IF THE DEAD ARE NOT RAISED, THEN NOT EVEN CHRIST HAS BEEN RAISED:

Vrydag 1 November 2024.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Korinthiërs 151-19) 

AS DIE DOOIES NIE OPGEWEK WORD NIE, IS CHRISTUS OOK NIE OPGEWEK NIE: 

  1. “In elk geval, of dit ek is of hulle, dit is wat ons verkondig, en dit is wat julle geglo het. 
  2. “As ons dan verkondig dat Christus uit die dood opgewek is, hoe kan party van julle nog beweer dat daar geen opstanding van die dooies is nie? 
  3. “As daar geen opstanding van die dooies is nie, beteken dit dat Christus ook nie opgewek is nie. 
  4. “En as Christus nie opgewek is nie, is ons prediking sonder enige inhoud, en julle geloof ook sonder inhoud. 
  5. “Verder sou dit beteken het dat ons vals getuienis oor God afgelê het, omdat ons teen God in getuig het dat Hy Christus opgewek het. As dit dan waar is dat die dooies nie opgewek word nie, het Hy Christus nie opgewek nie. 
  6. “As die dooies nie opgewek word nie, is Christus ook nie opgewek nie. 
  7. “En as Christus nie opgewek is nie, is julle geloof waardeloos, en is julle nog gevange in julle sondes. 
  8. “Dan is ook dié wat in Christus gesterf het, verlore. 
  9. “As ons net vir hierdie lewe ons hoop op Christus vestig, is ons die bejammerenswaardigste van alle mense.”

PEARL FOR EACH DAY: 

Friday 1 November 2024. 

(1 Corinthians 15:11-19)

IF THE DEAD ARE NOT RAISED, NOT EVEN CHRIST HAS BEEN RAISED:

  1. “Whether then it was I or they, so we preachand so you believed. 
  2. “If Christ is proclaimed as raised from the dead, how can some of you say that there is no resurrection of the dead? 
  3. “But if there is no resurrection of the dead, then not  even Christ Has been raised. 
  4. “And if Christ Has not been raised, then our preaching is in vain, and your faith is in vain. 
  5. “We are even found to be misrepresenting God. Because we testified about God that He raised Christ, Whom He did not raise, if it true that the dead are not raised. 
  6. “For if the dead are not raised, not even Christ Has been raised. 
  7. “And if Christ Has not been raised, your faith is futile and you are still in your sins. 
  8. “Then those also who have fallen in sleep in Christ, have perished. 
  9. “If in Christ we have hope in this life only, we are of all people most to be pitied.

CHRIST DIED FOR OUR SINS:

Donderdag 31 Oktober 2024.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Korinthiërs 15:1-10 

CHRISTUS HET VIR ONS SONDES GESTERF: 

  1. “Ek herinner julle broers, aan die Evangelie wat ek aan julle verkondig het en wat julle ontvang het, en waarin julle ook gevestig staan. 
  2. “Deur die Evangelie word julle ook gered, as julle vashou aan die boodskap, soos ek dit aan julle verkondig het. As julle aan iets anders vashou, het julle tevergeefs tot geloof gekom. 
  3. “Die belangrikste wat ek aan julle oorgelewer het, en wat ek ook ontvang het, is dit: Christus het vir ons sondes gesterf, volgens die Skrifte; 
  4. “Hy is begrawe en op die derde dag opgewek, volgens die Skrifte. 
  5. “Hy het aan Sefas verskyn, daarna aan die twaalf,
  6. “en daarna aan meer as vyf honderd broers tegelyk, van wie sommige al dood is, maar die meeste nou nog lewe.
  7. “Daarna het hy aan Jakobus verskyn en toe aan al die apostels.  
  8. “Heel laaste het Hy ook aan my, die ontydig geborene, verskyn. 
  9. “Ek is immers die geringste van die apostels, en is nie werd om ‘n apostel genoem te word nie, omdat ek die Kerk van God vervolg het. 
  10. “Maar deur die genade van God is ek wat ek is. Sy genade aan my was nie tevergeefs nie, inteendeel, ek het harder gewerk as hulle almal, eintlik was dit nie ek nie, maar die genade van God wat by my is.”

PEARL FOR EACH DAY: 

Thursday 31 October 2024. 

