
“REPENT, FOR THE KINGDOM OF HEAVEN IS AT HAND:”
Vrydag 3 Januarie 2025.
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Matthéüs 4:12-17)
“BEKEER JULLE, WANT DIE KONINKRYK VAN GOD HET NABY GEKOM:”
- Toe Jesus hoor dat Herodes vir Johannes in die tronk laat opsluit het, het Hy na Galilea toe gegaan.
- Hy het nie in Nasaret gaan bly nie, maar Hom gaan vestig in Kapernaum, by die see, in die gebied van Sebulon en Naftali.
- So moes vervul word wat deur die Profeet Jesaja gesê is:
- ‘+Jy, gebied van Sebulon en Naftali, aan die seekant en oorkant die Jordaan, Galilea waar die Heidene woon!
- ‘+Die volk wat in duisternis woon, het ‘n Groot Lig gesien; hulle wat in die skemerland van die dood lewe, vir hulle het die Lig opgegaan.’+
- Van toe af het Jesus begin preek en gesê: “Bekeer julle, want die Koninkryk van die hemel het naby gekom.”
PEARL FOR EACH DAY:
Friday 3 January 2025.
(Matthew 4:12-17)
“REPENT, FOR THE KINGDOM OF HEAVEN IS AT HAND:”
- When Jesus heard that John had been arrested, He withdrew into Galilee.
- And leaving Nazareth He went and lived in Capernaum by the sea, in the territory of Zebulun and Naphtali,
- so that what was spoken by the Prophet Isaiah might be fulfilled:
- ‘+The land of Zebulun and the land of Naphtali, the way of the sea, beyond the Jordan, Galilee of the Gentiles,
- the people dwelling in darkness have seen a Great Light, and for those dwelling in the region and shadow of death, on them a Light Has dawned.’+
- From that time Jesus began to preach, saying: “Repent, for the Kingdom of heaven is at hand.”


“MAN SHALL NOT LIVE BY BREAD ALONE, BUT BY EVERY WORD OF GOD:”
Thursday 2 January 2025.
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Luke 4:1-13)
“MAN SHALL NOT LIVE BY BREAD ALONE, BUT BY EVERY WORD OF GOD:”
- And Jesus, full of the Holy Spirit, returned from the Jordan, and was led by the Spirit into the Wilderness
- for forty days, by being tempted by the devil. And He ate nothing during those days. And when they were ended, He was hungry.
- The devil said to Him: ‘If You are the Son of God, command this stone to become bread.’
- And Jesus answered him: “It is written: ‘+Man shall not live by bread alone, but from every Word of God.’+
- And the devil took Him up, and showed Him all the Kingdoms of the world in a moment of time,
- and said to Him: ‘To You I will give all this authority and their glory, for it has been delivered to me and I will give it to whom I will,
- ‘if You will worship me, it will then all be Yours.’
- And Jesus answered him: “It is written: ‘+You shall worship the Lord your God, and Him only, you shall serve.’+
- And he took Him to Jerusalem, and set Him on the pinnacle of the temple, and said to Him:‘If You are the Son of God, throw Yourself down from here,
- ‘for it is written ‘+He will command His angels concerning You, țo guard You,
- ‘+and on their hands they will bear You up, lest You strike Your foot against a stone.’+
- And Jesus answered him: “It is said: ‘+You Shall not put the Lord your God to the test.’+
- And when the devil had ended every temptation, he departed from Him until an opportune time.
PEARL FOR EACH DAY:
Donderdag 2 Januarie 2025.
(Lukas 4:1-13)
“DIE MENS SAL NIE VAN BROOD ALLEEN LEWE NIE, MAAR VAN ELKE WOORD VAN GOD:”
- Jesus het vol van die Heilige Gees teruggekeer van die Jordaan af. En is deur die Gees in die woestyn in, gelei,
- waar Hy veertig dae lank deur die duiwel versoek is; en Hy het niks geëet gedurende hierdie dae nie; en toe hulle verby was, het Hy naderhand honger geword.
- Toe sê die duiwel vir Hom: ‘As U die Seun van God is, sê vir hierdie klip dat dit brood moet word.’
