“THIS MAN RECEIVES SINNERS AND EATS WITH THEM:”

Sondag 16 Maart 2025.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 15:1-7) 

HIERDIE MAN ONTVANG SONDAARS EN EET SAAM MET HULLE:

  1. Die tollenaars en sondaars het altyd die gewoonte gehad om na Jesus te kom luister. 
  2. Hierteen het die Fariseërs en díe skrifgeleerdes beswaar gemaak en gesê: ‘Hierdie Man ontvang sondaars, en eet selfs saam met hulle. ‘
  3. Toe vertel Jesus vir hulle hierdie gelykenis: 
  4. “+Sê nou een van julle het honderd skape en een van hulle raak weg. Wat doen hy dan? Hy laat die nege-en-negentig in die veld, en gaan agter die een wat weg is aan, totdat hy hom kry. 
  5. “+En as hy hom kry, is hy bly, en tel hom op sy skouers. 
  6. “+As hy by sy huis kom, roep hy sy vriende en bure bymekaar en sê vir hulle: ‘Wees saam met my bly, want ek het my skaap wat weg was, gekry.’”+
  7. “Ek sê vir julle, net so sal daar ook blydskap in die hemel wees, oor een sondaar wat hom bekeer, eerder as oor nege-en-negentig mense wat reg doen, en nie bekering nodig het nie.”

PEARL FOR EACH DAY: 

 Sunday 16 March 2025. 

(Luke 15:1-7) 

“THIS MAN RECEIVES SINNERS AND EATS WITH THEM:”

  1. The tax collectors and sinners were all drawing near to hear Him. 
  2. And the Pharisees and the scribes grumbled, saying: ‘This Man receives sinners and eats with them.’
  3. So He told them this parable:
  4. “+What man of you, having a hundred sheep, if he has lost one of them, does not leave the ninety nine in the open country, and go after the one that is lost, until he finds it?
  5. “+And when he has found it, he lays it on his shoulders, rejoicing. 
  6. “+And when he comes home, he calls together his friends and his neighbors, saying to them: ‘Rejoice with me, for I have found my sheep that was lost.’+
  7. “Just so I tell you: There will be more joy in heaven over one sinner who repents, than over ninety-nine righteous persons who need no repentance.”

Met dank aan Maggie van Vuuren, vir hierdie afsluitings-Skrifverwysing. 

“I WILL SEPARATE ALL PEOPLE FROM ONE ANOTHER:”

Saterdag 15 Maart 2025.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Matthéüs 25:31-46) 

HY SAL DIE MENSE VAN MEKAAR SKEI:

  1. “Wanneer die Seun van die mens in Sy Majesteit kom, en al die engele saam met Hom, sal Hy op Sy Koninklike troon gaan sit. 
  2. “Al die volke sal voor Hom bymekaar gebring word. En Hy sal die mense van mekaar skei, soos ‘n wagter die skape van die bokke skei. 
  3. “Die skape sal Hy regs, en die bokke links van Hom laat staan. 
  4. “Dan sal die Koning vir dié aan Sy regterkant sê: “+Kom, julle wat deur my Vader geseën is! Die Koninkryk is van die skepping van die wêreld af vir julle voorberei. Neem dit as erfenis in besit, 
  5. “+want Ek was honger, en julle het my iets gegee om te eet. Ek was dors, en julle het My iets gegee om te drink. Ek was ‘n vreemdeling en julle het My gehuisves.
  6. “+Ek was sonder klere, en julle het vir My klere gegee; siek, en julle het My verpleeg; in die tronk, en julle het My besoek.”+
  7. “Dan sal dié wat die wil van God gedoen het, Hom vra: ‘Here,  wanneer het ons U honger gesien en U gevoed of dors en U iets gegee om te drink?
  8. ‘En wanneer het ons U as ‘n vreemdeling gesien en U gehuisves, of sonder klere, en vir U klere gegee? 
  9. ‘Wanneer het ons U siek gesien, of in die tronk, en U besoek?’
  10. “En die Koning sal hulle antwoord: “+Dit verseker Ek julle: Vir sover julle dit aan een van die geringstes van hierdie broers van My gedoen het, het julle dit aan My gedoen.”+
  11. “Dan sal die Koning vir dié aan Sy linkerkant sê: “+Gaan weg van My af, julle vervloektes! Gaan na die ewige vuur wat vir die duiwel en sy engele voorberei is, 
  12. “*want Ek was honger en julle het My niks gegee om te eet nie; Ek was dors, en julle het My niks gegee om te drink nie; 
  13. “+Ek was ‘n vreemdeling en julle het My nie gehuisves nie; sonder klere, en julle het My nie klere gegee nie; siek en in die tronk, en julle het My nie versorg nie.”+
  14. “Dan sal hulle ook antwoord: ‘Here, wanneer het ons U honger of dors of ‘n vreemdeling, of sonder klere of siek of in die tronk gesien, en U nie gehelp nie?’
  15. En Hy sal hulle antwoord: “+Dit verseker Ek julle: Vir sover julle dit aan een van hierdie geringstes nie gedoen het nie, het julle dit aan My ook nie gedoen nie.”+
  16. “En hierdie mense sal die ewige straf ontvang, maar dié wat die wil van God gedoen het, die Ewige Lewe.”

