“BY YOUR WORDS YOU WILL BE JUSTIFIED:”

Donderdag 8 Februarie 2024.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Matthéüs 12:33-40)

“WAAR DIE HART VAN VOL IS, LOOP DIE MOND VAN OOR:”

33. “‘n Boom word aan sy vrugte geken. ‘n Goeie boom kan nie anders as om goeie vrugte te dra nie. En ‘n slegte boom kan nie anders as om slegte vrugte te dra nie.

34. “Julle nes van adders! Julle is sleg. Daarom is dit vir julle onmoontlik om goeie dinge te praat. Waar die hart van vol is, loop die mond van oor.

35. “‘n Goeie mens bring uit die oorvloed goeie dinge in sy hart, te voorskyn, en ‘n slegte mens bring uit die oorvloed slegte dinge in sy hart, die slegte dinge te voorskyn.

36. “Dit verseker Ek julle, julle sal op die oordeelsdag rekenskap moet gee van elke onverskillige woord wat julle sê.

37. “Op grond van wat jy nou sê, sal jy Eendag vrygespreek of veroordeel word.”

38. Daarop het sommige van die skrifkenners en Fariseërs Hom geantwoord; ‘Leermeester, ons wil graag ‘n wonderteken van U sien, om te bewys dat U van God af kom.’

39. Jesus het egter geantwoord: “Dit is net slegte en goddelose mense wat ‘n wonderteken as bewys wil hê. Die enigste teken wat julle sal kry, is dié van die Profeet Jona.

40. “Net soos Jona vir drie dae en nagte in die maag van ‘n groot vis was, so sal Ek, die Seun van die mens, vir drie dae en nagte in die binneste van die aarde wees.”

PEARL FOR EAaCH DAY:

Thursday 8 February 2024.

(Matthew 12:33-40)

“BY YOUR WORDS YOU WILL BE JUSTIFIED:”

33. “Either make the tree good and its fruit good, or make the tree bad and its fruit bad, for the tree is known by its fruit.

34. “You brood of vipers! How can you speak good when you are evil? For out of the abundance of the heart the mouth speaks.

35. “The good person out of the good treasure brings forth good, and the evil person out of the evil treasure, brings forth evil.

36. “I tell you, on the day of judgement, people will give an account for every careless word they speak,

37. “for by your words you will be justified, and by your words you will be condemned.”

38. Then some of the scribes and Pharisees answered Him, saying: ‘Teacher we wish to see a sign from You,

39. But He answered them: “An evil and adulterous generation seeks for a sign, but no sign will be given to it except the sign of the profit Jonah.

40. “For just as Jonah was three days and three nights in the belly of the great fish, so Will the Son of man be three days and three nights in the heart of the earth.”

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

“NO CITY OR HOUSE DIVIDED AGAINST ITSELF, WILL STAND:”

Woensdag. 7 Februarie 2024.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Matthéüs 12:24-31)

“GEEN DORP OF HUIS WAT TEEN HOMSELF VERDEELD IS, SAL BLY STAAN NIE:”

24. Toe die Fariseërs egter van die wonder hoor, het hulle geskimp: ‘Geen wonder dat Hy duiwels kan uitdryf nie. Hy kry Sy krag van beëlsebul, die baasduiwel.’

25. Jesus het egter hulle gedagtes geken en vir hulle gesê: “Enige koninkryk wat teen homself verdeeld is, gaan ten gronde. En geen dorp of huis wat teen homself verdeeld it, sal bly staan nie.

26. “As satan, satan uitdryf, is hy mos teen homself verdeeld. Hoe sal sy koninkryk dan kan staande bly?

27. “En as Ek met die krag van beëlsebul die duiwels uitdryf, met wie se hulp doen julle volgelinge dit dan? Daarom sal hulle, julle regters wees.

28. “Maar as dit die Gees van God is wat My in staat stel om die duiwels uit te dryf, moet julle besef dat die Konings-heerskappy van God nou by julle is.

29. “Dis tog onmoontlik vir iemand om in ‘n sterk man se huis te kom en hom van sy goed te beroof, as hy daardie sterk man nie eers vooraf vasgebind het nie. Eers dan sal hy sy huis kan beroof.

