“MY PEACE I GIVE TO YOU:”

Dinsdag 21 Januarie 2025.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Johannes 14:22-31) 

“MY VREDE GEE EK VIR JULLE:”

  1. Judas (nie Iskariot nie) vra toe vir Hom: ‘Here, hoe kom dit dat U, U aan ons gaan openbaar en nie aan die wêreld nie.’
  2. Jesus antwoord hom daarop: “As iemand My liefhet, sal hy my Woorde ter harte neem, en My Vader sal hom liefhê en Ons sal na hom toe kom, en by hom woon. 
  3. “Wie My nie iefhet nie, neem My woorde nie ter harte nie, en die Woorde wat julle hoor, is nie Myne nie, maar die Vader s’n, wat My gestuur het. 
  4. “Dit sê Ek vir julle terwyl Ek nog by julle bly, 
  5. “en wanneer die Vader in My Naam, die Voorspraak, die Heilige Gees stuur, sal Hy julle alles leer, en julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het. 
  6. “Vrede laat Ek vir julle na; My vrede gee Ek vir julle. Die vrede wat Ek vir julle gee, is nie die soort wat die wêreld gee nie. Julle moet nie ontsteld wees nie. 
  7. “Julle het gehoor dat Ek vir julle gesê het: “Ek gaan weg, maar kom weer na julle toe. As julle My liefgehad het, sou julle bly gewees het dat Ek na die Vader gaan, omdat die Vader groter is as Ek. 
  8. “En nou sê Ek dit vir julle voordat dit gebeur, sodat julle kan glo wanneer dit gebeur. 
  9. “Ek sal nie meer lank met julle kan praat nie, want die owerste van die wêreld is aan die kom. Maar, hy het geen mag oor My nie, 
  10. “Die wêreld moet weet dat Ek die Vader liefhet, en daarom doen wat die Vader My beveel het. Staan op, laat ons hiervandaan weggaan.”

PEARL FOR EACH DAY: 

Tuesday 21 Januarie 2025. 

(John 14:22-31)

“MY PEACE I GIVE TO YOU:”

  1. Judas, (not Iscariot) said to Him: ‘Lord, how is it that You Will manifest Yourself to us, and not to the world?’
  2. “Jesus answered him; “If anyone loves Me, he will keep My Word, and My Father Will Love him, and we will come to him and make our home with him. 
  3. “Whoever does not love Me, does not keep My Words. And the Word that you hear is not Mine, but the Father’s Who sent Me. 
  4. “These things I Have Spoken to you while I Am still with you. 
  5. “But the Helper, the Holy Spirit, Whom the Father Will send in My Name, He Will teach you all things, and bring to your remembrance all that I Have said to you. 
  6. “Peace I leave with you, My peace I give to you. Not as the world gives, do I give to you. Let not your hearts be troubled, neither let them be afraid. 
  7. “You heard Me say to you: “I Am going away, and I Will come to you,” If you loved Me, you would have rejoiced, because I Am going to the Father, for the Father is greater than I.
  8. “And now I Have told you before it takes place, so that when it does take place, you may believe. 
  9. “I Will no longer talk much with you, for the ruler of this world is coming. But he has no claim on Me, 
  10. “I do as the Father Has commanded Me, so that the world may know that I love the Father. Rise, let us go from here.”

“MY PRACE I GIVE TO YOU:”

“I WILL NOT LEAVE YOU AS ORPHANS:”

Maandag 20 Januarie 2025.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Johannes 14:12-21)   

“EK SAL JULLE NIE AS WEESKINDERS AGTERLAAT NIE:”

  1. “Dit verseker Ek julle: Wie in My glo, sal ook die dinge doen wat Ek doen, en hy sal nog groter dinge as dit doen, omdat Ek na die Vader toe gaan. 
  2. “Wat julle ookal in My Naam vra, sal Ek doen, sodat die Vader deur die Seun verheerlik kan word. 
  3. “As julle My iets in My Naam vra, sal Ek dit doen. 
  4. “As julle My liefhet, sal julle My opdragte uitvoer.  
  5. “Ek sal die Vader vra, en Hy sal vir julle ‘n ander Voorspraak stuur, om vir ewig by julle te wees,
  6. “naamlik die Gees van die Waarheid. Die wêreld ken Hom nie, maar julle ken Hom, omdat Hy by julle bly, en in julle sal wees. 
  7. “Ek sal julle nie as weeskinders agterlaat nie. Ek kom weer na julle toe. 
  8. “Nog net ‘n klein rukkie, en dan sien die wêreld My nie meer nie, maar julle sien My, omdat Ek lewe, en julle sal lewe. 
  9. “Daardie dag sal julle weet dat Ek in My Vader is, en julle in My, en Ek in julle. 
  10. “Wie My opdragte het en dit uitvoer, dit is hy wat My liefhet. En wie My liefhet, hóm sal My Vader liefhê, en Ek sal hom ook liefhê, en My aan hom openbaar.”

