
“DO NOT FOR THE SAKE OF FOOD, DESTROY THE WORK OF GOD:”
Dinsdag 10 September 2024.
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Romeine 14:13-20)
MOENIE OOR KOS, AFBREUK DOEN AAN DIE WERK VAN GOD NIE:
- “Laat ons mekaar dan nie meer veroordeel nie. Neem julle liewer voor om niks te doen wat jou broer kan aanstoot gee, of tot ‘n val kan bring nie.
- “Omdat ek die Here Jesus ken, weet ek, en is ek daarvan oortuig dat niks vanself onrein is nie. Maar as iemand iets as inrein beskou, vir hom is dit dan onrein.
- “As jy met wat jy eet, jou broer aanstoot gee, leef jy nie meer volgens die liefde nie. Moenie deur wat jy eet, iemand vir wie Christus gesterf het, laat verlore gaan nie.
- “Moenie dat die goeie wat julle het, ‘n slegte naam kry nie.
- “Die Koninkryk van God is nie ‘n saak van eet en drink nie, maar van gehoorsaamheid aan God, vrede en vreugde, wat die Heilige Gees ons gee.
- “Wie op hierdie manier vir Christus dien, geniet die guns van God, en die agting van die mense.
- “Laat ons, ons dan beywer vir die dinge wat die onderlinge vrede en opbou bevorder.
- “Moenie oor kos afbreuk doen aan die werk van God nie. Alle kos is rein, maar dis verkeerd om deur wat jy eet, aanstoot te gee.”
PEARL FOR EACH DAY:
Tuesday 10 September 2024.
(Romans 14:13-20)
DO NOT FOR THE SAKE OF FOOD, DESTROY THE WORK OF GOD:
- “Therefore let us not pass judgement on one another any longer, but rather decide never to put a stumbling block or hindrance in the way of a brother.
- “I know and am persuaded in the Lord Jesus that nothing is unclean in itself, but it is unclean for everyone who thinks it unclean.
- “For if your brother is grieved by what you eat, you are no longer walking in love. By what you eat, do not destroy the one for whom Christ died.
- “So do not let what you regard as good, be spoken of as evil.
- “ For the Kingdom of God is not a matter of eating and drinking, but of righteousness and peace and joy in the Holy Spirit.
- “Whoever thus serves Christ is acceptable to God and approved by men.
- “So then, let us pursue what makes for peace and for mutual upbuilding.
- “So do not, for the sake of food, destroy the work of God. Everything is indeed clean, but it is wrong for anyone to make another stumble by what he eats.”
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid.
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations.
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)



IF WE LIVE, WE LIVE TO THE LORD, AND IF WE DIE, WE DIE TO THE LORD:
Maandag 9 September 2024.
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Romeine 14:1-11)
ONS LEWE TOT EER VAN DIE HERE EN ONS STERWE TOT EER VAN DIE HERE:
- “Aanvaar die een wat in die geloof swak is, sonder om met hom te stry as sy opvatting van joune verskil.
- “Een glo mens hy mag alles eet, ‘n ander is swak in die geloof, en hy eet net groente.
- “Die een wat alles eet, moet die ander wat net groente eet, nie verag nie; en die een wat net groente eet, moet die ander wat alles eet, nie veroordeel nie, want God het hom aangeneem.
- “Wie is jy om oor iemand anders se bediende te oordeel? Sy eie werkgewer sal oordeel of hy goed doen of nie. Maar hy sal goed doen; daarvoor sal die Here sorg.
- “Vir die een is een dag belangriker as ander dae; vir ‘n ander is alle dae ewe belangrik. Elkeen moet net in sy eie gemoed oortuig wees van sy opvatting.
- “Die een wat ‘n bepaalde dag op ‘n besondere wyse hou, doen dit tot eer van die Here. Die een wat alles eet, doen dit tot eer van die Here, want hy dank God. En die een wat nie alles eet nie, doen dit tot eer van die Here, en ook hy dank God.
- “Niemand van ons leef tog vir homself nie, en niemand sterf vir homself nie.
- “As ons lewe, leef ons tot eer van die Here; en as ons sterwe, sterf ons tot eer van die Here. Of ons dan lewe en of ons sterwe, ons behoort aan die Here.
- “Hiervoor het Christus ook gesterf en weer lewend geword: om Here te wees van die dooies en die lewendes.
- “Jy, waarom veroordeel jy dan jou broer? En jy, waarom verag jy jou broer? Ons sal tog almal voor die regterstoel van God moet verskyn,
- “want daar staan geskrywe: ‘+So seker as Ek lewe,’+ sê die Here, ‘+voor My sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is.’+
- “Elkeen van ons sal dus oor homself aan God rekenskap moet gee.”
