



ELIZABETH WAS FILLED WITH THE HOLY SPIRIT:
Maandag 16 Desember 2024.
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Luke 1:39-45)
ELISABET IS MET DIE HEILIGE GEES VERVUL:
- Maria het haar sonder versuim gereed gemaak, en haastig na ‘n dorp in die bergstreek van Judea gegaan.
- Daar het sy.by Sagaria se huis ingegaan, en vir Elisabet gegroet.
- Net toe Elisabet die groet van Maria hoor, het die kindjie in haar moederskoot beweeg, en sy is met die Heilige Gees vervul,
- en het hard uitgeroep: “Geseënd is jy onder die vroue, en geseënd is.die vrug van jou moederskoot!
- “Waaraan het ek dit te danke dat die moeder van my Here na my toe kom?
- “Kyk, net toe die geluid van jou groet in my ore klink, het die kindjie in my, van vreugde beweeg.
- “Gelukkig is sy wat glo dat in vervulling sal gaan wat die Here vir haar gesê het.”
PEARL FOR EACH DAY:
Monday 16 December 2024.
(Luke 1:39-45)
ELIZABETH WAS FILLED WITH THE HOLY SPIRIT:
- In those days Mary arose and went with haste into the hill country, to a town in Judah,
- and she entered the house of Zechariah, and greeted Elizabeth.
- And when Elizabeth heard the greeting of Mary, the baby leaped in her womb! And Elizabeth was filled with the Holy Spirit,
- and she exclaimed with a loud cry: “Blessed are you among women, and blessed is the Fruit of your womb!
- “And why is it granted to me, that the mother of my Lord should come to me?
- “For behold, when the sound of your greeting came to my ears, the baby in my womb leaped for joy!
- “And blessed is she who believed that there would be a fulfillment of what was spoken to her, from the Lord!”

BIRTH OF JESUS FORETOLD:
Sondag 15 Desember 2024.
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Lukas 1:26-38)
GEBOORTE VAN JESUS VOORSPEL:
- In die sesde maand van Elisabet se swangerskap, het God die engel Gabriël gestuur na ‘n maagd in Nasaret, ‘n dorp in Galilea.
- Sy was verloof aan Josef, ‘n man uit die geslag van Dawid. Die naam van die maagd was Maria.
- Toe die engel by haar kom, sê hy vir haar: “Ek groet jou, begenadigde! Die Here is by jou.”
- Sy was verbysterd oor die woorde, en het gewonder wat die begroeting tog kon beteken.
- Die engel sê toe vir haar: “Moenie bang wees nie Maria, want God bewys Genade aan jou.
- “Jy sal swanger word en ‘n seun in die wêreld bring, en jy moet Hom die Naam Jesus gee.
- “Hy sal groot wees, en die Seun van die Allerhoogste genoem word. Die Here God sal Hom die troon van Sy voorvader Dawid gee,
- “en Hy sal as Koning oor die nageslag van Jakob heers tot in ewigheid. Aan Sy Koningskap sal daar geen einde wees nie.”
- Maar Maria sê vir die engel: ‘Hoe is so iets moontlik, aangesien ek nog nooit omgang met ‘n man gehad het nie?’
- Toe antwoord die engel haar: “Die Heilige Gees sal oor jou kom, en die Krag van die Allerhoogste sal die Lewe in jou wek. Daarom sal die Een wat gebore word, Heilig genoem word – die Seun van God.
- “Kyk, ‘n bloedverwant van jou , Elisabet, het in haar ouderdom self ook ‘n seun ontvang, en sy wat as onvrugbaar bekend was, is nou al in haar sesde maand.
- “Niks is vir God onmoontlik nie!”
- Maria sê toe: ‘Ek is tot beskikking van die Here. Laat met my gebeur wat U gesê het.’ Toe het die engel van haar af weggegaan.
PEARL FOR EACH DAY:
Sunday 15 December 2024.
(Luke 1:26-38)
BIRTH OF JESUS FORETOLD:
- In the sixth month God sent the angel Gabriel to a city of Galilee, named Nazareth,
- to a virgin betrothed to a man, whose name was Joseph, of the house of David. The virgin’s name was Mary.
- And he came to her and said: “Greetings, O favoured one, the Lord is with you!”
- But she was greatly troubled at the saying, and tried to discern what sort of greeting this might be.
- And the angel said to her: “Do not be afraid, Mary, for you have found favour with God.
- “And behold, you will conceive in your womb and bear a son, and you shall call His Name Jesus.
- “He Will be great and He Will be called the Son of the Most High. And the Lord God Will give Him the throne of His father David,
- “and He Will reign over the house of Jacob forever, and of His Kingdom there Will be no end.”
- And Mary said to the angel: ‘How will this be, since I am a virgin?’
- And the angel answered her: “The Holy Spirit Will come upon you, and the Power of the Most High Will overshadow you; therefore, the Child to be born, Will be called Holy – the Son of God.
- “And behold, your relative Elizabeth in her old age has also conceived a son, and it is the sixth month with her, who was called barren.
- “For nothing Will be impossible with God.”
- And Mary said: ‘Behold, I am the servant of the Lord; let it be to me according to your Word.’ And the angel departed from her.