PEARL FOR EACH DAY: 

Monday 20January 2025. 

(John 14:12-21)

“I WILL NOT LEAVE YOU AS ORPHANS:”

  1. “Truly,  truly, I say to you, whoever believes in Me, will also do the works that I do; and greater works than these will he do, because I Am going to the Father.
  2. “Whatever you ask in My Name, this I Will do, that the Father may be glorified in the Son. 
  3. “If you ask Me anything in My Name, I Will do it. 
  4. “Ifyou love Me, you will keep My commandments, 
  5. “And I Will ask the Father, and He Will give you another Helper, to be with you forever,
  6. “even the Spirit of truth, Whom the world cannot receive, because it neither sees Him, nor knows Him. You know Him for He dwells with you, and will be in you. 
  7. “I Will not leave you as orphans; I Will come to you. 
  8. “Yet a little while, and the world will see Me no more, but you will see Me. Because I live, you also wil live. 
  9. “In that day you will know that I Am in My Father, and you in Me, and I in you. 
  10. “Whoever has My commandments and keeps them, he it is who loves Me. And he who loves Me, Will be loved by My Father, and I Will love him, and manifest Myself to him.”

Baie dankie aan Alta van Vuuren vir hierdie pragtige en relevante foto wat sy voorsien het. Mag God se rykste seën op jou rus. 

JESUS SAID: “I AM THE WAY, THE TRUTH AND THE LIFE:”

Sondag 19 Januarie 2025.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Johannes 14:1-11) 

JESUS HET GESÊ: “EK IS DIE WEG EN DIE WAARHEID EN DIE LEWE:”

  1. “Julle moet nie ontsteld wees nie. Glo in God, glo ook in My. 
  2. “In die huis van My Vader is daar baie woonplek. As dit nie so was nie, sou Ek nie vir julle gesê het, Ek gaan om vir julle plek gereed te maak nie. 
  3. “En as Ek gegaan het en vir julle plek gereed gemaak het, kom Ek terug, en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is. 
  4. “En julle ken die weg na die plek waarheen Ek gaan.”
  5. Tomas sê toe vir Hom: ‘Here, ons weet nie waarheen U gaan nie; hoe kan ons dan die weg daarheen ken?’
  6. Jesus antwoord: “Ek is die Weg en die Waarheid en die Lewe. Niemand kom tot die Vader toe, behalwe deur My nie. 
  7. “As julle My ken, sal julle My Vader ook ken. En van nou af ken julle Hom en sien julle Hom.”
  8. Toe sê Filippus vir Hom: ‘Here, wys vir ons die Vader, en dit is vir ons genoeg.’
  9. En Jesus antwoord: “Ek is al so lank by julle, en ken jy My nie, Filippus? Wie My sien, sien die Vader. Hoe kan jy dan sê: ‘Wys ons die Vader’?
  10. “Glo jy nie dat Ek in die Vader is, en die Vader in My nie? Die Woorde wat Ek met julle praat, praat Ek nie uit My eie nie, maar dit kom van die Vader wat in My bly, en Sy werke doen. 
  11. “Glo in My omdat Ek in die Vader is, en die Vader in My; of anders: Glo op grond van die werke self.”

PEARL FOR EACH DAY: 

Sunday 19 January 2025. 

(John 14:1-11)

JESUS SAID: “I AM THE WAY AND THE TRUTH AND THE LIFE.”

