“IT IS THE LORD WHO JUDGES ME:
Maandag 30 September 2024.
PÊREL VIR ELKE DAG:
(1 Korinthiërs 4:1-10)
“DIT IS DIE HERE WAT MY BEOORDEEL:”
- “So moet julle ons dan sien: Ons is dienaars van Christus en bestuurders aan wie die geheimenisse van God toevertrou is.
- “Van ‘n bestuurder word veral vereis dat hy betroubaar moet wees.
- “Maar vir my is dit nie van die minste belang of my betroubaarheid deur julle of deur ‘n menslike regbank beoordeel word nie. Trouens, ek beoordeel dit self nie eens nie.
- “Daar is ook niks waaroor my gewete my aankla nie, maar dit beteken nog nie dat ek vrygespreek is nie. Dit is die Here wat my beoordeel.
- “Daarom moet julle nie te vroeg, voordat die Here kom, ‘n oordeel uitspreek nie. Hy sal ook die dinge wat in die duisternis verborge is, aan die lig bring en die bedoelings van die hart blootlê. Elkeen sal dan van God die lof ontvang wat hom toekom.
- “In hierdie uiteensetting broers, het ek myself en Apollos as voorbeelde gebruik, om julle te leer wat die gesegde beteken: ‘Hou jou binne die perke wat God gestel het.’ Dan sal niemand hom belangriker as ‘n ander beskou oor sy leermeester nie.
- “Wie maak jou so belangrik? En wat besit jy wat jy nie ontvang het nie? As jy dit dan ontvang het, waarom stel jy jou so aan, asof jy dit nie ontvang het nie?
- “Julle het mos klaar alles wat julle begeer! Julle is al klaar ryk! Julle regeer mos al klaar soos konings! Ons nog nie. As julle tog maar werklik konings was, sodat ons saam met julle kon regeer!
- “Dit lyk vir my God het aan ons die apostels, die laaste plek in die ry gegee, asof ons mense is wat tot die dood in die arena veroordeel is. Ons het ‘n skouspel geword vir die wêreld, vir engele sowel as vir mense.
- “Ons is dwaas ter wille van Christus, julle is verstandig in Christus; ons is swak, julle is sterk; julle geniet aansien, ons word verag.”
PEARL FOR EACH DAY:
Monday 30 September 2024.
(1 Korinthiers 4:1-10)
“IT IS THE LORD WHO JUDGES ME:”
- “This is how one should regard us: as servants of Christ and stewards of the mysteries of God.
- “Moreover, it is required of stewards that they be found faithful.
- “But with me it is a very small thing that I should be judged by any human court. In fact, I do not even judge myself.
- “For I am not aware of anything against myself, but I am not therefore aquitted. It is the Lord Who judges me.
- Therefore do not pronounce judgement before the time, before the Lord comes, Who Will bring to Light the things now hidden in darkness, and Will disclose the purposes of the heart. Then each one will receive his commendation from God.
- “I have applied all these things to myself and Apollos for your benefit brothers, that you may learn by us not to go beyond what is written, that none of you may be puffed up in favour of one against another.
- “For who sees anything different in you? What do you have that you did not receive? If then you received it, why do you boast as if you did not receive it?
- “Already you have all you want! Already you have become rich. Without us you have become kings. And would that you did reign, so that we might share the rule with you!
- “For I think that God Has exhibited us apostles as last of all, like men sentenced to death, because we have become a spectacle to the world, to angels, and to men.
- “We are fools for Christ’s sake, but you are wise in Christ. We are weak, but you are strong. You are held in honour, but we in disrepute.”
“YOU ARE CHRIST’S AND CHRIST IS GOD’S:
Sondag 29 September 2024.
PÊREL VIR ELKE DAG:
(1 Korinthiërs 3:16-23)
“JULLE BEHOORT AAN CHRISTUS, EN CHRISTUS AAN GOD:”
- “Weet julle nie dat julle die tempel van God is, en dat die Gees van God binne in julle woon nie?
- “As iemand die tempel van God beskadig, sal God hom straf, want die tempel van God is heilig, en die tempel is julle.
- “Niemand moet jouself mislei nie. As een van julle dink dat hy volgens die maatstaf van hierdie wěreld ‘n wyse man is, moet hy dwaas word sodat hy werklik ‘n wyse mens kan word,
- “want die wysheid van hierdie wêreld is dwaasheid by God. Daar staan tog geskrywe: ‘+Hy vang die slimmes met hulle eie slinkse planne,’+
- “En op ‘n ander plek: ‘+Die Here ken die gedagtes van die wyse mense, en weet dit beteken niks.’+
- “Daarom moet niemand op mense roem nie. Alles behoort aan julle,
- “of dit Paulus of Apollos of Sefas of die wêreld, of lewe of dood, of hede of toekoms is, alles behoort aan julle,
- “maar julle behoort aan Christus, en Christus aan God.”
