JUDAS ISCARIOT TO BETRAY JESUS:

Maandag 7 April 2025. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 22:1-6)  

JUDAS ISCARIOT BEPLAN. OM JESUS TE VERRAAI: 

  1. Die Fees van die Ongesuurde Brood wat Pasga genoem word was naby. 
  2. Die priesterhoofde en die skrifgeleerdes wou Jesus uit die weg ruim, maar omdat hulle bang was vir die volk, het hulle nog gesoek na ‘n manier om dit te doen. 
  3. Die satan het in Judas, wat Iskariot genoem is, en een van die twaalf was, ingevaar. 
  4. Hy het toe met die priesterhoofde en die offisiere van die tempelwag gaan praat, oor hoe hy Jesus in hulle hande kan laat kom. 
  5. Hulle was bly en het ooreengekom om hom daarvoor te betaal. 
  6. Hy het ingestem en na ‘n geskikte geleentheid gesoek om Hom te verraai waar die volk nie by is nie. 

(Matthéüs 26:15)

  1. Judas het gesê: ‘Wat sal julle my gee as ek sorg dat Jesus in julle hande kom?’ Hulle het hom toe dertig silwer-muntstukke betaal. 

Monday 7 April 2025.  

PEARL FOR EACH DAY:

(Acts 22:1-6)

JUDAS ISCARIOT TO BETRAY JESUS:

  1. The Feast of the Unleavened Bread drew near, which is called the Passover. 
  2. And the chief priests and the scribes were seeking how to put Jesus to death, but they feared the people.
  3. Then satan entered into Judas, called Iscariot, who was one of the twelve. 
  4. He went away and conferred with the chief priests and the scribes, and officers, how he might betray Jesus to them. 
  5. And they were glad and agreed to give him money. (Matthew 26:15 – Thirty pieces of silver.)
  6. So he consented and sought and opportunity to betray Him to them, in the absence of a crowd. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

Translation: Good morning. I wish you a beautiful day, filled with love, joy, happiness, sunshine and blessings. Enjoy your day. 

“CAN ANYTHING GOOD COME OUT OF NAZARETH?:”

Sondag 6 April 2025.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Johannes 1:43-51)

“KAN DAAR UIT NASARET IETS GOEDS KOM?”

  1. Die volgende dag het Jesus besluit om Galilea toe te gaan. Hy kry toe vir Filippus en sê vir hom: “Volg My!” 
  2. Filippus was van Betsaida afkomstig, van dieselfde dorp as Andreas en Petrus. 
  3. Filippus kry toe vir Natanael en sê vir hom: ‘Ons het Hom gekry van wie Moses in die Wet geskrywe het, en van Wie die Profete ook geskrywe het. Dit is Jesus van Nasaret, die Seun van Josef.’
  4. Maar Natanael sê vir hom: ‘Kan daar uit Nasaret iets goeds kom?’ ‘Kom kyk,’ het Filippus hom geantwoord. 
  5. Toe Jesus vir Natanael na Hom toe sien aankom, sê Hy van hom: “Hier is ‘n ware Israeliet, ‘n man in wie daar geen bedrog is nie!”
  6. Natanael vra Hom toe: ‘Waarvandaan ken U my?’ “Voordat Filippus jou geroep het,” antwoord Jesus hom. “Toe jy nog onder die vyeboom was, het Ek jou al gesien.”
  7. Toe roep Natanael uit: ‘Rabbi, U is die Seun van God, U is die Koning van Israel!’
  8. Daarop sê Jesus vir hom: “Glo jy omdat Ek vir jou gesê het, dat Ek jou onder die vyeboom gesien het?Jy sal nog groter dinge as dit sien.”
  9. Verder sê Jesus vir hom: “Dit verseker Ek julle: Julle sal die hemel oop sien, en julle sal die engele van God sien op- en afklim na die Seun van die mens toe.”

PEARL FOR EACH DAY: 

 Sunday 6 April 2025. 

(John 1:43-51)

“CAN ANYTHING GOOD COME OUT OF NAZARETH?”

