IT DEPENDS ON GOD WHO HAS MERCY:

Dinsdag 27 Augustus 2024.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Romeine 9:14-21) 

DIT HANG AF VAN GOD WAT BARMHARTIG IS: 

  1. “Wat moet ons hieruit aflei? Dat God onregverdig is? Beslis nie! 
  2. “Vir Moses het Hy gesê: ‘+Ek sal barmhartig wees oor wie Ek barmhartig wil wees, en Ek sal My ontferm oor wie Ek My wil ontferm.’+
  3. Dit hang dus nie af van ‘n mens se wil of strewe nie, maar van God wat barmhartig is. 
  4. “In die Skrif sê God vir die Farao: ‘.+Juis hiervoor het Ek jou teen My in opstand laat kom: ‘Dat Ek in jou My Krag kan toon, en dat My Naam oor die hele aarde verkondig kan word.’+
  5. “Dit is dus inderdaad so dat God Hom ontferm oor wie Hy wil, en dat Hy verhard wie Hy wil. 
  6. “Nou sal jy vir my sê: ‘Maar waarom verwyt Hy ons dan nog? Wie kan tog teen Sy wil ingaan?’
  7. “Mens, wie is jy per slot van rekening dat jy met God wil redeneer? Hoe kan die maaksel vir sy Maker sê: ‘Waarom het jy my só gemaak?’
  8. “Het die pottebakker nie die reg om uit dieselfde klomp klei iets besonders en iets alledaags te maak nie?”

PEARL FOR EACH DAY: 

IT DEPENDS ON GOD WHO HAS MERCY: 

Tuesday 27 August 2024. 

(Romans 9:14-21)

  1. “What shall we say then? Is there injustice on God’s part? By no means! 
  2. “For He says to Moses: ‘+I Will Have mercy, on whom I Have mercy, and I Will Have compassion on whom I Have compassion.’+
  3. “So then it depends not on human will or exertion, but on God Who Has mercy. 
  4. “For the Scripture says to Pharaoh: ‘+For this very purpose I Have raised you up, that I might show My Power in you, and that My Name might be proclaimed in all the earth.’.+
  5. “So then, He Has mercy on whomever He Wills, and He hardens whoever He Wills. 
  6. “You will say to me then:
    ‘Why does He still find fault? For who can resist His Will?’
  7. “But who are you, O man, to answer back to God? Will what is molded, say to its molder: ‘Why Have You made me like this?’
  8. “Has the potter no right over the clay, to make out of the same lump, one vessel for honorable use, and another for dishonorable use?”

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

THE CHILDREN OF THE PROMISE WAS COUNTED AS OFFSPRING:

Maandag 26 Augustus 2024.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Romeine 9:4-13) 

DIE KINDERS VAN DIE BELOFTE IS NAKOMELINGE VAN ABRAHAM:

  1. “Hulle is tog Israeliete, vir húlle het God as Sy kinders aangeneem, en in Sy HEERLIKHEID was Hy by hulle; met hulle het Hy die VERBONDE gesluit, en aan hulle die Wet van Moses gegee, asook die TEMPELDIENS en die BELOFTES; 
  2. “hulle stam van die aartsvaders af, en uit hulle is die Christus as mens gebore – Hy wat God is – VERHEWE bo alles en LOFWAARDIG vir ewig! Amen. 
  3. “Dit wil nie sê dat die Woord van God nie meer geld nie. Immers, nie almal wat van Israel afstam, is werklik Israeliete nie; 
  4. “en nie almal wat nakomelinge van Abraham is, is werklik kinders van Abraham nie. Inteendeel, die belofte was: ‘Uit Isak sal daar vir jou ‘n nageslag kom.’
  5. “Dit wil sê: Dit is nie die kinders wat in die gewone gang van die lewe gebore is, wat kinders van God is nie; dit is die kinders wat kragtens die belofte van God gebore is, wat as Abraham se nageslag bereken word. 
  6. “Die woorde: ‘Op dié tyd sal Ek weer kom, en dan sal Sara ‘n seun hê,’ was immers ‘n BELOFTE.  
  7. “En dis nie al nie. Rebekka was net een keer swanger, deur ons voorvader Isak. 
  8. “Toe haar kinders nog nie gebore was nie, en ook nog niks goeds of kwaads gedoen het nie, toe is al vir haar gesê: ‘Die oudste sal die jongste dien.’
  9. “Daar staan ook geskrywe: ‘Vir Jakob het ek liefgehad, maar vir Esau het Ek gehaat.’
  10. “Die besluit van God is gegrond op uitverkiesing; dit hang dus nie af van wat ‘n mens doen nie, maar van Hom wat jou roep.”