PEARL FOR EACH DAY:
Sondag 29 September 2024.
(1 Corinthians 3:16-23)
“YOU ARE CHRIST’S AND CHRIST IS GOD’S:”
- “Do you not know that you are God’s temple and thst God’s Spirit dwells in you?
- “If anyone destroys God’s temple, God will destroy him, for God’s temple is holy, and you are that temple.
- “Let no one deceive himself. If anyone among you thinks that he is wise, in this age, let him become a fool, that he may become wise.
- “For the wisdom of this world is folly with God. For it is written: ‘+He catches the wise in their craftiness,’+
- “and again: ‘+The Lord knows the thoughts of the wise, that they are futile.
- “So let no one boast in men. For all things are yours,
- “whether Paul or Apollos or Cephas or the world or life or death, or the present or the future – all are yours
- “and you are Christ’s, and Christ is God’s.”
EACH WILL RECEIVE WAGES ACCORDING TO HIS LABOUR:
Saterdag 28 September 2024.
PÊREL VIR ELKE DAG:
(1 Korinthiërs 3:8-15)
GOD SAL ELKEEN BELOON VOLGENS SY WERK:
- “Die een wat plant en die een wat nat gooi, staan op gelyke voet. God sal elkeen beloon volgens sy werk.
- “Ons is medewerkers in diens van God, en julle is die saailand van God. Julle is ook die gebou van God.
- “Volgens die GENADE wat God my gegee het, het ek soos ‘n goeie bouer die fondament gelê, en ‘n ander bou daarop. Maar hy moet mooi kyk hoe hy verder bou,
- “want niemand kan ‘n ander fondament lê as wat reeds gê is nie. Die fondament is Jesus Christus.
- “Of dit goud, silwer, edelstene, hout, gras of strooi waarmee iemand op die fondament bou,
- “elkeen se werk sal aan die lig kom. Die DAG waarop Christus kom, sal dit duidelik word. Die dag kom met vuur, en die vuur sal die gehalte van elkeen se werk toets.
- “As iemand se bouwerk bly staan, sal hy beloon word;
- “as iemand se bouwerk verbrand, sal hy nie beloon word nie, en tog sal hyself gered word, maar soos iemand wat uit die vuur geruk is,”
PEARL FOR EACH DAY:
Saturday 28 September 2024.
1 Corinthians 3:8-15)
EACH WILL RECEIVE HIS WAGES ACCORDING TO HIS LABOUR:
- “He who plants and he who waters are one, and each will receive his wages according to his labour.
- “For we are God’s fellow workers. You are God’s field, God’s building.
- “According to the GRACE of God given to me, like a skilled master builder I laid a foundation, and someone else is building upon it. Let each one take care how he builds upon it.
- “For no one can build a foundation other than that which is laid, which is Jesus Christ.
- “If anyone builds on the foundation with gold, silver, precious stones, wood, hay, straw –
- “each one’s work will become manifest, for the DAY will disclose it, because it will be revealed by fire, and the fire will test what sort of work each one has done.
- “If the work that anyone has on the foundation survives, he will receive a reward.
- “If anyone’s work is burned up, he will suffer loss, though he himself will be saved, but only as through fire.”
EACH ONE WILL RECEIVE WAGED ACCORDING TO HIS LABOUR:

(I am trusting the Holy Spiri
“WE HAVE THE MIND OF CHRIST:”
Vrydag 27 September 2024.
PÊREL VIR ELKE DAG:
(1 Korinthiërs 2:14-16)
“ONS HET DIE GEES VAN CHRISTUS:”
- “Die mens wat nie die Gees van God het nie, aanvaar nie die dinge van die Gees van God nie. Vir hom is dit onsin. Hy kan dit ook nie verstaan nie, omdat dit geestelik beoordeel moet word.
- “Die mens wat die Gees van God het, kan die waarde van alle dinge beoordeel, maar self kan hy deur geen mens beoordeel word nie.
- “Daar staan geskrywe: ‘+Wie ken die gedagtes van die Here? Wie sal Hom raad gee?’+ Maar ons, ons het die Gees van Christus.”
(1 Korinthiërs 3:1-6)
- “Broers, ek kon met julle nie praat soos met mense wat hulle deur die Gees van God laat lei nie; ek moes praat soos met wêreldse mense, soos met kindertjies in die geloof in Christus.