  1. The next day Jesus decided to go to Galilee. He found Philip and said to him: “Follow Me,”
  2. Philip was from Bethsaida, the city of Andrew and Peter. 
  3. Philip found Nathanael and said to him: ‘We have found Him of whom Moses in the Law and also the Prophets wrote: Jesus of Nazareth, the Son of Joseph. ‘
  4. Nathanael said to him: ‘Can anything good come out of Nazareth?’ Philip said to him: ‘Come and see!’
  5. Jesus saw Nathanael coming toward Him, and said of him: “Behold, an Israelite indeed, in whom there is no deceit.” 
  6. Nathanael said to Him: ‘How do You know me?’ Jesus answered him: “Before Philip called you, when you were under the fig tree, I saw you.”
  7. Nathanael answered Him: ‘Rabbi, You are the Son of God! You are the King of Israel!’
  8. Jesus answered him: “Because I said to you: ‘I saw you under the fig tree,’ do you believe? You will see greater things than these.”
  9. And He said to him: “Truly, truly, I say to you: You will see heaven opened and the angels of God ascending and decending on the Son of man.”

TRUST IN GOD:

Saterdag 5 April 2025.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Markus 11:12-25) 

“JULLE MOET GELOOF IN GOD HÊ:”

  1. Toe hulle die volgende dag van Betanië af terugkom, het Jesus honger gekry. 
  2. Hy sien toe op ‘n afstand ‘n vyeboom met blare aan, en gaan daarheen, om te kyk of Hy nie miskien ‘n vy daaraan kry nie. Toe Hy daar kom, kry Hy niks nie, net blare, want dit was nie vyetyd nie. 
  3. Hy sê toe vir die boom: “Van jou sal niemand tot in der ewigheid ooit weer vye eet nie.” Sy dissipels het dit gehoor. 
  4. Hulle kom toe in Jerusalem aan. Jesus het na die tempel toe gegaan en die mense wat op die tempelplein besig was om te koop en te verkoop, daar uit te jaag. Die tafels van die geldwisselaars en die stoele van die duiwe verkopers het Hy omgegooi. 
  5. En Hy het niemand toegelaat om goed oor die tempelplein te dra nie. 
  6. Toe het Hy die mense geleer en gesê: “Staan daar nie geskrywe: ‘My huis sal ‘n Huis van gebed vir al die nasies wees’ nie? Maar julle het dit ‘n rowersnes gemaak.”
  7. Die priesterhoofde en die skrifgeleerdes het dit gehoor, en na ‘n plan gesoek om Hom om die lewe te bring, want hulle was bang vir Hom, omdat al die mense deur Sy leer aangegryp is. 
  8. Toe dit aand geword het, het Jesus en Sy dissipels uit die stad uit weggegaan. 
  9. Toe hulle die volgende môre vroeg by die vyeboom verbygaan, sien hulle dat die boom tot in sy wortels verdroog is. 
  10. Gedagtig aan wat Jesus gesê het, sê Petrus vir Hom: ‘Rabbi, kyk die vyeboom wat U vervloek het, is verdroog.’
  11. Jesus sê toe vir hulle: “Julle moet geloof in God hê! 
  12. “Dit verseker Ek julle: Elkeen wat vir hierdie berg sê: ‘Lig jou op en val in die see, en daarby nie in sy hart twyfel nie, maar glo dat wat hy sê sal gebeur, vir hom sal dit gebeur. 
  13. “Daarom sê Ek vir julle: Alles wat julle in die gebed vra, glo dat julle dit al ontvang het, en dit sal vir julle so wees. 
  14. “En wanneer julle staan en bid, en julle het iets teen iemand, vergewe hom; dan sal julle Vader wat in die hemel is, julle ook julle oortredinge vergewe.”

PEARL FOR EACH DAY: 

 Saturday 5 April 2025. 

