

9. “For we know in part and we prophecy in part,

10. “but when the perfect comes, the partial will pass away.

11. “When I was a child, I spoke like a child, I thought like a child, I reasoned like a child. When I became a man, I gave up childish ways.

12. “For now we see in a mirror dimly, but then face to face. Now I know in part, then I shall know fully, even as I have been fully known.

13. “So now faith, hope and love abide, these three; but the greatest of these is love!”

LOVE IS PATIENT AND KIND:

Donderdag 14 Desember 2023.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Korinthiërs 12:26-31)

DIE LIEFDE IS GEDULDIG EN VRIENDELIK:

26. “As een ledemaat swaarkry, kry al die ledemate saam swaar, en as een ledemaat vereer word, juig al die lede saam.

27. “Julle is Christus se liggaam, en elkeen van julle is ‘n noodsaaklike liggaamsdeel.

28. “Hier volg nou ‘n lys van sommige van die ‘liggaamsdele’ wat God aan Sy Gemeente gegee het: Eerstens die apostels, tweedens die profete, derdens dié wat onderrig gee, dan diegene wat wonders doen, dié met gawes van genesing, dié wat ander ondersteun, dié wat leiding gee, dié wat in tale praat.

29. “Ons is mos nie almal apostels nie. Ons is nie almal profete nie. Ons het nie almal die gawe om onderrig te gee nie. Ons het nie almal die vermoë om wonders te verrig nie.

30. “Ons het nie almal gawes van genesing nie. Ons kan nie almal in tale praat nie. Ons kan nie almal tale uitlê nie.

31. “In alle geval, – konsentreer op die nuttigste gawes. Maar laat ek julle nou eers vertel waar die eintlike geheim lê.

(1 Korinthiërs 13:1-6)

1. “Al sou ek enige taal op aarde of selfs in die hemel kon praat, maar ek kom die liefde kort, het ek ‘n galmende trom of ‘n klinkende simbaal geword.

2. “En al sou ek die gawe van profesie hê, en sou ek alle geheime kon ontrafel, en al die kennis ter wêreld hê, en al sou ek genoeg geloof hê om berge te verskuif, maar ek kom die liefde kort, sou ek ‘n ronde nul wees.

3. “En al sou ek al my besittings vir die armes gee, en selfs my liggaam opoffer sodat ek myself daarop kon beroem, maar ek kom die liefde kort, sou dit my niks help nie.

4. “Die liefde is geduldig en vriendelik, die liefde is nie jaloers nie, die liefde blaas nie sy eie beuel nie, is nie vol van homself nie.

5. “Dit tree nie onwaardig op nie, stel nie sy eie belange voorop nie, is nie kort van draad nie, hou nie boek van die kwaad wat hom aangedoen word nie.

6. “Dit treur oor die onreg wat plaasvind, en juig as die waarheid seëvier.”

Thursday 14 December 2023.

(1 Corinthians 12:26-31)

LOVE IS PATIENT AND KIND:

26. “If one member suffers, all suffer together; if one member is honored, all rejoice together.

27. “You are the body of Christ, and individually members of it.

28. “And God Has appointed in the Church: First apostles, second prophets, third teachers, then miracles, then gifts of healing, helping, administrating, and various kinds of tongues.

29. “Are all apostles? Are all prophets? Are all teachers? Do all work miracles?

30. “Do all possess gifts of healing? Do all speak with tongues? Do all interpret?

31. “But earnestly desire the higher gifts. And I will show you a still more excellent way.”

(1 Corinthians 13:1-6)

1. “If I speak in the tongues of men and of angels, but have not love, I am a noisy gong or a clanging symbol.

2. “And if I have prophetic powers, and understand all mysteries, and all knowledge, and if I have faith, so as to remove mountains, and have not love, I am nothing.

3. “If I give away all I have, and if I deliver up my body to be burned, but have not love, I gain nothing.

4. “Love is patient and kind; love does not envy or boast; it is not arrogant

5. “or rude, it does not insist on its own way; it is not irritable or resentful;

6. “it does not rejoice at wrongdoing, but rejoices with the truth.”