SHE WAS FOUND TO BE WITH CHILD FROM THE HOLY SPIRIT:
Saterdag 14 Desember 2024.
PÊREL VIR ELKE DAG:e
(Matthéüs 1:18-22)
HAAR SWANGERSKAP HET VAN DIE HEILIGE GEES GEKOM:
- Hier volg nou die geskiedenis van die geboorte van Jesus Christus. Toe Sy moeder Maria nog aan Josef verloof was, het dit geblyk dat sy swanger is, sonder dat hulle gemeenskap gehad het. Die swangerskap het van die Heilige Gees gekom.
- Haar verloofde, Josef, wat aan die Wet van Moses getrou was, maar haar tog nie in die openbaar tot skande wou maak nie, het hom voorgeneem om die verlowing stilweg te verbreek,
- Terwyl hy dit in gedagte gehad het, het daar ‘n engel van die Here in ‘n droom aan hom verskyn en gesê: “Josef, seun van Dawid, moenie bang wees om met Maria te trou nie, want wat in haar verwek is, kom van die Heilige Gees.
- “Sy sal ‘n Seun in die wêreld bring, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat Sy volk van hulle sondes sal verlos.”
- Dit het alles gebeur sodat die Woord wat van die Here, deur Sy Profeet gesê is, vervul sou word.
- ‘+Die maagd sal swanger word en ‘n Seun in die wêreld bring, en hulle sal Hom Immanuel noem. ‘+ (Die Naam beteken: God by ons.)
- Toe Josef uit die slaap wakker word, het hy gemaak soos die engel van die Here hom beveel het, en met haar getrou.
- Hy het egter nie met haar omgang gehad voordat sy haar Seun in die wêreld gebring het nie. En Josef het Hom Jesus genoem.
PEARL FOR EACH DAY:
Saturday 14 December 2024.
(Matthew 1:18-25)
SHE WAS FOUND TO BE WITH CHILD FROM THE HOLY SPIRIT:
- The birth of Jesus Christ took place in this way. When His mother Mary had been betrothed to Joseph, before they came together, she was found to be with Child from the Holy Spirit.
- And her husband, Joseph, being a just man and unwilling to put her to shame, resolved to divorce her quietly.
- But as he considered these things, behold, an angel of the Lord appeared to him in a dream, saying: “Joseph, son of David, do not fear to take Mary as your wife, for that which is conceived in her, is from the Holy Spirit.
- “She will bear a Son, and you shall call His Name Jesus, for He Will save His people from their sins.
- All this took place to fulfill what the Lord Had spoken by the Prophet; :
- ‘+Behold the virgin shall conceive and bear a Son, and they shall call His Name Immanuel.’+(which means: God with us.)
- When Joseph woke from sleep, he did as the angel of the Lord commanded him: he took his wife,
- but knew her not until she had given birth to a Son. And he called His Name Jesus.
This powerful prayer by Kingsley Kombe. Many thanks to you. Be blessed.
