Dinsdag 1 April 2025.
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Lukas 20:27-40)
HY IS NIE DIE GOD VAN DIE DOOIES NIE, MAAR VAN DIE LEWENDES:
- ‘n Aantal Sadduseërs – dit is die mense wat ontken dat daar ‘n opstanding uit die dood is – kom toe nader en vra vir Jesus:
- ‘Meester, Moses het vir ons voorgeskryf: As iemand ‘n getroude broer het, wat kinderloos sterwe, moet een van sy broers met sy weduwee trou, en vir sy broer kinders verwek.
- ‘Nou was daar sewe broers. Die oudste het getrou en kinderloos gesterwe.
- ‘Ook die tweede
- ‘en die derde het met die weduwee getrou en kinderloos gesterwe, en so het dit met al sewe gegaan.
- ‘Daarna het die vrou ook gesterwe.
- ‘Die vrou nou, wie se vrou word sy met die opstanding? Al sewe het haar mos as. vrou gehad.’
- Maar Jesus antwoord hulle: “In hierdie wêreld trou die mense met mekaar,
- “maar dié wat waardig geag is om deel te hê aan die toekomstige wêreld, en aan die opstanding uit die dood, trou nie meer nie.
- “Hulle kan ook nie meer sterwe nie; hulle is soos die engele. Hulle is kinders van God, omdat hulle uit die dood opgestaan het.
- “Dat die dooies opgewek word, het Moses ook aangedui waar hy in die gedeelte oor die brandende doringbos praat van die ‘Here, die God van Abraham, die God van Isak, en die God van Jakob.’
- “Hy is nie God van dooies nie, maar van lewendes, want by Hom leef hulle almal.”
- Toe sê sommige van die skrifgeleerdes: ‘Meneer, U het goed geantwoord.’
- Daarna het hulle nie meer gewaag om Hom ‘n enkele vraag te stel nie.
PEARL FOR EACH DAY:
Tuesday 1 April 2025.
(Luke 20:27-40)
HE IS NOT THE GOD OF THE DEAD BUT OF THE LIVING:
- There came to Him some Sadducees, those who deny that there is a resurrection,
- and they asked Him a question, saying: “Teacher, Moses wrote to us that, if a man’s brother dies, having a wife but no children, the man must take the widow, and raise up offspring for his brother.
- ‘Now there were seven brothers. The first took a wife, and died without children.
- ‘And the second,
- ‘and the third took her, and likewise all seven, left no children and died.
- ‘Afterwards the woman also died.
- ‘In the resurrection therefore, whose wife will the woman be? For all seven had her as wife.’
- And Jesus said to them: “The sons of this age mary and are given in marriage,
- “but those who are considered worthy to attain to that age, and to the resurrection from the dead, neither marry, or are given in marriage,
- “for they cannot die anymore, because they are equal to angels, and are sons of God, being sons of the resurrection.
- “But that the dead are raised, even Moses showed in the passage about the burning bush, where he calls the Lord: ‘The God of Abraham, and the God of Isaac, and the God of Jacob.’
- “that He is not God of the dead, but of the living, for all live to Him.”
- Then some of the scribes answered: ‘Teacher, You Have spoken well.’
- They no longer dared to ask Him any questions.




