“WHO DO THE CROWDS SAY THAT I AM?”

Sondag 16 Februarie 2025.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 9:18-27) 

“WIE SÊ DIE MENSE IS EK?”

  1. Op ‘n keer terwyl Jesus besig was om te bid, het Sy dissipels by Hom saamgekom. Toe vra Hy hulle: “Wie sê die mense is Ek?”
  2. Hulle antwoord: ‘Johannes die Doper; party sê weer: Elia, en ander: ‘n Profeet van die ou tyd het opgestaan.’
  3. “Maar julle,” het Hy gevra, “Wie sê julle is Ek?” Toe antwoord Petrus: ‘Die Gesalfde van God.’
  4. Jesus het hulle uitdruklik belet om dit vir ander te vertel,
  5. “want,” het Hy gesê: “Die Seun van die mens moet baie ly, deur die familie-hoofde, priester-hoofde, en skrifkenners verwerp word, rn Hy moet doodgemaak word en op die derde dag opgewek word.”
  6. Toe het Hy vir almal gesê: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, elke dag sy kruis opneem, en My volg,
  7. “want elkeen wat sy lewe wil behou, sal dit verloor, maar elkeen wat sy lewe om My ontwil verloor, sal dit behou. 
  8. “Wat help dit ‘n mens as hy die hele wêreld as wins verkry, of homself verloor of ten gronde gaan? 
  9. “Elkeen wat hom vir My Woorde skaam, vir hom sal die Seun van die mens Hom skaam wanneer Hy kom, beklee met Sy Heerlikheid, en die Heerlikheid van die Vader, en van die Heilige engele 
  10. “Ek sê vir julle die waarheid: Daar is party van julle wat hier staan, wat beslis nie sal sterf, voordat hulle die Koninkryk van God gesien het nie.”

PEARL FOR EACH DAY: 

 Sunday 16 February 2025. 

(Luke 9:18-27)

“WHO DO THE CROWDS SAY THAT I AM”

  1. It happened that as He was praying alone, the disciples were with Him. And He asked them: “Who do the crowds say that I Am?”
  2. And they answered: ‘John the Baptist. But others say Elijah, and others, that one of the Prophets of old has risen.’
  3. Then He said to them: “But Who do you say that I Am?” And Peter answered: ‘The Christ of God.’
  4. And He strictly charged and commanded them to tell this to no one, 
  5. saying: “The Son of man must suffer many things, and be rejected by the elders and chief priests and scribes, and be killed, and on the third day be raised.”
  6. And He said to all: “If anyone would come after Me, let him deny himself and take up his cross daily and follow Me. 
  7. “For whoever would save his life, will lose it. But whoever loses his life for My sake, will save it. 
  8. “For what does it profit a man if he gains the whole world and loses or forfeits himself? 
  9. “For whoever is ashamed of Me and of My Words, of him the Son of man Will be ashamed when He comes in His Glory, and the Glory of the Father, and of the Holy angels. 
  10. “But I tell you truly, there are some standing here who will not taste death, until they see the Kingdom of God.”

“WHO DO THE CROWDS SAY THAT I AM:“

Sondag 16 Februarie 2025.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 9:18-27) 

“WIE SÊ DIE MENSE IS EK?”

  1. Op ‘n keer terwyl Jesus besig was om te bid, het Sy dissipels by Hom saamgekom. Toe vra Hy hulle: “Wie sê die mense is Ek?”
  2. Hulle antwoord: ‘Johannes die Doper; party sê weer: Elia, en ander: ‘n Profeet van die ou tyd het opgestaan.’
  3. “Maar julle,” het Hy gevra, “Wie sê julle is Ek?” Toe antwoord Petrus: ‘Die Gesalfde van God.’
  4. Jesus het hulle uitdruklik belet om dit vir ander te vertel,
  5. “want,” het Hy gesê: “Die Seun van die mens moet baie ly, deur die familie-hoofde, priester-hoofde, en skrifkenners verwerp word, rn Hy moet doodgemaak word en op die derde dag opgewek word.”
  6. Toe het Hy vir almal gesê: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, elke dag sy kruis opneem, en My volg,
  7. “want elkeen wat sy lewe wil behou, sal dit verloor, maar elkeen wat sy lewe om My ontwil verloor, sal dit behou. 
  8. “Wat help dit ‘n mens as hy die hele wêreld as wins verkry, of homself verloor of ten gronde gaan? 
  9. “Elkeen wat hom vir My Woorde skaam, vir hom sal die Seun van die mens Hom skaam wanneer Hy kom, beklee met Sy Heerlikheid, en die Heerlikheid van die Vader, en van die Heilige engele 
  10. “Ek sê vir julle die waarheid: Daar is party van julle wat hier staan, wat beslis nie sal sterf, voordat hulle die Koninkryk van God gesien het nie.”