(1 Corinthians 15:1-10) 

CHRIST DIED FOR OUR SINS: 

  1. “Now I would remind you brothers, of the Gospel I preached to you, which you received and in which you stand,
  2. “and by which you are being saved, if you hold fast to the Word I preached to you – unless you believed in vain. 
  3. “For I delivered to you as of first importance what I also received: That Christ died for our sins, in accordance with the Scriptures, 
  4. “that He was buried, that he was raised on the third day in accordance with the Scriptures, 
  5. “and that He appeared to Cephas, then to the twelve. 
  6. “Then He appeared to more than five hundred brothers at one time, most if whom are still alive, though some have fallen asleep.  
  7. “Then He appeared to James, then to the apostles. 
  8. “Last of all, as to one untimely born, He appeared also to me. 
  9. “For I am least of the apostles, unworthy to be called an apostle,  because I persecuted the Church of God. 
  10. “But by the Grace of God I am what I am, and His Grace toward me was not in vain. On the contrary, I worked harder than any of them, though it was not I, but the Grace of God that is with me.”

GOD IS NOT A GOD OF CONFUSION BUT OF PEACE:

Woensdag 30 Oktober 2024.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Korinthiërs 14:31-40) 

GOD IS NIE ‘N GOD VAN WANORDE NIE, MAAR VAN ORDE EN VREDE: 

  1. “Julle kan almal profeteer, maar een vir een, sodat almal daaruit kan leer, en almal bemoedig kan word. 
  2. “‘n Profeet het immers beheer oor sy gees. 
  3. “God is tog nie ‘n God van wanorde nie, maar van orde en vrede. Soos in al die Christelike Gemeentes,
  4. “moet die vrouens ook in julle byeenkomste stilbly, want hulle word nie toegelaat om te praat nie. Hulle moet onderdanig wees, soos die Wet ook sê. 
  5. “As hulle iets te wete wil kom, moet hulle tuis hulle eie mans vra, want dit is lelik vir ‘n vrou om in die erediens te praat. 
  6. “Het die Woord van God miskien van julle af uitgegaan? Of het dit julle alleen bereik? 
  7. “Iemand wat dink dat hy ‘n profeet is, of ‘n ander gawe van die Gees besit, moet erken dat wat ek aan julle skrywe, ‘n bevel van die Here is. 
  8. “Maar as iemand dit nie erken nie, sal God hom ook nie erken nie. 
  9. “Daarom my broers, beywer julle om te profeteer, en moenie die gebruik van ongewone klanke of tale verhinder nie. 
  10. “Alles moet egter gepas en ordelik geskied.”

PEARL FOR EACH DAY: 

Wednesday 30 October 2024. 

(1 Corinthians 14:31-40)

GOD IS NOT A GOD OF CONFUSION, BUT OF PEACE:

  1. “For you can all prophesy, one by one, so that all may learn, and all be encouraged,
  2. “and the spirits of prophets are subject to prophets. 
  3. “For God is not a God of confusion, but of peace. As in all the Churches of the saints, 
  4. “the women should keep silent. For they are not permitted to speak, but should be in submission, as the Law also says. 
  5. “If there is anything they desire to learn, let them ask their husbands at home. For it is shameful for women to speak in Church. 
  6. “Or was it from you that the Word of God came? Or are you the only ones it has reached? 
  7. “If anyone thinks he is a prophet, or spiritual, he should acknowledge that the things I am writing to you, are a command from the Lord. 
  8. “If anyone does not recognize this, he is not recognized. 
  9. “So my brothers, earnestly desire to prophesy, and do not forbid speaking in tongues. 
  10. “But alll things should be done decently and in order.”

