THERE IS NO CONDEMNATION FOR THOSE WHO ARE IN CHRIST JESUS:

Woensdag 21 Augustus 2024.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Romeine 8:1-11) 

DAAR IS GEEN VEROORDELING VIR DIÉ WAT IN CHRISTUS JESUS IS NIE: 

  1. “Daar is dus nou geen veroordeling vir dié wat in Christus Jesus is nie. 
  2. “Die Wet van die Gees wat aan jou in Christus Jesus die lewe gee, het jou VRYGEMAAK van die Wet van sonde en dood. 
  3. “Wat die Wet nie by magte was om te doen nie, omdat dit weens ons sondige natuur te swak was, dit het God gedoen. Hy het met die sonde afgereken, deur Sy eie Seun in dieselfde gestalte as die sondige mens te stuur; so het Hy die sonde in die sondige bestaan van die mens veroordeel. 
  4. “Nou kan ons aan die eise van die Wet voldoen, óns wat ons lewe nie deur ons sondige natuur laat beheers nie, maar deur die Gees. 
  5. “Diegene wat hulle deur hulle sondige natuur laat beheers, hou hulle besig met die dinge van die sondige natuur, maar dié wat hulle deur die Gees laat beheers, hou hulle besig met die dinge van die Gees. 
  6. “Die dinge waarmee die sondige natuur van die mens homself besig hou, loop uit op die DOOD, maar die dinge waarmee die Gees Hom besig hou, bring LEWE en VREDE. 
  7. “Die dinge waarmee die sondige natuur van die mens hom besig hou is vyandskap teen God. Die sondige natuur onderwerp hom nie aan die Wet van God nie, dit kan trouens ook nie. 
  8. “Dié wat hulle deur hulle sondige natuur laat beheers, kan nie die wil van God doen nie. 
  9. “Julle word egter nie deur die sondige natuur beheers nie, maar deur die Gees, want die Gees van God woon in julle. As iemand die Gees van Christus nie het nie, behoort hy nie aan Christus nie. 
  10. “Omdat Christus in julle is, gee die Gees aan julle die LEWE op grond van God se VRYSPRAAK, hoewel die liggaam vir die dood bestem is, as gevolg van die sonde. 
  11. “Omdat die Gees van Hom deur Wie Jesus uit die dood opgewek is, in julle woon, sal Hy deur wie Christus uit die dood opgewek is,  ook julle sterflike liggame lewend maak deur Sy Gees wat in julle woon.”

PEARL FOR EACH DAY: 

Wednesday 21 August 2024. 

(Romans 8:1-11)

THERE IS NO CONDEMNATION FOR THOSE WHO ARE IN CHRIST JESUS: 

  1. “There is therefore no condemnation for those who are in Christ Jesus. 
  2. “For the Law of the Spirit of life Has set you free in Christ Jesus, from the Law of SIN AND DEATH. 
  3. “For God Has done what the Law, weakened by the flesh, could not do. By sending His Own Son in the likeness of sinful flesh and for sin, He condemned sin in the flesh, 
  4. “in order that the righteous requirement of the Law might be fulfilled in us, who walk not according to the flesh, but according to the Spirit. 
  5. “For those who live according to the flesh, set their minds on the things of the flesh, but those who live according to the Spirit, set their minds on the things of the Spirit. 
  6. “For to set the mind on the flesh, is DEATH, but to set the mind on the SPIRIT, is LIFE and PEACE. 
  7. “For the mind that is set on the flesh, is hostile to God, for it does not submit to God’s Law; indeed, it cannot.
  8. “Those who are in the flesh cannot please God. 
  9. “You however, are not in the flesh, but in the Spirit, if in fact the Spirit of God lives in you. Anyone who does not have the Spirit of Christ, does not belong to Him. 
  10. “But if Christ is in you, although the body is dead because of sin, the Spirit is life because of righteousness. 
  11. “If the Spirit of Him Who raised Christ from the dead, dwells in you, He Who raised Christ Jesus from the dead, will also give life to your mortal bodies through the Spirit Who dwells in you.” 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

“I DELIGHT IN THE LAW IF GOD:”

Dinsdag 20 Augustus 2024.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Romeine 7:13-25) 

“EK VIND VREUGDE IN DIE WET VAN GOD:”

  1. “Beteken dit dat iets wat goed is, vir my die dood gebring het? Beslis nie!  Inteendeel, die sonde het vir my die dood gebring. Dit het die sonde gedoen deur iets wat goed is, sodat die sonde in sy ware aard as sonde bekend sou word, en dit deur die gebod sou blyk hoe skrikwekkend die sonde werklik is. 
  2. “Ons weet tog die Wet is geestelik, maar ek is aards en soos ‘n slaaf aan die sonde verkoop. 
  3. “Ek begryp self nie wat ek doen nie, want wat ek wil doen, dit doen ek nie, maar wat ek haat, juis dit doen ek. 
  4. “Dat ek nie wil doen wat ek doen nie, beteken dat ek toegee dat die Wet goed is. 
  5. “Maar nou is dit nie meer ek wat dit doen nie, maar die sonde wat in my woon. 
  6. “Ek weet immers dat die goeie nie in my woon nie, nie in my sondige aard nie. Daar is by my wel die wil om die goeie te doen, maar ek doen dit nie. 
  7. “Die goeie wat ek wil doen, doen ek nie, maar die slegte wat ek nie wil doen nie, dit doen ek. 
  8. “En as ek nou doen wat ek nie wil doen nie, dan is dit nie meer ek wat dit doen nie, maar die sonde wat in my woon.
  9. “So vind ek dan hierdie Wet in my: ek wil die goeie doen, maar al wat ek doen, is die slegte. 
  10. “Diep in my wese vind ek vreugde in die Wet van God,
  11. “maar ek vind in my doen en late ‘n ander Wet, wat stryd voer teen die Wet van my gees. Dit maak my ‘n gevangene van die Wet van die sonde, wat in my doen en late aan die werk is. 
  12. “Ek, ellendige mens! Wie sal my van hierdie doods-bestaan verlos?
  13. “Aan God die dank! Hy doen dit deur Jesus Christus ons Here. So is dit dus met my gesteld: Met my gees dien ek die Wet van God, maar in my doen en late die Wet van die sonde.”