PEARL FOR EACH DAY: 

 Saturday 15 March 2025. 

(Matthew 25:31-46)

HE WILL SEPARATE ALL PEOPLE FROM ONE ANOTHER:

  1. “When the Son of man comes in His glory, and all His angels with Him, then He Will sit on His Glorious throne. 
  2. “Before Him will gather all the nations, and He Will separate all people one from another as a shepherd separates, the sheep from the goats. 
  3. “And he will place the sheep on his right side, but the goats on the left. 
  4. “Then the King will say to those on the right: ‘+Come, you who are blessed by My Father, inherit the Kingdom prepared for you from the foundation of the world. 
  5. ‘+For I was hungry, and you gave Me food, thirsty and you gave Me drink, I was a stranger and you welcomed Me, 
  6. ‘+I was naked and you clothed Me, I was sick and you visited Me, I was in prison and you came to Me.’+
  7. Then the righteous will answer Him, saying: ‘Lord when did we see You hungry, thirsty and gave you drink?
  8. ‘And when did we see You a stranger and  welcomed You, or naked and clothe You?
  9. ‘And when did we see you sick or in prison, and visit You?’
  10. And the King Will answer them: “.+Truly I say to you: As you did it to one of the least of these, My brothers, you did it to Me.”+
  11. “Then He Will say to those on the left: ‘+Depart from Me, you cursed, into the eternal fire, prepared for the devil and his angels. 
  12. ‘+For I was hungry, and you gave Me no food, I was thirsty and you gave me no drink. 
  13. ‘*I was a stranger, and you did not welcome Me, naked, and you did not clothe Me, sick and in prison, and you did not visit Me.’+
  14. “Then they also will answer, saying: ‘Lord, when did we see You hungry or thirsty, or a stranger, or naked or sick or in prison, and did not minister to You?’
  15. “Then He Will answer them, saying: “Truly, I say to you: As you did not do it to one of the least of these, you did not do it to Me.”+
  16. “And these will go away, into eternal punishment, but the righteous into Eternal Life.”

TO ANYONE WHO HAS, MORE WILL BE GIVEN:

Vrydag 14 Maart 2025.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Matthéüs 25:14-30) 

“AAN ELKEEN WAT HET, SAL MEER GEGEE WORD:”