LET ALL THINGS BE DONE FOR BUILDING UP:

Dinsdag 29 Oktober 2024.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Korinthiërs 14:21-30) 

LAAT ALLES TOT OPBOU VAN DIE GEMEENTE VERLOOP: 

  1. “In die Wet staan daar geskrywe dat die Here sê: ‘+Deur andertaliges en deur die mond van vreemde mense sal Ek met hierdie volk praat. En selfs dan, sal hulle na My nie luister nie.’+
  2. “So is die gebruik van ongewone tale of klanke dan ‘n teken vir ongelowiges, en nie vir gelowiges nie. Daarenteen is die profesie vir gelowiges en nie vir ongelowiges nie. 
  3. “As die hele gemeente dan bymekaar is, en almal gebruik ongewone tale of klanke, en daar kom buitestaanders of ongelowiges binne, sal hulle nie sê julle is van julle verstand af nie?
  4. “Daarenteen, as almal profeteer, en daar kom ‘n ongelowige of buitestaander binne, dan word hy deur almal in sy gewete aangespreek en kom hy tot self-ondersoek. 
  5. “Die verborge dinge van sy hart kom aan die lig. En so kom by daartoe om op sy knieë te val, God te aanbid en openlik te getuig: ‘Waarlik, God is hier by julle!’
  6. “Hoe moet dit dan wees broers? Elke keer as julle bymekaar kom, het elkeen gewoonlik ‘n bydrae om te lewer: ‘n Psalm, ‘n onderwysing, ‘n openbaring, ‘n ongewone taal of klank, ‘n uitleg daarvan. Sorg dan dat alles tot opbou van die Gemeente verloop. 
  7. “Wat die ongewone tale of klanke betref, net twee of hoogtens drie moet dit praat, elkeen op sy beurt, en daar moet een wees wat dit uitlê. 
  8. “As daar nie iemand is wat dit kan uitlê nie, moet dié een wat ongewone tale of klanke gebruik, stilbly in die byeenkoms van die Gemeente en net tuis met homself en met God praat. 
  9. “Wat die profete betref, twee of drie kan aan die woord kom, en die ander moet beoordeel wat hulle sê. 
  10. “Maar as ‘n ander een wat daar sit, ‘n openbaring ontvang, moet die spreker stilbly.”

PEARL FOR EACH DAY: 

Tuesday 29 October 2024. 

(1 Corinthians 14:21-30)

LET ALL THINGS BE DONE FOR BUILDING UP: 

  1. “In the Law it is written: ‘+by people of strange tongues and the lips of foreigners, will I speak to this people, and even then they will not listen to Me, says the Lord. 
  2. Thus tongues are a sign not for believers but for unbelievers. 
  3. “If therefore the whole Church comes together and all speak in tongues, and outsiders or unbelievers enter, will they not say that you are out of your minds? 
  4. “But if all prophesy, and an unbeliever or outsider enters, he is convicted by all, he is called to account by all,
  5. “the secrets of his heart are disclosed, and so, falling on his face, he will worship God, and declare that God is really among you. 
  6. “What then brothers? When you come together, each one has a hymn, a lesson, a revelation, a tongue, or an interpretation. Let all things be done for building up.”
  7. “If any speak in a tongue, let there be only two, at the most three, and each in turn, and let someone interpret. 
  8. “But if there is no one to interpret, let each of them keep silent in Church and speak to himself and to God. 
  9. “Let two or three prophets speak, and let the others weigh what is said. 
  10. “If a revelation is made to another sitting there, let the first be silent.”

STRIVE TO EXCELL IN BUILDING UP THE CHURCH:

Maandag 28 Oktober 2024.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Korinthiërs 14:12-20)

STREEF NA DIE OPBOU VAN DIE GEMEENTE: 

  1. “Dit is ook op julle van toepassing. As julle, julle toelê op die gawes van die Gees, streef dan na dié wat tot opbou van die Gemeente dien, sodat julle daarin kan uitmunt. 
  2. “Daarom moet hy wat ongewone tale of klanke gebruik, bid om die gawe om dit te kan uitlê ook. 
  3. “Want as ek ongewone tale of klanke gebruik wanneer ek bid, dan bid my gees, maar my verstand is nie daarby betrokke nie. 
  4. “Hoe moet dit dan wees? Dat ek met die gees moet bid, maar ook met die verstand. Ek moet met die gees die lof van die Here sing, maar ook met die verstand. 
  5. “Anders, as jy met die gees ‘n dankgebed doen, hoe sal ‘n gewone mens wat daar teenwoordig is, op jou dankgebed ‘amen’ kan sê? Hy verstaan mos nie wat jy sê nie. 
  6. “Jou dankgebed is wel goed, maar ander mense word nie daardeur geestelik opgebou nie. 
  7. “Ek dank God dat ek meer ongewone tale of klanke gebruik as julle almal. 
  8. “Maar in die byeenkoms van die Gemeente wil ek liewer vyf woorde met my verstand praat, om ook ander te onderrig, as duisend woorde in ongewone tale of klanke. 
  9. “Broers, moenie in julle denke kinders wees nie. Wees onvolwasse in die slegte dinge, maar in julle denke volwasse.”