PEARL FOR EACH DAY: 

Tuesday 20 August 2024. 

(Romans 7:13-25) 

“I DELIGHT IN THE LAW OF GOD:”

  1. “Did that which is good, then bring death to me? By no means! It was sin producing death in me through what is good, in order that sin might be shown to be sin, and through the commandment become sinful beyond measure. 
  2. “For we know that the Law is spiritual, but I am of the flesh, sold under sin. 
  3. “I do not understand my own actions. For I do not do what I want, but I do the very thing I hate. 
  4. “If I do what I do not want, I agree with the Law, that it is good. 
  5. “So now it is no longer I who do it, but sin that dwells within me. 
  6. “For I know that nothing good dwells in me, that is, in my flesh. For I have the desire to do what is right, but not the ability to carry it out. 
  7. “For I do not do the good I want, but the evil I do not want, is what I keep on doing. 
  8. “If I do what I do not want, it is no longer I who do it, but sin that dwells within me. 
  9. “So I find it to be a Law, that when I want to do right, evil lies close at hand. 
  10. “For I delight in the Law of God, in my inner being, 
  11. “but I see in my members another Law waging war, against the Law of my mind, and making me captive to the Law of sin that dwells in my members. 
  12. “Wretched man that I am! Who will deliver me from this body of death?
  13. “Thanks be to God through Jesus Christ our Lord! So then I myself serve the Law of God with my mind, but with my flesh I serve the Law of sin.”

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

APART FROM THE LAW, SIN IS DEAD:

Maandag 19 Augustus 2024.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Romeine 7:4-12) 

SONDER DIE WET IS DIE SONDE DOOD: 

  1. “Dit is ook die geval met julle my broers. Deur die verbondenheid met die liggaam van Christus, het julle gesterwe, en staan julle nie meer onder die Wet nie. Julle behoort nou aan iemand anders, aan Hom Wat uit die dood opgewek is. Daarom moet ons nou ‘n vrugbare lewe lei, in diens van God. 
  2. “Toe ons nog ‘n sondige lewensbestaan gevoer het, was die sondige hartstogte wat deur die Wet wakker gemaak is, in elke deel van ons liggame werksaam, en het ons vrugte gedra in diens van die dood. 
  3. “Maar nou is ons vry gemaak van die Wet, want ons het gesterf en staan nie meer onder die Wet waardeur ons gebind was nie. Nou kan ons dien in die nuwe bedeling van die Gees, nie in die ou bedeling van Wets-voorskrifte nie. 
  4. “Wat is dan ons gevolgtrekking? Dat die Wet van Moses sonde is? Beslis nie. Inteendeel, ek sou nie geweet het wat sonde is nie, as dit nie deur die Wet was nie. Ek sou byvoorbeeld nie geweet het dat dit sonde is om te begeer nie, as die Wet nie gesê het: ‘Jy mag nie begeer nie.’
  5. “Maar deur hierdie gebod het die sonde vastrap-plek gekry, en elke soort begeerte in my aan die gang gesit, want sonder die Wet is die sonde dood. 
  6. “Voorheen, toe die Wet nie daar was nie, het ek gelewe, maar toe die gebod gekom het, het die sonde begin lewe, 
  7. “en het ek gesterwe. Dit het geblyk dat die gebod wat bedoel was om vir my die lewe te bring, vir my die dood beteken. 
  8. “Die sonde wat deur die gebod ‘n vastrap-plek gekry het, het my deur die gebod mislei, en my dood gemaak. 
  9. “Die Wet is dus heilig, en sy voorskrifte is heilig en reg en goed.”

PEARL FOR EACH DAY: 

Monday 19 August 2024. 

(Romans 7:4-12) 

APART FROM THE LAW SIN IS DEAD: 

  1. “Likewise my brothers, you also have died to the Law, through the body of Christ, so that you may belong to another, to Him Who Has been raised from the dead, in order that we may bear fruit for God. 
  2. “For while we were living in the flesh, our sinful passions, aroused by the Law, were at work in our members, to bear fruit for death. 
  3. “But now we are released from the Law, having died to that which held us captive, so that we serve in the new way of the Spirit, and not in the old way of the written code. 
  4. “What then shall we say? That the Law is sin? By no means! Yet if it had not been for the Law, I would not have known sin. For I would not have known what it is to covet, if the Law had not said: ‘You shall not covet.’
  5. “But sin, seizing an opportunity through the commandment, produced in me all kinds of covetousness. For apart from the Law, sin lies dead. 
  6. “I was once alive apart from the Law, but when the commandment came, sin came alive and I died. 
  7. “The very commandment that promised life, proved to be death to me. 
  8. “For sin, seizing an opportunity through the commandment, deceived me, and through it, killed me. 
  9. “So the Law is holy, and the commandment is holy and righteous and good.”

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)