PEARL FOR EACH DAY: 

Monday 26 August 2024. 

(Romans 9:4-13)

THE CHILDREN OF THE PROMISE ARE COUNTED AS OFFSPRING: 

  1. “They are Israelites, and to them belong the adoption, the Glory, the covenants, the giving of the Law, the WORSHIP and the PROMISES. 
  2. “To them belong the patriarchs, and from their race, according to the flesh, is the Christ, Who is God over all, BLESSED FOREVER. Amen. 
  3. “But it is not as though the Word of God Has failed. For all who are descended from Israel belong to Israel, 
  4. “and not all are children of Abraham, because they are his offspring, but: ‘through Isaac shall your offspring be named.’
  5. “This means that it is not the children of the flesh who are the children of God, but the children of the promise are counted as offspring. 
  6. “For this is what the promise said: ‘About this time next year I Will return, and Sarah shall have a son. 
  7. “And not only so, but when Rebekah had conceived children by one man, our forefather Isaac, 
  8. “though they were not yet born, and had done nothing either good or bad, – in order that God’s purpose of election might continue, not because of works, but because of Him who calls – 
  9. “she was told: ‘The older will serve the younger.’
  10. “As it was written: ‘Jacob I loved, but Esau I hated.”

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

“WHO SHALL SEPARATE US FROM THE LOVE OF CHRIST?”:

PÊREL VIR ELKE DAG:

Sondag 25 Augustus 2024.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Romeine 8:35-39) 

“WIE SAL ONS VAN DIE LIEFDE VAN CHRISTUS SKEI?”

  1. “Wie kan ons van die liefde van Christus skei? Lyding of benoudheid of vervolging, honger of naaktheid, gevaar of swaard? 
  2. “Daar staan immers geskrywe: ‘Dit is oor U dat die dood ons dag vir dag bedreig, dat ons soos slagskape behandel word.’
  3. “Maar in al hierdie dinge is ons meer as OORWINNAARS deur Hom wat ons liefhet. 
  4. “Hiervan is ek oortuig: Geen dood of lewe of engele of magte of teenswoordige of toekomstige dinge, of kragte, 
  5. “of hoogte of diepte, of enigiets anders in die skepping kan ons van die LIEFDE van God skei nie, die liefde wat daar is in Christus Jesus ons Here. 

(Romeine 9:1-3) 

  1. “In my verbondenheid met Christus, praat ek die waarheid, ek lieg nie; en my gewete wat deur die Heilige Gees gelei word, getuig saam met my,
  2. “dat daar by my groot droefheid en voortdurende hartseer is, 
  3. “oor my broers, my eie volksgenote. Ek sou self vervloek wou wees, afgesny van Christus, as dit tot hulle voordeel kon wees.”

PEARL FOR EACH DAY: 

Sunday 25 August 2024. 

(Romans 8:35-39)

“WHO SHALL SEPARATE US FROM THE LOVE OF CHRIST?”

  1. “Who shall separate us from the love of Christ? Shall tribulation or distress or persecution, or famine or nakedness, or danger or sword? 
  2. “As it is written: For Your sake we are being killed all the day long; we are regarded as sheep to be slaughtered.’
  3. “No, in all these things we are more than CONQUERERS through Him Who loved us. 
  4. “For I am sure that neither death nor life, nor angels nor rulers, nor things present nor things to come, nor powers, 
  5. “nor height nor depth, nor anything else in all creation, will be able to separate us from the LOVE of God in Christ Jesus our Lord. 

(Romans 9:1-3)

  1. “I am speaking the truth in Christ – I am not lying; my conscience bears me witness in the Holy Spirit,
  2. “- that I have great sorrow and unceasing anguish in my heart.
  3. “For I could wish that I myself were accursed and cut off from Christ, for the sake of my brothers, my kinsmen according to the flesh.”

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and