PEARL FOR EACH DAY:
Monday 9 September 2024.
(Romans 14:1-12)
IF WE LIVE, WE LIVE TO THE LORD, AND IF WE DIE, WE DIE TO THE LORD:
- “As for the one who is weak in faith, welcome him, but not to quarrel over opinions.
- “One person believes he may eat anything, while the weak person eats only vegetables.
- “Let not the one who eats despise the one who abstains, and let not the one who abstains pass judgement on the one who eats, for God welcomed him.
- “Who are you to pass judgement on the servant of another? It is before his own master that he stands or falls. And he will be upheld, for the Lord is able to make him stand.
- “One person esteems one day as better than another, while another esteems all days alike. Each one should be fully convinced in his own mind.
- “The one who observes the day, observes it in honour of the Lord. The one who eats, eats in honour of the Lord, since he gives thanks to God, while the one who abstains, abstains in honour of the Lord, and gives thanks to God.
- “For none of us lives to himself, and none of us dies to himself.
- “For if we live, we live to the Lord, and if we die, we die to the Lord. So then, whether we live or whether we die, we are the Lord’s.
- “For to this end, Christ died and lived again, that He might be the Lord both of the dead and the living.
- “Why do you pass judgement on your brother? Or you, why do you despise your brother? For we will all stand before the judgement seat of God;
- “for it is wrìtten: ‘..+As I live,” says the Lord. ‘+Every knee shall bow to Me. and every tongue shall confess to God.
- “So then, each of us will give an account of himself to God,”
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid.
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations.
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)



LOVE IS THE FULFILLING OF THE LAW:
Sondag 8 September 2024.
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Romeine 13:6-14)
LIEFDE IS DIE VOLLE UITVOERING VAN DIE WET:
- “Dit is ook waarom julle belasting betaal, want die owerhede is dienaars van God, en hulle is besig om hulle opdrag uit te voer.
- “Gee dus aan almal wat hulle toekom: belasting as dit belasting is, aksyns as dit aksyns is, ontsag as dit ontsag is, eer as dit eer is.
- “Julle moet niemand iets verskuldig wees nie, behalwe om mekaar lief te hê. Wie sy medemens liefhet, voer die hele Wet van God uit.
- “Al die gebooie: Jy mag nie egbreuk pleeg nie; Jy mag nie moord pleeg nie;Jy mag nie steel nie; Jy mag nie begeer nie; of watter gebod daar ookal is, word immers in een gebod saamgevat: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.
- “Die liefde doen die naaste geen kwaad aan nie. Daarom is die liefde die volle uitvoering van die Wet.
- “En dit alles is nodig omdat julle weet hoe laat dit al is. Die uur is reeds daar dat julle uit die slaap moet wakker word, want die tyd van finale verlossing is nou nader as toe ons tot die geloof gekom het.
- “Die nag is byna verby; dit is amper dag. Laat ons dan ophou met die werke van die duisternis; laat ons die wapens van die Lig opneem.
- “Ons moet welvoeglik lewe, soos dit in die daglig hoort. Daar moet geen drinkery en uitspattigheid, geen ontug en onsedelikheid, geen rusie en jaloesie wees nie.
- “Nee, julle moet lewe soos volgelinge van die Here Jesus Christus, en nie voortdurend daarop uit wees om julle sondige begeertes te bevredig nie.”
PEARL FOR EACH DAY:
Sunday 8 September 2024.
(Romans 13:6-14)
LOVE IS THE FULFILLING OF THE LAW:
- “For because of this, you also pay taxes, for the authorities are ministers of God, attending to this very thing.
- “Pay to all what is owed to them: taxes to whom taxes are owed, revenue to whom revenue is owed, respect to whom respect is owed, honor to whom honor is owed.
- “Owe no one anything, except to love each other, for the one who loves another, has fulfilled the Law.
- “For the commandments; You shall not commit adultery; you shall not murder; you shall not steal; you shall not covet; and any other commandment, are summed up in this Word: You shall love your neighbor as yourself.
- “Love does no wrong to a neighbor; therefore love is the fulfilling of the Law.
- “Besides this you know the time, that the hour has come for you to wake from sleep. For salvation is nearer to us now than when we first believed.
- “The night is far gone; the day is at hand. So then, let us cast off the works of darkness and put on the armor of Light.
- “Let us walk properly as in the daytime, not in orgies or drunkenness, not in sexual immorality and sensuality, not in quarreling and jealousy.
- But put on the Lord Jesus Christ, and make no provision for the flesh, to gratify its desires.”
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid.
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations.
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)