“YOU HAVE ONLY ONE TEACHER:”
Woensdag 27 Maart 2024.
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Matthéüs 23:1-8)
“JULLE HET SLEGS EEN LEERMEESTER:”
1. Daarop het Jesus die menigte en Sy dissipels soos volg toegespreek:
2. “Die skrifkenners en die Fariseërs is die amptelike vertolkers van die Wet van Moses.
3. “Doen en gehoorsaam dus alles wat hulle julle beveel, maar hulle voorbeeld mag julle nie volg nie. Hulle preek, maar leef nie daarvolgens nie.
4. “Hulle oorlaai die mense met absoluut onmoontlike godsdienstige verpligtinge, maar verroer nie ‘n vinger om dit self uit te voer nie.
5. “Alles wat hulle doen, is vir die uiterlike vertoon. Daarom dra hulle op hulle arms en voorkoppe ekstra groot gebeds-dosies, met Skrifverse daarin. En hulle maak die tossels van hulle klere opvallend groot.
6. “En hoe verlustig hulle, hulle nie in die ereplekke by fees-maaltye, en in die sinagoges nie!
7. “Hulle geniet dit om spesiaal op straat gegroet te word, en deur die mense as ‘rabbi’ aangespreek te word.
8. “Maar julle moet julleself nooit as ‘rabbi’ laat aanspreek nie, want julle het net een Leermeester, en julle is almal broers en susters.”
PEARL FOR EACH DAY: Wednesday 27 March 2024.
(Matthew 23:1-8)
“YOU HAVE ONLY ONE TEACHER:”
1. Then Jesus said to the crowds and to His disciples:
2. “The scribes and the Pharisees sit on Moses’ seat,
3. “so do and observe whatever they tell you, but not the works they do. For they preach, but do not practice.
4. “They tie up heavy burdens, hard to bear, and lay them on people’s shoulders, but they themselves are not willing to move them with their finger.
5. “They do all their deeds to be seen by others. For they make their phylacteries broad and their fringes long,
6. “and they love the place of honour at feasts, and the best seats in the synagogues,
7. “and greetings in the market places, and being called ‘Rabbi’ by others.
8. “But you are not to be called rabbi, for you have one Teacher and you are all brothers and sisters.”
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid.
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations.
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)
“YOU ONLY HAVE ONE TEACHER:”

“WHOSE SON IS THE CHRIST:”?
Dinsdag 26 Maart 2024.
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Matthéüs 22:41-46)
“WIE SE SEUN IS DIE MESSIAS?”
41. Omring van Fariseërs, het Jesus die volgende vraag aan hulle gestel:
42. “Wat is julle standpunt oor die Messias? Wie se Seun is Hy? Hulle antwoord Hom: ‘Dawid s’n.’
43. Waarop Jesus vra: “Hoe noem Dawid Hom dan ‘Here,” terwyl hy tog onder die inspirasie van die Gees praat? Hy sê: Die Here het vir my Here gesê:
44. “Sit aan My regterhand, totdat Ek Jou vyande heeltemal aan Jou onderwerp het.”.
45. “As Dawid Hom ‘Here’ noem, hoe kan Hy terselfdertyd sy Seun wees?”
46. Niemand kon Hom hierop antwoord nie. En daarna het niemand dit meer gewaag om nog verdere strikvrae aan Hom te stel nie.
PEARL FOR EACH DAY:
Tuesday 26 March 2024.
(Matthew 22:41-46)
“WHOSE SON IS THE CHRIST?”
41. While the Pharisees were gathered together, Jesus asked them a question: “What do you think about the Christ? Whose Son is He?”
42. They answered Him: ‘The Son of David.’
43. He said to them: “How is it then that David, in the Spirit, calls Him Lord, saying:
44. “The Lord said to my Lord: “Sit at My right hand, until I put Your enemies under Your feet.”
45. “If then David calls Him Lord, how is He his Son?”
46. And no one was able to answer Him a word, nor from that day did anyone dare to ask Him any more questions.
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid.
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations.
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