PEARL FOR EACH DAY: 

 Sunday 16 February 2025. 

(Luke 9:18-27)

“WHO DO THE CROWDS SAY THAT I AM”

  1. It happened that as He was praying alone, the disciples were with Him. And He asked them: “Who do the crowds say that I Am?”
  2. And they answered: ‘John the Baptist. But others say Elijah, and others, that one of the Prophets of old has risen.’
  3. Then He said to them: “But Who do you say that I Am?” And Peter answered: ‘The Christ of God.’
  4. And He strictly charged and commanded them to tell this to no one, 
  5. saying: “The Son of man must suffer many things, and be rejected by the elders and chief priests and scribes, and be killed, and on the third day be raised.”
  6. And He said to all: “If anyone would come after Me, let him deny himself and take up his cross daily and follow Me. 
  7. “For whoever would save his life, will lose it. But whoever loses his life for My sake, will save it. 
  8. “For what does it profit a man if he gains the whole world and loses or forfeits himself? 
  9. “For whoever is ashamed of Me and of My Words, of him the Son of man Will be ashamed when He comes in His Glory, and the Glory of the Father, and of the Holy angels. 
  10. “But I tell you truly, there are some standing here who will not taste death, until they see the Kingdom of God.”

THEY ALL ATE AND WERE SATISFIED:

Saterdag 15 Februarie 2025.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 9:12-17)

ALMAL HET GEËET EN GRNOEG GEKRY:

  1. Toe die son begin sak, kom die twaalf na Hom toe en sê: ‘Stuur die mense weg sodat hulle by die dorpe en plase in die omtrek slaapplek en kos kan gaan soek, want ons is hier op ‘n verlate plek.’
  2. “Gee julle vir hulle iets om te eet,” sê Hy toe vir hulle. Maar hulle antwoord: ‘Ons het hier niks meer as vyf brode en twee visse nie. Of moet ons self vir hierdie klomp mense gaan kos koop?’
  3. Net die mans bymekaar was al omtrent vyf duisend. Toe sê Jesus vir Sy dissipels: “Laat die mense in groepe van sowat vyftig gaan sit om te eet.”
  4. Hulle het toe so gemaak en almal laat regsit. 
  5. Daarna het Hy die vyf brode en twee visse geneem, na die hemel opgekyk, en die seën gevra. Toe breek Hy dit en gee dit vir die dissipels, om aan die mense voor te sit. 
  6. Almal het geëet en het genoeg gekry. Wat oorgebly het, het hulle bymekaar gemaak, twaalf mandjies vol. 

 

PEARL FOR EACH DAY: 

 Saturday 15 February 2025. 

(Luke 9:12-17)   

THEY ALL ATE AND WERE SATISFIED: 

  1. The day began to wear away, and the twelve came and said to Him: ‘Send the crowd away, to go into the surrounding villages and countryside, to find lodging and get provisions, for we are here in a desolate place.’
  2. But He said to them: “You give them something to eat.” They answered: ‘We have no more than five loaves and two fish – unless we are to go and buy food for all these people!’
  3. For there were about five thousand men. And He said to His disciples:  “Have them sit down in groups of about fifty each.”
  4. And they did so, and had them all sit down. 
  5. And taking the five loaves and the two fishes, He looked up to heaven and said a blessing over them. Then He broke the loaves and gave them to the disciples, to set before the crowd. 
  6. And they all ate and were satisfied. And what was left over, was picked up, twelve baskets of broken pieces. 

HE CURED THOSE WHO HAD NEED OF HEALING:

Vrydag 14 Februarie 2025.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 9:1-11) 

DIÉ WAT GENESING NODIG GEHAD HET, HET HY GESOND GEMAAK: 

