GOD HAS MADE FOOLISH THE WISDOM OF THE WORLD:

Vrydag 20 September 2024.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Korinthiërs 1:18-25) 

GOD HET DIE WYSHEID VAN DIE WÊRELD ONSIN GEMAAK:

  1. “Die boodskap van die kruis van Christus, is wel onsin vir dié wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die Krag van God. 
  2. “Daar staan tog geskrywe: ‘+Die wysheid van die wyses sal Ek vernietig, en die geleerdheid van die geleerdes sal Ek tot niet maak. 
  3. “Waar is die wysgeer van hierdie wêreld nou? Waar die skrifgeleerde? Waar die slim woordvoerder? Het God nie die wysheid van die wêreld tot onsin gemaak nie? 
  4. “Dit was die bedoeling van God in Sy wysheid, dat die wêreld nie deur geleerdheid tot kennis van God sou kom nie. Daarom het God in Sy goedheid besluit om deur die prediking wat vir die wêreld onsin is, diegene te red wat GLO. 
  5. “ Die Jode vra wondertekens, en die Grieke soek wysheid, 
  6. “maar ons verkondig Christus wat gekruisig is. Vir die Jode is dit aanstoot, en vir die ander is dit onsin, 
  7. “maar diegene wat deur God geroep is, Jode sowel as Grieke, is Christus die Krag van God en ook die wysheid van God. 
  8. “Wat vir die wêreld die onsin van God is, is groter wysheid as die wysheid van mense, en wat vir die wêreld die swakheid van God is, is groter Krag as die krag van mense.”

PEARL FOR EACH DAY: 

GOD HAS MADE FOOLISH THE WISDOM OF THE WORLD:

Friday 20 September 2024. 

(1 Corinthians 1:18-25) 

  1. “For the Word of the cross is folly to those who are perishing, but to us who are being saved, it is the Power of God. 
  2. “For it is written: ‘+I Will destroy the wisdom of the wise, and the discernment of the discerning I Will thwart.’+
  3. “Where is the one who is wise? Where is the scribe? Where is the debater of this age? Has not God made foolish the wisdom of the world? 
  4. “For since, in the wisdom of God, the world did not know God through wisdom, it pleased God through the folly of what we preach, to save those who BELIEVE. 
  5. “For Jews demand signs and Greeks seek wisdom, 
  6. “but we preach of Christ crucified, a stumbing block to Jews, and folly to Gentiles, 
  7. “but to those who are called, both Jews and Greeks, Christ is the Power of God and the wisdom of God. 
  8. “For the foolishness of God is wiser than men, and the weakness of God, is stronger than men.”

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

“CHRIST SENT ME TO PREACH THE GOSPEL:”

Donderdag 19 September 2024.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Korinthiers 1:10-17) 

“CHRISTUS HET MY GESTUUR OM ÐIE BEVENGELIE TE VERKONDIG:”

  1. “Ek doen ‘n beroep op julle almal, broers, in die Naam van ons Here Jesus Christus, om eensgesind te wees. Daar moet geen verdeeldheid onder julle wees nie. Julle moet een wees in dieselfde gesindheid en met dieselfde oortuiging. 
  2. “Ek sê dit my broers, omdat van Chloë se mense my vertel het dat daar onenigheid tussen julle is. 
  3. “Daarmee bedoel ek dat een sê: ‘Ek is vir Paulus’ een: ‘Ek is vir Apollos,’ een: “Ek is vir Simon Petrus, en een: ‘Ek is vir Jesus Christus.’
  4. “Is Christus dan in stukke verdeel? Is Paulus miskien vir julle gekruisig? Of is julle in die naam van Paulus gedoop? 
  5. “Ek dank God dat ek niemand van julle gedoop het nie, behalwe Krispus en Gaius. 
  6. “Niemand kan dus sê dat julle in my naam gedoop is nie. 
  7. “Nee, ek het ook nog die huisgesin van Stefanas gedoop, maar verder weet ek nie of ek nog iemand gedoop het nie. 
  8. “Christus het my immers nie gestuur om te doop nie, maar om die evangelie te verkondig, en dit nie met woorde van menslike wysheid nie, want dan sou die kruis van Christus sy krag verloor.”

PEARL FOR EACH DAY: 

Thursday 19 September 2024. 

(1 Corinthians 1:10-17) 

“CHRIST SENT ME TO PREACH THE GOSPEL: “

  1. “I appeal to you brothers, by the Name of our Lord Jesus Christ, that all of you agree, and that there is no divisions among you, but that you be united in the same mind and the same judgement. 
  2. “For it has been reported to me by Chloe’s people that there is a quarreling among you, my brothers. 
  3. “What I mean is that each one of you says: ‘I follow Paul,’ or ‘I follow Apollos’ or ‘I follow Simon Peter’ or ‘I follow Christ.’
  4. “Is Christ divided? Was Paul crucified for you? Or were you baptized in the name of Paul?
  5. “I thank God that I baptized none of you, except Crispis and Gaius, 
  6. so that no one may say that you were baptized in my name. 
  7. “(I did baptize also the household of Stephanas. Beyond that, I do not know whether I baptized anyone else.)
  8. “For Christ did not send me to baptize but to preach the Gospel, not with words of eloquent wisdom, lest the cross of Christ be emptied of its power.”

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)