30. “Wie nie aan My kant is nie, is teen My. En elkeen wat nie saam met My bymekaar maak nie, jaag mense uitmekaar.

31. “Dit verseker Ek julle: God sal elke sonde of lastering vergewe, maar lastering teen die Heilige Gees, sal Hy nie vergewe nie.

32. “Enigiemand wat iets teen My, die Seun van die mens sê – dit sal daardie mens vergewe word. Maar wie die Heilige Gees belaster, sal nooit vergewe word nie, nie in hierdie wêreld nie, en ook nie in die toekomstige een nie.”

PEARL FOR EAaCH DAY:

Wednesday 7 February 2024.

(Matthew 12:24-32)

“NO CITY OR HOUSE DIVIDED AGAINST ITSELF WILL STAND:”

24. But when the Pharisees heard it, they said; ‘It is only by beelzebul the prince of demons, that this Man casts out demons.

25. Knowing their thoughts, He said to them: “Every kingdom divided against itself is laid waste, and no city or house divided against itself will stand.

26. “And if satan casts out satan, he is divided against himself. How then will his kingdom stand?

27. “And if I cast out demons by beelzebul, by whom do your sons cast them out? Therefore they will be your judges.

28. “But if it is by the Spirit of God that I cast out demons, then the Kingdom of God Has come upon you.

29. “Or how can someone enter a strong man’s house and plunder his goods, unless he first binds the strong man? Then indeed he may plunder his house.

30. “Whoever is not with Me, is against Me, and whoever does not gather with Me, scatters.

31. “Therefore I tell you: Every sin and blasphemy will be forgiven people, but the blasphemy against the Spirit will not be forgiven.

32. “And whoever speaks a word against the Son of man, will be forgiven, but whoever speaks against the Holy Spirit will not be forgiven, either in this age or in the age to come.”

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

(Back ground photo, credit to “Lovely roses.”)

IN HIS NAME THE GENTILES WILL HOPE:

Dinsdag 6 Februarie 2024.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Matthéüs 12:15-23)

IN HOM SAL DIE NASIES HULLE HOOP VESTIG:

15. Toe Jesus dit hoor, het Hy daarvandaan weggegaan. ‘n Groot skare het agter Hom aangekom. Hy het al die siekes onder hulle gesond gemaak.

16. Hy het hulle ernstig verbied om oral uit te basuin wie Hy is.

17. So het die uitspraak van die Profeet Jesaja in vervulling gegaan:

18. ‘+Hier is My Dienskneg wat Ek uitgekies het. Hom het Ek lief. Hy maak My hart baie bly. Ek sal My Gees op Hom laat rus, en Hy sal My besluit aan die nasies bekend maak.

19. ‘+Hy sal nie met mense stry of ‘n groot lawaai maak nie. Hy sal nie Sy stem in die openbaar verhef nie.

20. ‘+Hy sal dié wat reeds geknak is, nie verder verbrysel nie, en die vonkie hoop wat nog oorgebly het, sal Hy nie uitblus nie, totdat Hy My besluit laat seëvier.

21. ‘+Ja, op Hom sal die nasies hulle hoop vestig.’+

22. Hulle het ‘n man na Hom toe gebring in wie daar ‘n duiwelse gees was. Die man was blind en stom. Jesus het hom gesond gemaak, sodat hy kon sien en praat.

23. Die hele menigte was verstom en het gesê: ‘Is Hy nie dalk tóg die Seun van Dawid, die Messias nie?’

PEARL FOR EACH DAY:

Tuesday 6 February 2024.

(Matthew 12:15-23)

IN HIS NAME THE GENTILES WILL HOPE:

15. Jesus, aware of this, withdrew from there. And many followed Him, and He healed them all.

16. He ordered them not to make Him known.

17. This was to fulfill what was spoken by the Prophet Isaiah:

18. ‘+Behold My Servant Whom I Have chosen, My Beloved with Whom My soul is well pleased. I Will put My Spirit upon Him, and He Will proclaim justice to the Gentiles.