“YOU SHALL LOVE THE LORD YOUR GOD:”
Monday 25 March 2024.
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Matthew 22:26-33)
“IN THE RESURRECTION, THEY NEITHER MARRY OR ARE GIVEN IN MARRIAGE:
26. ‘So too the second and third, down to the seventh.
27. ‘After them all, the woman died.
28. ‘In the resurrection, therefore of the seven, whose wife will she be? For they all had her.’
29. But Jesus answered: “You are wrong, because you know neither the Scriptures, nor the Power of God.
30. “For in the resurrection, they neither marry nor are given in marriage, but are like angels in heaven.
31. “And as for the resurrection of the dead, have you not read what was said to you by God?
32. ‘+I Am the God of Abraham, and the God of Isaac, and the God of Jacob?’+ “He is not God of the dead, but of the living.”
33. And when the crowd heard it, they were astonished at His teaching.
PEARL FOR EACH DAY:
Maandag 25 Maart 2024.
(Matthéüs 22:26-33)
“DAAR SAL NIE MEER HUWELIKKE BESTAAN NIE:”
26. ‘Dieselfde ding het gebeur met al die broers, tot die sewende een toe.
27. ‘Laaste van almal, is die vrou ook dood.
28. ‘Sê nou vir ons: Wie van hierdie sewe se vrou sal sy by die opstanding wees? Hulle was tog almal met haar getroud!’
29. Jesus het hulle geantwoord: “Julle probleem is dat julle nie die Skrif ken nie. Julle besef ook nie hoe Magtig God is nie.
30. “Want ná die opstanding uit die dood, sal daar nie meer huwelike bestaan nie. Mense sal soos engele in die hemel wees.
31. “Maar wat die opstanding van die dooies betref, het julle niks hieroor in die Skrif gelees nie? Lank nadat Abraham en Isak en Jakob reeds dood was, het God immers gesê:
32. ‘+Ek is die God van Abraham, die God van Isak en die God van Jakob’+ Hy is duidelik die God van lewende mense, nie van dooies nie.”
33. Toe die skare hiervan hoor, was hulle diep beïndruk deur Jesus se onderrig.
Maandag 25 Maart 2024, vervolgens: ……….
(Matthéüs 22:34-40) ++++
34. Toe die Fariseërs hoor dat Jesus met Sy antwoord die Sadduseërs koudgesit het, het hulle bymekaar gekom om ‘n nuwe plan teen Hom te bedink.
35. Een van hulle, ‘n deskundige op die Wet, het Hom toe met die volgende vraag probeer vastrek.
36. ‘Leermeester,’ vra hy: ‘Wat is die belangrikste opdrag in die Wet van Moses?’
37. Jesus antwoord toe: “Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart, en met jou hele siel, en met jou hele verstand.
38. “Dit is die eerste en belangrikste opdrag.
39. “Die tweede, ewe belangrike opdrag is: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.
40. “Al die ander vereistes van die Wet en die Profete, berus op hierdie twee gebooie.”
PEARL FOR EACH DAY:
Monday 25 March 2024, Continues: ……….
(Matthew 22:34-40)
“YOU SHALL LOVE THE LORD YOUR GOD:”
34. But when the Pharisees heard that He Had silenced the Sadducees, they gathered together.
35. And one of them, a lawyer, asked Him a question to test Him:
36. ‘Teacher, which is the great commandment in the Law?’
37. Jesus answered: “You shall love the Lord Your God with all your heart and with all your soul, and with all your mind.
38. “This is the great and first commandment.
39. “And a second is like it: You shall love your neighbour as yourself.
40. “On these two commandments, depend all the Law and the Prophets.”
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid.
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations.
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

“RENDER TO CAESAR THE THINGS THAT ARE CAESAR’S:”
Sondag 24 Maart 2024.
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Matthéüs 22:18-25)
“GEE AAN DIE KEISER WAT HOM TOEKOM:”
18. Jesus het hulle egter deurgekyk. “Julle skynheiliges,” sê Hy toe. “Julle probeer My uitvang!
19. “Wys My die Romeinse belasting-munt.” Hulle bring toe vir Hom die muntstuk. “Wie se kop en titel is hierop afgedruk?” vra Hy hulle toe.
20. Hulle antwoord: ‘Die keiser s’n.’
21. “Wel,” antwoord Hy: “Gee dan aan die keiser wat hom toekom. Maar gee ook aan God alles wat Hóm toekom.”
22. Jesus se antwoord het hulle stom-verbaas gelaat, en hulle het die aftog geblaas.
23. Daardie selfde dag kom die Sadduseërs na Hom toe. Hulle is ‘n groep Jode wat die opstanding uit die dood ontken. Hulle vra Hom toe die volgende:
24. ‘Leermeester, Moses het gesê: ‘As ‘n man kinderloos sterf, moet sy broer met die weduwee trou, en só vir hom ‘n geslag verwek.
25. ‘Nou was daar by ons sewe broers. Die oudste een het getrou, en omdat hy kinderloos gesterf het, het hy sy vrou vir sy broer agtergelaat.’
PEARL FOR EACH DAY:
Sunday 24 March 2024.
(Matthew 22:18-25)
“RENDER TO CAESAR THE THINGS THAT ARE CAESAR’S”:
18. But Jesus, aware of their malice, said: “Why put Me to the test, you hypocrites?
19. “Show Me the coin for the tax.” And they brought Him a denarius.
20. And Jesus said to them: “Whose likeness and inscription is this?
21. They said: ‘Caesar’s.’ Then He said to them: “Therefore render to Caesar the things that are Caesar’s, and to God that are God’s.”
22. When they heard it, they marveled. And they left Him and went away.
23. The same day Sadducees (a certain group of Jews), came to Him, who say there is no resurrection, and asked Him a question:
24. saying: ‘Teacher, Moses said: ‘If a man dies, having no children, his brother must marry the widow, and raise up children for his brother.
25. ‘Now, there were seven brothers among us. The first married and died, and having no offspring, left his wife to his brother.’