Donderdag 18 April 2024.
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Handelinge 4:15-25)
ALMAL WAS BESIG OM GOD TE PRYS:
15. Daarom het hulle Petrus en Johannes uit die raadsaal gestuur, en die saak met mekaar bespreek.
16. ‘Wat gaan ons met hierdie mans aanvang?’ het hulle gevra. ‘Dit is vir almal wat in Jerusalem woon, duidelik dat ‘n onmiskenbare teken deur hulle plaasgevind het. En ons kan dit nie ontken nie.
17. ‘Maar om te keer dat dit nog verder onder die volk versprei, kom ons dreig hulle om nie weer met iemand in die Naam van Jesus te praat nie.’
18. Hulle roep toe die apostels weer in, en beveel hulle om gladnie verder iets in die Naam van Jesus te verkondig of te leer nie.
19. Petrus en Johannes het egter in reaksie vir hulle gesê: “Dink julle God wil hê, dat ons eerder aan julle gehoorsaam moet wees as aan Hom?
20. “Ons kan nie anders as om te praat oor al die wonderlike dinge wat ons gesien en gehoor het nie.”
21. Die Raad het hulle nog verder gedreig. Uiteindelik het hulle, hulle egter laat gaan, want hulle het nie geweet hoe om hulle te straf, sonder om ‘n volks-opstand te veroorsaak nie. Almal was inderdaad besig om God te prys
22. vir die wonderteken – ‘n man wat al oor die veertig jaar verlam was, is immers gesond gemaak!
23. Toe hulle losgelaat is, het Petrus en Johannes dadelik die ander gelowiges opgesoek en vir hulle vertel wat die priesterhoofde en die familiehoofde alles gesê het.
24. Toe het al die gelowiges saam tot God gebid: “Almagtige Here, Skepper van die hemel en die aarde, die see, en alles wat daarin is,
25. “U het lank gelede U dienaar, ons voorvader Dawid, deur die Heilige Gees laat sê: ‘+Waarom het die nasies te kere gegaan? Waarom het die volke sinlose planne beraam?’+”
PEARL FOR EACH DAY:
Thursday 18 April 2024.
(Acts 4:15-25)
ALL WERE PRAISING GOD FOR WHAT HAD HAPPENED:
15. But when they had commanded them to leave the council, they conferred with one another,
16. saying: ‘What shall we do with these men? For that a notable sign has been performed through them, is evident to all the inhabitants of Jerusalem, and we cannot deny it.
17. ‘But in order that it may spread no further among the people, let us warn them to speak no more to anyone in this Name.’
18. So they called them and charged them not to speak or teach at all in the Name of Jesus.
19. But Peter and John answered them: “Whether it is right in the sight of God to listen to you, rather than to God, you must judge,
20. “for we cannot but speak of what we have seen and heard.”
21. And when they had further threatened them, they let them go, finding no way to punish them, because of the people, for all were praising God, for what had happened.
22. For the man on whom this sign of healing was performed, was more than forty years old.
23. When they were released, they went to their friends, and reported what the chief priests and the elders had said to them.
24. And when they heard it, they lifted their voices together to God and said: “Sovereign Lord, Who made the heaven and the earth and the sea, and everything in them,
25. “who through the mouth of our father David, Your servant, said by the Holy Spirit: ‘+Why did the Gentiles rage, and the peoples plot in vain?’+”
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid.
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations.
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