19. ‘+He will not quarrel or cry aloud, nor will anyone hear His voice in the streets.

20. ‘+A bruised reed He will not break, and a smouldering wick He Will not quench, until He brings justice to victory;

21. ‘+and in His Name the Gentiles will hope.’..+

22. Then a demon oppressed man who was blind and mute, was brought to Him, and He healed him, so that the man spoke and saw.

23. And all the people were amazed, and said: ‘Can this be the Son of David, the Messiah?’

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

“IT IS LAWFUL TO DO GOOD ON THE SABBATH:”

Maandag 5 Februarie 2024.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Matthéüs 12:9-14)

“DIT IS REG OM OP DIE SABBAT GOED TE DOEN:”

9. Jesus het daarvandaan vertrek en in een van hulle sinagoges ingegaan.

10. Daar sien Hy ‘n man met ‘n misvormde hand. Hulle vra Hom toe: ‘Mag ‘n mens iemand op die Sabbat gesond maak?’ (Hulle het natuurlik gehoop Hy sou “Ja”, antwoord, sodat hulle ‘n klag teen Hom kon lê.)

11. Daarop antwoord Hy hulle: “Sou enigeen van julle, as sy enigste skaap op die Sabbatdag in ‘n sloot val, versuim om hom te gryp en uit te trek? Natuurlik nie!

12. “Hoeveel kosbaarder is ‘n mens nie as ‘n skaap nie! Daarom is dit mos niks meer as reg om op die Sabbat goed te doen nie!”

13. Daarna sê Hy vir die man: “Steek uit jou hand.” Hy het dit uitgesteek en dit het gesond geword. Dit was normaal net soos die ander een.

14. Daarop het die Fariseërs uitgegaan en gaan beplan hoe hulle Jesus uit die weg sou ruim.

PEARL FOR EAaCH DAY:

Monday 5 February 2024.

(Matthew 12:9-14)

“IT IS LAWFUL TO DO GOOD ON THE SABBATH:”

9. He went on from there and entered their synagogue.

10. And a man was there with a withered hand. And they asked Him: ‘Is it lawful to heal on the Sabbath? – so that they might accuse Him.

11. He said to them: “Which one of you who has a sheep, if it falls into a pit on the Sabbath, will not take hold of it and lift it out?

12. “Of how much more value is a man than a sheep? So it is lawful to do good on the Sabbath.”

13. Then He said to the man: “Stretch out your hand!” And the man stretched it out. And it was restored, healthy like the other.

14. But the Pharisees went out, and conspired against Him, how to destroy Him.

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

“THE SON OF MAN IS LORD OF THE SABBATH:”

Sundag 4 February 2024.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Matthew 12:1-8)

“THE SON OF MAN IS LORD OF THE SABBATH:”

1. At that time Jesus went through the grain fields on the Sabbath. His disciples were hungry and they began to pluck heads of grain, and to eat.

2. But when the Pharisees saw it, they said to Him: ‘Look, Your disciples are doing what is not lawful to do on the Sabbath.’

3. He answered them: “Have you not read what David did when he was hungry, and those who were with him?

4. “How they entered the House of God and ate the bread of the Presence, which it was not lawful for him to eat, nor for those who were with him, but only for the priests?

5. “Or have you not read in the Law how on the Sabbath the priests in the temple profane the Sabbath, and are guiltless?

6. “I tell you: Something greater then the priests are here.

7. “And if you had known what this means: ‘+I desire mercy, and not sacrifice,’+ you would not have condemned the guiltless.

8. “For the Son of man is Lord of the Sabbath.”

PEARL FOR EACH DAY:

Sondag 4 Februarie 2024.

(Matthéüs 12:1-8)

“DIE SEUN VAN DIE MENS HET SEGGENSKAP OOR DIE SABBAT;”

1. In dié tyd het Jesus op ‘n Sabbatdag deur koringlande geloop. Sy dissipels het honger geword en begin om are te pluk, en van die koring te eet.

2. Toe die Fariseërs dit sien, sê hulle vir Hom: ‘Kyk wat doen U dissipels. Dis teen die Wet om sulke werk op die Sabbat te doen.’

