Maandag 24 November 2025.
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Handelinge 28:17-21)
“EK KON NIE ANDERS AS OM NA DIE KEISER TE APPELLEER NIE:”
- Drie dae later het hy die Joodse leiers na hom toe uitgenooi. Toe hulle bymekaar gekom het, het hy vir hulle gesê: “Geagte broers, Ek het niks teen ons volk of teen díe gebruike van ons voorvaders gedoen nie, en tog is ek as gevangene uit Jerusalem aan die Romeine uitgelewer.
- “Die Romeine het my verhoor en wou my loslaat, omdat daar in my geval geen rede vir die doodstraf was nie.
- “Maar omdat die Jode daarteen beswaar gemaak het, kon ek nie anders as om na die keiser te appelleer nie, alhoewel ek my volk nie van iets wil aankla nie.
- “Dit is dan die rede waarom ek u laat roep het, om u te sien en met u te praat. Ek is in hierdie boeie omdat ek glo dat die hoop van Israel, die Messias, reeds gekom het.”
- Toe sê hulle vir hom: ‘Ons het geen briewe oor jou van Judea af gekry nie, en nie een van ons broers het enige nuus gebring of iets kwaads van jou gesê nie.’
Monday 24 November 2025.
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 28:17-21)
“I WAS COMPELLED TO APPEAL TO CEASAR:”
- After three days he called together the local leaders of the Jews, and when they had gathered, he said to them: “Brothers, though I had done nothing against our people, or the customs of our fathers, yet I was delivered as a prisoner from Jerusalem, into the hands of the Romans.
- “When they had examined me, they wished to set me at liberty, because there was no reason for the death penalty in my case.
- “But because the Jews objected, I was compelled to appeal to Ceasar. Though I had no charge to bring against my nation.
- “For this reason therefore, I have asked to see you and speak with you, since it is because of the hope of Israel that I am wearing this chain.”
- And they said to him: ‘We have received no letters from Judea about you. And none of the brothers coming here has reported or spoken any evil about you.’
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid.
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations.
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)