  1. Jesus het die twaalf apostels bymekaar geroep, en aan hulle mag en gesag gegee, om alle bose geeste uit te dryf en siektes te genees. 
  2. Toe het Hy hulle uitgestuur om die Koninkryk van God te verkondig en die siekes gesond te maak. 
  3. Hy het vir hulle gesê: “Moet niks vir die pad saamneem nie. Nie ‘n kierie of ‘n reissak, of brood of geld, of nog ‘n kledingstuk níe. 
  4. “En as julle in ‘n huis tuisgaan, bly dan in dieselfde huis totdat julle die reis voortsit. 
  5. “As daar mense is wat julle nie wil ontvang nie, moet julle van so ‘n plek af weggaan, en die stof van julle voete afskud, as aanklag teen hulle.”
  6. Hulle het toe vertrek en van die een dorp na die ander gegaan, om orals die Evangelie te verkondig, en siekes gesond te maak. 
  7. Herodes die heerser het gehoor van al die dinge wat gebeur, en hy was in die war. 
  8. Want party mense het gesê: ‘Johannes is uit die dood opgewek,’ en party: ‘Elia het verskyn,’ en ander: ‘Een van die Profete van die ou tyd het opgestaan.’
  9. Maar Herodes het gesê: ‘Johannes het ekself laat onthoof. Maar Wie is hierdie Man van Wie ek sulke dinge hoor?’En hy het geprobeer om Hom te siene te kry. 
  10. Toe die apostels terugkom, het hulle Jesus alles vertel wat hulle gedoen het. Daarna het Hy hulle saamgeneem in die rigting van die dorp Betsaida, waar hulle alleen kon wees. 
  11. Maar die mense het dit te wete gekom, en agter Hom aan gegaan. Hy het hulle verwelkom en met hulle gepraat oor die Koninkryk van God. En dié wat genesing nodig gehad het, het Hy gesond gemaak. 

PEARL FOR EACH DAY: 

 Friday 14 February 2025. 

(Luke 9:1-11)

HE CURED THOSE WHO HAD NEED OF HEALING: 

  1. He called the Twelve together and gave them power and authority over all demons, and to cure diseases. 
  2. Then He sent them out to proclaim the KIngdom of God, and to heal. 
  3. And He said to them: “Take nothing for your journey, no staff, nor bag, nor bread, nor money, and do not have two tunics. 
  4. “And whatever house you enter, stay there, and from there depart. 
  5. “And wherever they do not receive you, when you leave that town, shake off the dust from your feet, as a testimony against them.”
  6. And they departed and went through the villages, preaching the Gospel, and healing everywhere. 
  7. Herod the tetrarch heard about all that was happening, and he was perplexed because it was said by some that John had been raised from the dead,
  8. by some that Elijah had appeared, and by others that one of the prophets of old had risen. 
  9. Herod said: ‘John I beheaded, but Who is this about we hear such things?’ And he sought to see Him. 
  10. On their return, the apostles told Jesus all that they had done. And He took them, and withdrew apart to a town called Bethsaida 
  11. When the crowds learned it, they followed Him, and He welcomed them, and spoke to them of the Kingdom of God, and cured those who had need of healing. 

Many thanks to Maryann Price for this very relevant prayer that I could use. 

“WHERE IS YOUR FAITH?”

Woensdag 12 Februarie 2025.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 8:22-39)  

“WAAR IS JULLE GELOOF DAN?”