PEARL FOR EACH DAY: 

Monday 28 October 2024. 

STRIVE TO EXCELL IN BUILDING UP THE CHURCH: 

(1 Corinthians 14:12-20)

  1. “So with yourselves, since you are eager for manifestations of the Spirit, strive to excel on building up the Church. 
  2. “Therefore one who speaks in a tongue, should pray that he may interpret. 
  3. “For if I pray in a tongue, my spirit prays, but my mind is unfruitful. 
  4. “What am I to do? I will pray with my spirit, but I will pray with my mind also; I will sing praise with my spirit, but I will sing with my mind also. 
  5. “Otherwise when you give thanks with your spirit, how can anyone in the position of an outsider, say ‘amen’ to your thanksgiving, when he does not know what you are saying? 
  6. “For you may be giving thanks well enough, but the other person is not being built up. 
  7. “I thank Gody that I speak in tongues more than all of you. 
  8. “Nevertheless, in Church I would rather speak five words with my mind, in order to instruct others, than ten thousand words in a tongue. 
  9. “Brothers, do not be children in your thinking.  Be infants in evil, but in your thinking be mature.”

TRY TO EXCELL IN BUILDING UP THE CHURCH:

Maandag 28 Oktober 2024.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Korinthiërs 14:12-20)

STREEF NA DIE OPBOU VAN DIE GEMEENTE: 

  1. “Dit is ook op julle van toepassing. As julle, julle toelê op die gawes van die Gees, streef dan na dié wat tot opbou van die Gemeente dien, sodat julle daarin kan uitmunt. 
  2. “Daarom moet hy wat ongewone tale of klanke gebruik, bid om die gawe om dit te kan uitlê ook. 
  3. “Want as ek ongewone tale of klanke gebruik wanneer ek bid, dan bid my gees, maar my verstand is nie daarby betrokke nie. 
  4. “Hoe moet dit dan wees? Dat ek met die gees moet bid, maar ook met die verstand. Ek moet met die gees die lof van die Here sing, maar ook met die verstand. 
  5. “Anders, as jy met die gees ‘n dankgebed doen, hoe sal ‘n gewone mens wat daar teenwoordig is, op jou dankgebed ‘amen’ kan sê? Hy verstaan mos nie wat jy sê nie. 
  6. “Jou dankgebed is wel goed, maar ander mense word nie daardeur geestelik opgebou nie. 
  7. “Ek dank God dat ek meer ongewone tale of klanke gebruik as julle almal. 
  8. “Maar in die byeenkoms van die Gemeente wil ek liewer vyf woorde met my verstand praat, om ook ander te onderrig, as duisend woorde in ongewone tale of klanke. 
  9. “Broers, moenie in julle denke kinders wees nie. Wees onvolwasse in die slegte dinge, maar in julle denke volwasse.”

PEARL FOR EACH DAY: 

Monday 28 October 2024. 

STRIVE TO EXCELL IN BUILDING UP THE CHURCH: 

(1 Corinthians 14:12-20)

  1. “So with yourselves, since you are eager for manifestations of the Spirit, strive to excel on building up the Church. 
  2. “Therefore one who speaks in a tongue, should pray that he may interpret. 
  3. “For if I pray in a tongue, my spirit prays, but my mind is unfruitful. 
  4. “What am I to do? I will pray with my spirit, but I will pray with my mind also; I will sing praise with my spirit, but I will sing with my mind also. 
  5. “Otherwise when you give thanks with your spirit, how can anyone in the position of an outsider, say ‘amen’ to your thanksgiving, when he does not know what you are saying? 
  6. “For you may be giving thanks well enough, but the other person is not being built up. 
  7. “I thank Gody that I speak in tongues more than all of you. 
  8. “Nevertheless, in Church I would rather speak five words with my mind, in order to instruct others, than ten thousand words in a tongue. 
  9. “Brothers, do not be children in your thinking.  Be infants in evil, but in your thinking be mature.”