Maandag 30 Desember 2024.
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Matthéüs 2:16-17)
‘N GEKERM WORD IN RAMA GEHOOR:
- Toe Herodes agterkom dat die sterrekundiges hom in die steek gelaat het, het hy woedend geword. Hy stuur toe soldate en laat in Betlehem en die hele omgewing al die seuntjies van twee jaar en jonger doodmaak, ooreenkomstig die tyd wat hy noukeurig by die sterrekundiges uitgevra het.
- Toe is die Woord vervul wat die Here deur die Profeet Jeremia gesê het: “‘n Gekerm word op Rama gehoor, ‘n gehuil en groot gejammer; Ragel treur oor haar kinders en wil nie getroos word nie, omdat hulle is nie meer daar is nie.”
PEARL FOR EACH DAY:
Monday 30 December 2024.
(Matthew 2:16-17)
A VOICE WAS HEARD IN RAMAH, WEEPING AND LOUD LAMENTATION:
- Then Herod, when he saw that he had been tricked by the Wise men, became furious, and he sent soldiers and killed all the male children in Bethlehem and in all that region who were two years old and under, according to the time that he had ascertained from the wise men.
- Then was fulfilled what was spoken by the Prophet Jeremiah: “A voice heard in Ramah, weeping and loud lamentation, Rachel weeping for her children; she refused to be comforted, because they are no more.”