  1. Op ‘n dag het Jesus en Sy dissipels in ‘n skuit geklim, en Hy het vir hulle gesê: 
  2. “Kom ons gaan na die oorkant van die meer toe.” Hulle vaar toe weg, en terwyi hulle seil, raak Jesus aan die slaap. Skielik het ‘n hewige stormwind op die meer losgebars, en die skuit het vol water begin word, sodat hulle in lewensgevaar was. 
  3. Hulle gaan toe na Jesus en maak Hom wakker met die uitroep: ‘Meester, Meester, ons vergaan!’ Toe staan Hy op en bestraf die wind en die golwe. 
  4. Hulle het bedaar en daar het stilte gekom. Toe sê Jesus vir hulle: “Waar is julle geloof dan?” Maar hulle was verskrik en verbaas en het vir mekaar gesê: ‘Wie is Hy tog? Hy gee bevele aan wind en water, en hulle is Hom gehoorsaam!’
  5. Daarna het hulle verder gevaar, na die land van die Garaseners, wat reg teenoor Galilea lê. 
  6. Toe Jesus daar aan wal gaan, het ‘n man van ‘n dorp af Hom tegemoet gekom. Hy was van bose geeste besete en het ‘n hele tyd al nie meer klere gedra nie, en ook nie in ‘n huis gebly nie, maar tussen grafte. 
  7. Toe hy Jesus sien, skreeu hy en val op sy knieë voor Hom neer, terwyl hy hard uitroep: ‘Wat het U met my te doen, Jesus, Seun van God die Allerhoogste? Ek smeek U, moet my nie pynig nie!’
  8. Dit het hy gesê omdat Jesus die onrein gees beveel het om uit die man uit te gaan. Dit was ‘n bose gees wat hom al baie keer beetgepak het. Al het hulle hom met hand en voetboeie vasgemaak, om hom in bedwang te hou, het hy die boeie uitmekaar geruk, en is hy deur die bose gees die woestyn in gejaag. 
  9. Toe vra Jesus hom: “Wat is jou naam?” ‘Legio,’ antwoord hy, want daar het baie bose geeste in hom ingevaar. 
  10. Hulle het Jesus gesmeek om hulle nie na die onderaardse diepte toe terug te stuur nie. 
  11. Daar het ‘n hele trop varke teen die berg gewei. Die bose geeste het Jesus gesmeek om hulle toe te laat om in die varke in te vaar. Hy het hulle dit toegelaat, 
  12. en die bose geeste het uit die man uitgegaan en in die varke ingevaar. Die trop sit toe op loop teen die berg af, die see in, en versuip. 
  13. Toe die wagters sien wat gebeur het, hardloop hulle weg en gaan vertel dit in die dorp en op die plase. 
  14. Die mense gaan kyk toe wat gebeur het. Hulle kom by Jesus en daar kry hulle die man uit wie die bose geeste uitgevaar het. Hy sit by die voete van Jesus, met klere aan en by sy volle verstand. En hulle het bang geword. 
  15. Die mense wat dit gesien het, het toe vir hulle vertel hoe die besetene genees is. 
  16. Toe het die inwoners van die gebied van die Garaseners, vir Jesus gevra om van hulle af weg te gaan, omdat hulle baie bang was. Hy het toe in die skuit geklim en weggegaan. 
  17. Die man uit wie die bose geeste uitgevaar het, het Jesus gesmeek om by Hom te kan bly. Maar Jesus het hom weggestuur en gesê:
  18. “Gaan terug na jou huis toe en vertel alles wat God vir jou gedoen het.” Hy het toe gegaan en die hele dorp deur bekend gemaak wat Jesus vir hom gedoen het. 

PEARL FOR EACH DAY: 

 Wednesday 12 February 2025. 

(Luke 8:22-39) 

“WHERE IS YOUR FAITH?:”

  1. One day He got into a boat with His disciples, and He said to them: “Let us go across to the other side of the lake.” So they set out, 
  2. and as they sailed, He fell asleep. And a windstorm came down on the lake, and they were filling with water. And were in danger. 
  3. And they went and woke Him, saying: ‘Master, Master, we are perishing!’ And He awoke and rebuked the wind and the raging waves, and they ceased, and there was a calm. 
  4. And He said to them: “Where is your faith?” And they were afraid, and they marveled, saying to one another: ‘Who then is this, that He commands even wind and water, and they obey Him.’
  5. Then they sailed to the country of the Garasenes, which is opposite Galilee. 
  6. When Jesus had stepped on land, there met Him a man from the city who had demons. For a long time he had worn no clothes, and he had not lived in a house, but among the tombs. 
  7. When he saw Jesus, he cried out with a loud voice: ‘What have You to do with me Jesus, Son of the Most High God? I beg You, do not torment me!’
  8. For He Had commanded the unclean spirit to come out of the man. (For many a time it had seized him. He was kept under guard and bound with chains and shackles, but he would break the bonds, and be driven by the demon into the desert.)
  9. Jesus then asked him: “What is your name?” And he said: ‘Legion,’ for many demons had entered him. 
  10. And they begged Him not to command them to depart into the abyss. 
  11. A large herd of pigs was feeding there on the hillside. And they begged Him to let them enter these. So He gave them permission 
  12. Then the demons came out of the man and entered the pigs, and the herd rushed down the steep bank, into the lake and drowned. 
  13. When the herdsmen saw what had happened, they fled and told it in the city and in the country. 
  14. Then people went out to see what had happened. And they came to Jesus, and found the man from whom the demons had gone, sitting at the feet of Jesus, clothed and in his right mind, and they were afraid. 
  15. And those who had seen it, told them how the demons possessed man had been healed. 
  16. Then all the people of the surrounding country of the Garasenes asked Him to depart from them, for they were seized with great fear. So He got into the boat and returned. 
  17. The man from whom the demons had gone, begged that he might be with Him, but Jesus sent him away, saying:
  18. “Return to your home, and declare how much God Has done for you.” And he went away, proclaiming throughout the whole city how much Jesus Had done for him.