  1. “Want dit was soos ‘n man wat op reis wou gaan, en sy diensknegte roep en aan hulle sy besittings toevertrou. 
  2. “En aan die een gee hy vyf goue muntstukke en aan ‘n ander twee, en een aan ‘n derde een. Hy het aan elkeen volgens sy bekwaamheid gegee en toe op reis gegaan. 
  3. “Die een wat vyf goue muntstukke ontvang het, het dadelik daarmee gaan werk, en ‘n wins gemaak van nog vyf. 
  4. “So ook die een wat twee gekry het, hy het ‘n wins gemaak van nog twee. 
  5. “Maar die slaaf wat net een gekry het, het ‘n gat in die grond gaan grawe, en sy eienaar se geld daarin weggesteek. 
  6. “Na ‘n lang tyd het die eienaar van daardie slawe teruggekom, en van hulle rekenskap gevra. 
  7. “Die een wat vyf goue muntstukke ontvang het, kom toe en bring die ander vyf saam, en sê: ‘Meneer, vyf goue muntstukke het u aan my toevertrou. Hier is dit met vyf ander wat ek wins gemaak het.’
  8. “Toe sê sy eienaar vir hom: ‘Mooi so! Jy is ‘n goeie en getroue slaaf. Oor min was jy getrou, oor baie sal ek jou aanstel. Kom in, en deel in my vreugde!’
  9. “Toe kom die een met die twee goue muntstukke en sê: ‘Meneer, twee goue muntstukke het u aan my toevertrou. Hier is dit met twee ander wat ek wins gemaak het. ‘
  10. “Sy eienaar sê toe vir hom: ‘Mooi so! Jy is ‘n goeie en getroue slaaf. Oor min was jy getrou, oor baie sal ek jou aanstel. Kom in, en deel in my vreugde!’
  11. “Toe kom die een wat een goue muntstuk ontvang het, en sê: ‘Meneer, ek ken u en weet dat u ‘n harde man is, wat oes waar u nie gesaai het nie, en pluk, waar u nie geplant het nie. 
  12. “‘Omdat ek bang was, het ek u muntstuk in die grond gaan begrawe. Hier het u, u geld terug.’
  13. “Toe sê sy eienaar vir hom: ‘Jy is ‘n slegte en lui slaaf! Jy het geweet dat ek oes waar ek nie gesaai het nie, en pluk waar ek nie geplant het nie. 
  14. “Dan moes jy my geld in die bank gesit het, en ek sou dit by my koms, met rente terug gekry het!
  15. “Vat die muntstuk van hom af weg, en gee dit vir die een wat tien het. 
  16. “Aan elkeen wat het, sal  meer gegee word, en hy sal oorvloed hê; maar van hom wat niks het nie, sal ook die bietjie wat hy het, weggevat word. 
  17. “‘En gooi die nuttelose slaaf uit in die diepste duisternis daarbuite. Daar sal hulle huil en op hulle tande kners.’

PEARL FOR EACH DAY: 

 Friday 14 March 2025. 

(Matthew 25:14-30)

“TO ANYONE WHO HAS, MORE WILL BE GIVEN:”

  1. “It will be like a man going on a journey, who called his servants and entrusted to them his property. 
  2. “To one he gave five talents, to another two, to another he gave one, to each according to his ability. Then he went away. 
  3. “He who had received the five talents, went at once and traded with them, and he made five talents more. 
  4. “So also he who had the two talents, made two talents more. 
  5. “But he who had received the one talent, went and dug in the ground and hid his master’s money. 
  6. “After a long time the master of those servants came and settled accounts with them. 
  7. “And he who had received the five talents came forward, bringing five talents more, saying: ‘Master, you delivered me five talents; here, I have made five talents more.’
  8. “His master said to him: ‘Well done, good and faithful servant. You have been faithful over a little; I will set you over much. Enter into the joy of your master.’
  9. “He also who had the two talents came forward saying: ‘Master, you delivered to me two talents; here, I have made two talents more.’
  10. “His master said to him: ‘Well done, good and faithful servant, you have been faithful over a little; I will set you over much, enter into the joy of your master.’
  11. “He also who had received the one talent came forward saying: ‘Master, I knew you to be a hard man, reaping where you did not sow, and gathering where you scattered no seed. 
  12. “‘So I was afraid and I went and hid your talent in the ground. Here you have what is yours.’
  13. “But the master answered him: ‘You wicked and slothful servant. You knew that I reap where I have not sown, and gathering where I scattered no seed?
  14. “‘Then you ought to have invested my money with the bankers, and at my coming, I should have received what was my own, with interest. 
  15. “‘So take the talent from him, and give it to him who has the ten talents. 
  16. “‘For to everyone who has, will more be given, and he will have an abundance. But from the one who has not, even what he has will be taken away. 
  17. “‘And cast the worthless servant into the outer darkness. In that place there will be weeping and gnashing of teeth.’”,

YOU KNOW NEITHER THE DAY, NOR THE HOUR.