  1. Jesus spoke to His disciples, saying: “Let your hearts not be troubled. Believe in God, believe also in Me. 
  2. “In My Father’s house are many rooms. If it were not so, would I Have told you that I go to prepare a place for you?
  3. “And if I go and prepare a place for you, I Will come again and Will take you to Myself, that where I Am, you may be also. 
  4. “And you know the way to where I Am going.”
  5. Thomas said to Him: ‘Lord, we do not know where You are going. How can we know the way?’
  6. Jesus said to him: “I Am the Way and the Truth and  the Life. No one comes to the Father except through Me. 
  7. “If you had known Me, you would have known My Father also. From now on, you do know Him, and have seen Him.”
  8. Philip said to Him: ‘Lord, show us the Father, and it is enough for us.’
  9. Jesus said to him: “Have I been with you so long, and you still do not know Me Philip? Whoever Has seen Me, has seen the Father. How can you say: ‘Show us the Father?’
  10. “Do you not believe that I Am in the Father, and the Father is in Me? The Words that I say to you, I do not speak on My own authority, but the Father Who dwells in Me, does His Works. 
  11. “Believe Me that I Am in the Father, and the Father is in Me, or else believe on account of the Works themselves.”

“YOU ARE THE HOLY ONE OF GOD:”

Saterdag 18 Januarie 2025.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 4:31-41) 

“U IS DIE HEILIGE VAN GOD:”

  1. Daarna het Hy na Kapernaum toe gegaan, ‘n dorp in Galilea, en die mense gereeld op die Sabbatdag geleer. 
  2. Hulle was verbaas oor Sy leer, want Hy het met gesag gepraat. 
  3. In die sinagoge was daar ‘n man wat in die mag was van ‘n bose, onrein gees. Hy het hard geskreeu:
  4. ‘Ha! Wat het ons met U te doen, Jesus van Nasaret? Het U gekom om ons te verdelg? Ek weet wie U is: U is die Heilige van God!’
  5. Maar Jesus het hom skerp aangespreek: “Bly stil, en gaan uit hom uit!” En die bose gees het die man tussen die mense laat neerslaan, en uit hom uitgegaan, sonder om hom seer te maak. 
  6. Almal was baie verbaas, en hulle raak aan die praat en vra vir mekaar: ‘Wat vir ‘n Woord is dit, dat Hy met gesag en mag die bose geeste gebied, en hulle gaan uit?’
  7. En berigte oor Hom het na elke plek in die omgewing versprei. 
  8. Toe Jesus die sinagoge verlaat, het hy na die huis van Simon gegaan. Die skoonmoeder van Simon het siek gelê met ‘n hewige koors, en hulle het Hom gevra om iets vir haar te doen. 
  9. Hy het by die koppenent van die bed gaan staan en die koors bestraf. Dit het haar verlaat, en sy het onmiddelik opgestaan en hulle bedien. 
  10. Met sononder het almal hulle siekes, wat aan allerhande kwale gely het, na Hom toe gebring. Hy het hulle een vir een die hande opgelê, en hulle gesond gemaak. 
  11. Ook bose geeste het uit baie uitgegaan, terwyl hulle skreeu: ‘U is die Seun van God!’ En Jesus het bulle skerp aangespreek, en hulle nie toegelaat om sulke dinge te sê nie, omdat hulle geweet het dat Hy die Christus is. 

PEARL FOR EACH DAY:

Saturday 18 January 2025. 

(Luke 4:31-41)

“YOU ARE THE HOLY ONE OF GOD:”

  1. And He went down to Capernaum, a city of Galilee, and He was teaching them on the Sabbath, 
  2. and they were astonished at His teaching, for His Word possessed authority. 
  3. And in the synagogue there was a man who had the spirit of an unclean demon, and he cried out with a loud voice: 
  4. ‘Ha! What Have You to do with us, Jesus of Nazareth? Have you come to destroy us? I know Who You are – the Holy One of God.’
  5. But Jesus rebuked him, saying: “Be silent and come out of him!” And when the demon had thrown the man down in their midst, he came out of him, having done him no harm. 
  6. And they were all amazed and said to one another: ‘What is this Word? For with authority and power, He commands the unclean spirits, and they come out!’
  7. And reports about Him went out into every place in the surrounding region. 
  8. And He arose and left the synagogue, and entered Simon’s house. Simon’s mother-in-law was ill with a high fewer, and they appealed to Him on her behalf. 
  9. And He stood over her and rebuked the fever, and it left her, and immediately she rose and began to serve them. 
  10. When the sun was setting, all those who had any who were sick with various diseases, brought them to Him, and He laid His hands on every one of them, and healed them. 
  11. And demons also came out of many, crying: You are the Son of God!’ But He rebuked them, and would not allow them to speak, because they knew that He was the Christ.