Sondag 22 Desember 2024.
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Lukas 1:76-80)
‘N PROFEET VAN DIE ALLERHOOGSTE SAL JY GENOEM WORD:
- “En jy kindjie, ‘n Profeet van die Allerhoogste sal jy genoem word, want jy sal voor die Here uitgaan, om Sy pad gereed te maak.
- “Om kennis van verlossing aan Sy volk mee te deel: Verlossing deur vergifnis van hulle sondes,
- “danksy die genadige ontferming van ons God. Soos die môreson sal Hy opgaan, en uit die hoogte op ons afstraal.
- “Om lig te bring aan dié wat in duisternis, en in die skaduwee van die dood lewe, om ons voetstappe te rig op die pad van vrede.”
- Die kindjie, Johannes,het opgegroei en sterk geword deur die Gees, en in die woestyn gebly tot op die dag van sy openbare verskyning in Israel.
PEARL FOR EACH DAY:
Sunday 22 December 2024.
(Luke 1:76-80)
YOU WILL BE CALLED THE PROPHET OF THE MOST HIGH:
- “And you child, will be called the Prophet of the Most High; for you will go before the Lord, to prepare His ways.
- “To give knowledge of Salvation to His people in the forgiveness of their sins,
- because of the tender mercy of our GOD, whereby the sunrise shall visit us from on high.
- “to give light to you who sit in darkness and in the shadow of death, to guide our feet into the way of peace.”
- And the child John, grew and became strong in spirit, and he was in the wilderness until the day of his public appearance of Israel.
Photo by Maryann Price. Many thanks to you, may you and your loved ones be blessed richly.