(Mark 11:12-25) 

“HAVE FAITH IN GOD:”

  1. On the following day, when they came from Bethany, He was hungry. 
  2. And seeing in the distance a fig tree in leaf, He went to see if He could find anything on it to eat. When He came to it, He found nothing but leaves, for it was not the season for figs. 
  3. And He said to it: “May no one ever eat fruit from you again.” And His disciples heard it. 
  4. And as they came to Jerusalem. He entered the temple, and began to drive out all who sold, and those who bought in the temple, and overturned the tables of the money-changers, and seats of those who sold pigeons. 
  5. And He would not allow anyone to carry anything through the temple yard. 
  6. He was teaching them, and saying to them: “Is it not written: ‘My house shall be called a house of prayer for all the nations?’ But you have made it a den of robbers.”
  7. And the chief priests and the scribes heard it, and were seeking a way to destroy Him, for they feared Him, because all the crowd was astonished at His teaching. 
  8. When evening came, they went out of the city. 
  9. As they passed by the next morning, they saw the fig tree withered away to its roots. 
  10. And Peter remembered and said to Him: ‘Rabbi look! The fig tree that You cursed has withered.’ 
  11. And Jesus answered them: “Have faith in God. 
  12. “Truly I say to you: Whoever says to this mountain: ‘Be taken up and thrown into the sea, and does not doubt in his heart, but believes that what he says will come to pass, it will be done for him. 
  13. “Therefore I tell you: Whatever you ask in prayer, believe that you have received it, and it will be yours. 
  14. “And whenever you stand praying, forgive if you have anything against anyone, so that your Father Who is in heaven, also may forgive your trespasses.”

HAVE FAITH IN GOD:”

THE SON OF MAN DID NOT COME TO BE SERVED, BUT TO SERVE:

Vrydag 4 April 2025.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Markus 10:35-44)

DIE SEUN VAN DIE MENS HET NIE GEKOM OM GEDIEN TE WORD NIE, MAAR OM TE DIEN:

  1. Jakobus en Johannes, die seuns van Sebedeus kom toe na Jesus toe en sê vir Hom: ‘Here, ons wil graag hê U moet vir ons doen wat ons U gaan vra.’
  2. “Wat wil julle hê moet Ek vir julle doen?” Het Jesus daarop geantwoord. 
  3. Hulle het Hom geantwoord: ‘Wanneer U as Koning heers, laat ons dan langs U sit, die een aan U regterhand en die ander een aan U linkerhand.’
  4. “Julle weet nie wat julle vra nie,” antwoord Jesus hulle. “Kan julle die lydensbeker drink wat Ek drink, of met die doop gedoop word waarmee Ek gedoop word?”
  5. ‘Ons kan,’ sê hulle vir Hom. Daarop sê Jesus vir hulle: “Die beker wat Ek drink, sal julle drink, ja, en met die doop wat Ek gedoop word, sal  julle gedoop word. 
  6. “Maar om aan My regter of my linkerhand te sit, daaroor besluit Ek nie; dit is vir dié vir wie God dit gereed gemaak het.”
  7. Toe die tien ander dit hoor, was Hulle verontwaardig daaroor.
  8. Jesus roep hulle toe nader en sê vir hulle: “Julle weet dat dit by die nasies so is, dat hulle sogenaamde regeerders oor hulle baasspeel, en dat hulle groot manne die mag oor hulle misbruik. 
  9. “Maar by julle moet dit nie so wees nie. Elkeen wat in julle kring groot wil word, moet julle dienaar wees. 
  10. “En elkeen onder julle wat die eerste wil wees, moet julle almal se dienaar wees. 
  11. “DIe Seun van die mens het ook nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien, en Sy lewe te gee as losprys vir baie mense.”

PEARL FOR EACH DAY: 

 Friday 4 April 2025. 