- Maar Jesus antwoord en sê vir hom: “Daar is geskrywe: ‘+Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke Woord van God.’+
- Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die Koninkryke van die wêreld, in ‘n oomblik se tyd.
- Toe sê die duiwel vir Hom: ‘Ek sal U al hierdie mag gee en hulle heerlikheid, want dit is aan my oorgegee, en ek gee dit vir wie ek wil.
- ‘As U my dan aanbid, sal alles aan U behoort.’
- En Jesus antwoord en sê vir hom: “Gaan weg agter My satan, want daar is geskrywe: ‘+Die Here jou God moet jy aanbid, en Hom alleen dien.’+
- Toe bring hy Hom na Jerusalem en stel Hom op die dak van die tempel, en sê vir Hom: ‘As U die Seun van God is, werp Uself hiervandaan neer,
- ‘Want daar is geskrywe: “Hy sal Sy engele bevel gee aangaande U, om U te bewaar,
- ‘en hulle sal U op die hande dra, sodat U nie miskien U voet teen ‘n klip stamp nie.’
- En Jesus antwoord en sê vir hom: “Daar is gesê: ‘+Jy mag die Here jou God nie versoek nie,’+
- En toe die duiwel elke versoeking geëindig het, het hy ‘n tyd lank van Hom gewyk.



THE VOICE OF ONE CRYING IN THE WILDERNESS:
Dinsdag 31 Desember 2024.
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Matthéüs 3:1-10)
IEMAND WAT ROEP IN DIE WOESTYN:
- In daardie tyd het Johannes die Doper in die woestyn van Judea begin preek
- en gesê: “Bekeer julle, want die Koninkryk van die hemel het naby gekom.”
- Hy is die een wat die Profeet Jesaja bedoel het toe hy gesê het: ‘+Iemand roep in die woestyn: Maak die pad vir die Here gereed, maak die paaie vir hom reguit.’+
- Hierdie Johannes het klere van kameel-haar gedra, met ‘n leerband om sy heupe, en hy het van sprinkane en veld-heuning gelewe.
- In dié dae het Jerusalem en die hele Judea, en die omgewing van die Jordaan na hom toe gestroom.
- Hulle het hulle sondes bely en hulle deur hom in die Jordaan-rivier laat doop.
- Toe Johannes merk dat baie van die Fariseërs en die Sadduseërs kom om deur hom gedoop te word, sê hy vir hulle: “Julle slange, wie het julle wys gemaak dat julle die dreigende toorn kan ontvlug?
- “Dra liewer vrugte wat bewys dat julle bekeer is.
- “Julle moet julle nie verbeel dat julle by julleself kan sê: ‘Ons het Abraham as voorvader’ nie. Dit sê ek vir julle: God kan uit hierdie klippe kinders vir Abraham verwek.
- “Die byl lê al klaar teen die wortel van die bome. Elke boom wat nie goeie vrugte dra nie, word uitgekap en in die vuur gegooi.”
PEARL FOR EACH DAY:
Tuesday 31 December 2024.
( Matthew 3:1-10)
THE VOICE OF ONE CRYING IN THE WILDERNESS:
- In those days John the Baptist came preaching in the wilderness of Judea:
- ‘Repent, for the Kingdom of heaven is at hand.
- ‘For this is He Who was spoken of by the Prophet Isaiah when he said: ‘+The voice of one crying in the wilderness: ‘+Make straight the way of the Lord.’+
- John wore a garment of camel’s hair around his waist, and his food was locusts and wild honey.
- Then Jerusalem and all Judea, and all the region around the Jordan, were going out to him,
- and they were baptized by him in the river Jordan, confessing their sins.
- But when John saw many of the Pharisees and Sadducees coming to his baptism, he said to them:
- “You brood of vipers! Who warned you to flee from the wrath to come? Bear fruit in keeping with repentance!
- “And do not presume to say to yourselves: ‘We have Abraham as our father,’ for I tell you God is able from these stones to raise up children for Abraham.
- “Even now the axe is laid at the root of the trees. Every tree therefore that does not bear good fruit, is cut down and thrown into the fire.”