Donderdag 13 Maart 2025.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Matthéüs 25:1-13) 

“WAAK, OMDAT JULLE NIE WEET OP WATTER DAG EN UUR DIT SAL GEBEUR NIE:”

  1. “Dan sal dit met die Koninkryk van die hemel gaan, soos met tien meisies wat hulle lampe gevat het om die bruidegom te gaan inwag. 
  2. “Vyf van hulle was onverstandig en vyf verstandig. 
  3. “Die onverstandiges het hulle lampe gevat, maar nie ekstra olie met hulle saamgeneem nie, 
  4. “terwyl die verstandiges saam met hulle lampe, ook nog olie in houers saamgeneem het. 
  5. “Toe die bruidegom lank wegbly, het hulle almal vaak geword en aan die slaap geraak.  
  6. “In die middel van die nag was daar ‘n geroep: ‘Hier kom die bruidegom, gaan hom tegemoet! 
  7. “Toe staan al die meisis op en maak hulle lampe reg. 
  8. “Die onverstandiges sê toe vir die verstandiges: ‘Gee vir ons van julle olie, want ons lampe gaan dood.’
  9. “Maar die verstandiges antwoord: ‘Nee, daar is nie genoeg vir ons en vir julle nie. Gaan liewers winkel toe en koop vir julle olie. ‘
  10. “Terwyl die onverstandiges olie gaan koop het, het die bruidegom gekom. Dié wat gereed was, het saam met hom ingegaan na die bruilof toe, en die deur is gesluit. 
  11. “Later kom die ander meisies ook daar aan en roep: ‘Meneer, meneer, maak vir ons oop!’
  12. “Maar die bruidegom antwoord: ‘Ek sê vir julle: Ek ken julle nie!’
  13. “Waak dan, omdat julle nie weet op watter dag en uur dit sal gebeur nie.”

PEARL FOR EACH DAY: 

 (Matthew 25:1-13) 

Thursday 13 March 2025. 

“YOU KNOW NEITHER THE DAY NOR THE HOUR:”

  1. “Then the Kingdom of God will be like ten virgins who took their lamps and went to meet the bridegroom. 
  2. “Five of them were foolish, and five were wise. 
  3. “For when the foolish took their lamps, they took no oil with them,
  4. “but the wise took flasks of oil with their lamps. 
  5. “As the bridegroom was delayed, they all became drowsy and slept. 
  6. “But at midnight there was a cry: ‘Here is the bridegroom! Come out to meet Him!’
  7. “Then all those virgins rose and trimmed their lamps. 
  8.  “And the foolish said to the wise: ‘Give us some of your oil, for our lamps are going out.’
  9. “But the wise answered, saying: ‘Since there will not be enough for us and for you, go rather to the dealers and buy oil for yourselves.’
  10. “And while they were going to buy, the bridegroom came, and those who were ready, went in with him to the marriage feast, and the door was shut. 
  11. “Afterwards the other virgins came also, saying: ‘Lord, lord. Open to us!’
  12. “But he answered: ‘Truly I say to you: I do not know you!’
  13. “Watch therefore, for you know neither the day, nor the hour.”

