Sondag 12 Januarie 2025.
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Matthéüs 6:9-18)
DIE ‘ONSE VADER’ GEBED:
- “So moet julle dan bid: ‘Ons Vader wat in die hemel is, laat U Naam geheilig word;
- “‘Laat U Koninkryk kom, laat U Wil op aarde geskied, net soos in die hemel.
- “‘Gee ons vandag ons daaglikse brood;
- “‘en vergeef ons, ons oortredings, soos ons ook dié vergewe wat teen ons oortree;
- “‘en laat ons nie in versoeking kom nie, maar verlos ons van die bose.) Want aan U behoort die Koninkryk, die Krag en die Heerlikheid, tot in ewigheid.) Amen.”
- “As julle ander mense hulle oortredings vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe.
- “Maar as julle ander mense nie vergewe nie, sal julle Vader ook nie julle oortredings vergewe nie.
- “As julle vas, moet julle nie soos skynheiliges met lang gesigte rondloop nie. Hulle mismaak hulle gesigte, sodat die mense kan sien dat hulle vas. Dit verseker Ek julle: Hulle het hulle beloning klaar weg.
- “Nee, as jy vas, versorg jou hare en was jou gesig,
- “sodat niemand kan sien dat jy vas nie, behalwe jou Vader wat jy nie kan sien nie. Jou Vader wat sien wat verborge is, ssl jou beloon.”
PEARL FOR EACH DAY:
Sunday 12 January 2025.
(Matthew 6:9-18)
THE ‘OUR FATHER’ PRAYER:
- “Pray then like this: ‘Our Father in heaven, hollowed be Your Name
- “‘Your Kingdom come, Your Will be done on earth as it is in heaven.
- “‘Give us this day our daily bread,
- “‘and forgive us our debts, as we also have forgiven our debtors.
- “‘And lead us not into temptation, but deliver us from evil.’ (For Thine be the Majesty, the Power and the Glory, Forever and ever. Amen.)
- “For if you forgive others their trespasses, your heavenly Father will also forgive you.
- But if you do not forgive others their trespasses, neither will your Father forgive you your trespasses.
- “And when you fast, do not look gloomy like the hypocrites, for they disfigure their faces, that their fasting may be seen by others. Truly I say to you, they have received their reward.
- “But when you fast, anoint your head and wash your face, that your fasting may not be seen by others but by your Father Who is in secret. And your Father Who sees in secret, will reward you.