3. Jesus het hulle egter geantwoord: “Het julle nie gelees wat Dawid gedoen het toe hy en sy mense honger geword het nie?

4. “Hoe hy selfs in die Huis van God gegaan het, en hy en sy manne wederregtelik van die offer-brood geëet het wat vir die priesters gereserveer was nie?

5. “Of het julle nooit in die Wet van Moses gelees dat die priesters wat op die Sabbatdag in die tempel diens doen, en die Sabbat sodoende ontheilig, tog skotvry bly nie?

6. “Dit verseker Ek julle, Iemand groter as die tempel is hier by julle.

7. “As julle die Skrifwoord wat sê: ‘+Ontferming is vir My belangriker as offers,’+ werklik verstaan het, sou julle nie hierdie onskuldige mense veroordeel het nie!

8. “Ek, die Seun van die mens het immers ook seggenskap oor die Sabbat.”

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

“FATHER, SUCH WAS YOUR PRECIOUS WILL:”

Saterdag 3 Februarie 2024.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Matthéüs 11:19-26)

“VADER, U VERKIES HIERDIE MANIER VAN DOEN:”

19. “Ek, die Seun van die Mens, hou van gesellige maaltye. Ek eet en drink wyn. En julle sê: ‘Hy is ‘n vraat en ‘n dronklap, ‘n Vriend van die slegste soort sondaars.’ “Ja, die toets vir die wysheid is die resultate wat dit voortbring.”

20. Jesus het die dorpe waar die meeste van Sy wonderwerke plaasgevind het, ernstig aangespreek, omdat hulle, hulle nie bekeer het nie:

21. “Ellende wag vir jou, Gorasin! Ellende wag vir jou Betsaida! Want as in die nie-Joodse stede Tirus en Sidon, die wonderwerke plaasgevind het wat in julle plaasgevind het, sou hulle lankal sakke aangetrek het, en as op hulle koppe uitgestrooi het, om te wys dat hulle tot inkeer gekom het.

22. “Ek verseker julle dat dit vir Tirus en Sidon makliker sal wees op die oordeelsdag as vir julle.

23. “En jy Kapernaum, jy dink tog seker nie jy sal hemelhoog verhoog word nie? Die realiteit is dat jy in die doderyk sal beland. Want as in Sodom die wonderwerke plaasgevind het, wat in jou plaasgevind het, sou dit tot vandag toe bly voortbestaan het.

24. “Ek verseker jou, dit sal vir die land Sodom makliker wees op die oordeelsdag, as vir jou.”

25. Toe het Jesus hierdie gebed gebid: “Vader, Here van die hemel en die aarde, Ek sê vir U dankie dat U die insig in hierdie dinge, van die slimmes en intelligentes weerhou het, en dit oopgemaak het vir hulle wat soos kinders geword het.

26. “Ja Vader, want U verkies hierdie manier van doen.”

PEARL FOR EACH DAY:

Saturday 3 February 2024.

(Matthew 11:19-26)

“FATHER, FOR SUCH WAS YOUR GRACIOUS WILL:”

19. “The Son of man came, eating and drinking, and they say: ‘Look at Him! A glutton and a drunkard, a Friend of tax collectors and sinners!’ “Yet, wisdom is justified by her deeds”

20. Then He began to denounce the cities where most of His Mighty Works had been done, because they did not repent.

21. “Woe to you Chorazin! Woe to you, Bethsaida! For if the Mighty Works done in you, had been done in Tyre and Sidon, they would have repented long ago in sackcloth and ashes.

22. “But I tell you, it will be more bearable on the day of judgement, for Tyre and Sidon, than for you.

23. “And you, Capernaum, will you be exalted to heaven? You will be brought down to Hades. For if the Mighty Works done in you, had been done in Sodom, it would have remained until this day.

24. “But I tell you that it will be more tolerable on the day of judgement for the land of Sodom, than for you.”

25. At that time Jesus declared: “I thank You Father, Lord of heaven and earth, that You Have hidden these things from the wise and understanding, and revealed them to little children;

26. “yes Father, for such was Your gracious Will.”