THERE WILL BE WEEPING AND GNASHING OF TEETH:

Woensdag 12 Maart 2025.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Matthéüs 24:45-51) 

DAAR SAL HULLE HUIL EN OP HULLE TANDE KNERS: 

  1. “Wie is einlik die getroue en verstandige slaaf, vir wie sy eienaar oor sy ander slawe aangestel het, om hulle op tyd kos te gee? 
  2. “Dit is die slaaf vir wie hy by sy tuiskoms so aan die werk sal kry. Gelukkig is hy!
  3. “Dit verseker ek julle: Hy sal hom aanstel oor alles wat hy besit. 
  4. “Maar as dit ‘n slegte slaaf is, sal hy by homself dink: ‘My eienaar bly lank weg.’
  5. “Dan sal hy die ander slawe begin slaan, en saam met die dronkaards begin eet en drink. 
  6. “Die eienaar van daardie slaaf sal op ‘n dag kom dat hy dit nie verwag nie, en op ‘n uur wat hy nie vooraf weet nie. 
  7. “Dan sal sy eienaar hom laat doodmaak, en hom die lot van huigelaars laat deel. Daar sal hulle huil en op hulle tande kners.”

PEARL FOR EACH DAY: 

 Wednesday 12 March 2025. 

(Matthew 24:45-51)

THERE WILL BE WEEPING AND GNASHING OF TEETH: 

  1. “Who then is the faithful and wise servant, whose master has set him over his household, to give them their food at the proper time?
  2. “Blessed is that servant whom the master will find so doing when he comes. 
  3. “Truly I say to you, he will set him over all his possessions. 
  4. “But if that wicked servant says to himself: ‘My master is delayed,’
  5. “and begins to beat his fellow servants, and eats and drinks with drunkards,
  6. “the master of that servant will come when he does not expect him and at an hour he does not know, 
  7. “and will cut him in pieces and will put him with the hypocrites. In that place there will be weeping and gnashing of teeth.”

Met dank aan Annatjie Wright. Mag God jou ryklik seën. 

“YOU DO NOT KNOW ON WHAT DAY YOUR LORD IS COMING:”

Dinsdag 11 Maart 2025. ++

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Matthéüs 24:37-44) 

“JULLE WEET NIE WATTER DAG JULLE HERE KOM NIE:”

  1. “Soos dit in die dae van Noag was, sal dit ook wees by die koms van die Seun van die mens.
  2. “In daardie dae voor die sondvloed, het hulle soos gewoonlik geëet en gedrink en getrou, tot op díe dag dat Noag in die ark ingegaan het. 
  3. “Hulle het nie besef wat aan die gang was nie, totdat die sondvloed gekom en hulle almal weggesleur het. Net so sal dit gaan by die koms van die Seun van die mens. 
  4. “Dan sal twee mense op die land werk, die een sal saamgeneem, en die ander een agtergelaat word. 
  5. “Twee vroue sal by die meul koring maal, die een sal saamgeneem, en die ander agtergelaat word.  
  6. “Bly dus waaksaam, omdat julle nie weet watter dag julle Here kom nie. 
  7. “Onthou, dat as die huiseienaar geweet het watter tyd van die nag die dief kom, sou hy wag gehou het, en nie toegelaat het dat daar in sy huis ingebreek word nie. 
  8. “Om dieselfde rede moet julle ook altyd gereed wees, want die Seun van die mens kom op ‘n uur dat julle dit nie verwag nie.”

PEARL FOR EACH DAY: 

 Tuesday 11 March 2025. 

(Matthew 24:37-44)

“YOU DO NOT KNOW ON WHAT DAY YOUR LORD IS COMING:”

  1. “For as were the days of Noah, so will be the coming of the Son of man. 
  2. “As in those days before the flood, they were eating, drinking, marrying and giving in marriage, until the day when Noah entered the ark, 
  3. “and they were unaware until the flood came and swept them all away. So will be the coming of the Son of man. 
  4. “Then two men will be in the field, one will be taken, and one left. 
  5. “Two women will be grinding at the mill, one will be taken and one left. 
  6. “Therefore, stay awake, for you do not know on what day your Lord is coming. 
  7. “But know this: That if the master of the house had known in what part of the night the thief was coming, he would have stayed awake, and would not have his house be broken into. 
  8. “Therefore, you also must be ready, for the Son of man is coming at an hour you do not expect.”

‘n Spesiale dankie aan Alta van Vuuren, vir hierdie mooi en liefdevolle wense.