- “Ek het julle met melk gevoed, nie met vaste kos nie, want julle kon dit nou nog nie verteer nie,
- want julle is nog wêreldse mense. Daar kom jaloesie en twis onder julle voor. Is dit nie omdat julle nog wêrelds is en julle wêrelds gedra nie?
- “As een van julle sê: ‘Ek is vir Paulus’ en ‘n ander: ‘Ek is vir Apollos,’ is julle dan nie nog wêrelds nie?
- “Wat is Apollos dan? Wat is Paulus? Hulle is maar net dienaars deur wie julle tot geloof gekom het, en elkeen doen die werk soos die Here dit vir hom gegee het.
- “Ek het geplant, Apollos het natgegooi, maar dis God wat laat groei het.”
PEARL FOR EACH DAY:
Friday 27 September 2024.
(1 Corinthians 2:14-16)
“WE HAVE THE MIND OF CHRIST:”
- “The natural person does not accept the things of the Spirit of God, for they are folly to him, and he is not able to understand them, because they are spiritualy discerned.
- “The spiritual person judges all things, but is himself to be judged by no one.
- “For who has understood the mind of the Lord, so as to instruct Him? But we have the mind of Christ.
(1Corinthians 3:1-6)
- “But I brothers, could not address you as spiritual people, but as people of the flesh, as infants in Christ.
- “I fed you with milk, not solid food, for you were not ready for it. And even now you are not yet ready,
- “for you are still of the flesh. For while there is jealousy and strife among you, are you not of the flesh and behaving only in a human way?
- “For when one says: ‘I follow Paul,’ and another ‘I follow Apollos’ are you not being merely human?
- “What then is Apollos? What is Paul? Servants through whom you believed, as the Lord assigned to each.
- “I planted, Apollos watered, but God gave the growth.”
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid.
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations.
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

THE SPIRIT SEARCHES EVERYTHING:
Donderdag 26 September 2024.
PÊREL VIR ELKE DAG:
(1 Korinthiërs 2:6-13)
DIE GEES ONDERSOEK ALLE DINGE:
- “Tog is wat ons verkondig wysheid, maar net vir dié wat daarvoor ryp is, en dan ‘n wysheid wat nie van hierdie wêreld is, of van die heersers van hierdie wêreld nie. Hulle is buitendien aan die ondergaan.
- “Wat ons verkondig, is die WYSHEID van God, die verborge waarheid wat bedek was, en wat God van ewigheid af vir ons voorbestem het, tot ons ewige heerlikheid.
- “Nie een van die heersers van hierdie wêreld het hierdie WYSHEID geken nie. As hulle dit geken het, sou hulle nie die Here van die heerlikheid gekruisig het nie.
- “Maar soos daar geskrywe staan: Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor het nie, en wat in die hart van ‘n mens nie opgekom het nie, dit het God gereed gemaak vir dié wat Hom liefhet.
- “Aan ons dan, het God dit deur die Gees bekend gemaak, want die Gees deursoek alle dinge, ook die diepste geheimenisse van God.
- “Watter mens ken die verborge dinge van ‘n mens, behalwe die gees van die mens wat in hom is? So ken niemand die verborge dinge van God nie, behalwe die Gees van God.
- “Die Gees wat ons ontvang het, is nie die gees van die wêreld nie, maar die Gees wat van God kom. So weet ons wat God ons uit GENADE geskenk het.
- “Dit verkondig ons ook, nie met geleerde woorde wat die menslike wysheid ons leer nie, maar met woorde wat die Gees ons leer. So verklaar ons Geestelike dinge aan mense wat die Gees het.”
PEARL FOR EACH DAY:
Thursday 26 September 2024.
(1 Corinthians 2:6-13)
THE SPIRIT SEARCHES EVERYTHING:
- “Yet among the mature we do impart wisdom, although it is not a wisdom of this age, who are doomed to pass away.
- “But we impart a secret and hidden WISDOM of God, which God decreed before the ages for our glory.
- “None of the rulers of this age understood this, for if they had, they would not have crucified the Lord of glory.
- “But as it is written: ‘+What no eye has seen, nor ear heard, nor the heart of man imagined, what God Has prepared for those who love Him –
- “these things God Has revealed to us through the Spirit. For the Spirit searches everything, even the depths of God.
- “For who knows a person’s thoughts except the spirit of that person, which is in him? So no one comprehends the thoughts of God, except the Spirit of God.
- “We have not received the spirit of the world, but the Spirit Who is from God, that we might understand the things freely given us by God.
- “And we impart this in words not taught by human wisdom, but taught by the Spirit, interpreting Spiritual truths to those who are spiritual.”