(Mark 10:35-45)

THE SON OF MAN DID NOT COME TO BE SERVED, BUT TO SERVE:

  1. And James and John, the sons of Zebedee, came up to Him and said to HIm: ‘Teacher, we want You to do for us, whatever we ask of You.’
  2. And He said to them: “What do you want Me to do for you?”
  3. And they said to Him: ‘Grant us to sit one at your right hand and one at Your left, in Your Glory.’
  4. Jesus said to them: “You do not know what you are asking. Are you able to drink the cup that I drink, or be baptized with the baptism with which I Am baptized?”
  5. And they said to Him: ‘We are able.’ And Jesus said to them: “The cup that I drink, you will drink, and with the baptism with which I am baptized, you will be baptized, 
  6. “But to sit at My right hand or at My łeft, is not Mine to grant, but it is for those for whom it has been prepared by My Father. 
  7. And when the ten heard it, they were indignant to James and John. 
  8. And Jesus called them to Him, and said to them: “You know that those who are considered rulers of the Gentiles, lord it over them, and their great ones exercise authority over them. 
  9. “But it shall not be so among you. But whoever would be great among you, must be your servant. 
  10. “And whoever would be first among you, must be the slave of all.
  11. “For even the Son of man came, not to be served but to serve, and to give His life as a ransom to many.”

THERE WILL BE TERRORS AND GREAT SIGNS FROM HEAVEN:

Donderdag 3 April 2025.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 21:1-12) 

DAAR SAL SKRIKWEKKENDE DINGE WEES EN TEKENS VAN DIE HEMEL AF:

  1. Jesus het rondgekyk en die rykes hulle gawes in díe offergawe-kis sien gooi. 
  2. Hy sien toe ook ‘n arm weduwee twee klein muntstukkies daar ingooi, 
  3. en Hy sê: “Dit verseker Ek julle: Hierdie arm weduwee het meer ingegooi as al die ander. 
  4. “Hulle het almal iets uit hulle oorvloed in die offergawe-kis gegooi, maar sy het in haar gebrek alles ingegooi wat sy gehad het om van te lewe.”
  5. Toe sommige oor die tempel praat, oor die pragtige klippe en die gewyde geskenke waarmee dit versier was, sê Jesus: 
  6. “Alles wat julle sien – daar sal ‘n tyd kom dat nie een klip op die ander gelaat sal word nie. Alles sal afgebreek word.”
  7. Hulle vra Hom toe: ‘Here, wanneer sal hierdie dinge gebeur, en wat is die teken van wanneer dit gaan plaasvind?’
  8. Sy antwoord was: “Pasop dat julle nie mislei word nie, want baie sal onder My Naam kom en sê: ‘+Dit is Ek!’+ en ‘+Die tyd het aangebreek!’+ Moenie agter hulle aanloop nie!
  9. “Wanneer julle hoor van oorloë en opstande, moenie beangs raak nie, want hierdie dinge moet eers plaasvind, maar dit is nognie onmiddelik die einde níe.”
  10. Verder sê Hy vir hulle: “Die een nasie sal teen die ander te staan kom, en die een koninkryk teen die ander. 
  11. “Daar sal groot aardbewings wees, hongersnode en epidemies sal op baie plekke voorkom. Daar sal skrikwekkende dinge wees en groot tekens van die hemel af. 
  12. “Maar nog voordat  alles gebeur, sal hulle julle gevange neem en vervolg. Hulle sal julle oorlewer vir verhoor in die sinagoges en vir opsluiting in gevangenisse; hulle sal julle voor konings en goewerneurs bring, ter wille van My Naam.”

PEARL FOR EACH DAY: 

 Thursday 3 April 2025. 

(Luke 21:1-12)

THERE WILL BE TERRORS AND GREAT SIGNS FROM HEAVEN:

  1. Jesus looked up and saw the rich, putting their gifts into the offering box,
  2. and He saw a poor widow put in two small copper coins.  
  3. And He said: “Truly I tell you: The poor widow has put in more than all of them. 
  4. “For they all contributed out of their abundance, but she out of her poverty, put in all she had to live on.”
  5. And while some were speaking of the temple, how it was adorned with noble stones and offerings, He said: 
  6. “As for these things that you see, the days will come where there will not be left here, one stone upon another, that will not be thrown down.”
  7. And they asked Him: ‘Teacher, when will these things be, and what will be the sign, when things are about to take place?’
  8. And He answered: “See that you are not led astray. For many will come in My Name, saying: ‘+ I am He!’ and, ‘+the time is at hand!’+ Do not go after them.
  9. “And when you hear of wars and tumults, do not be terrified, for these things must first take place, but the end will not be at once.”
  10. Then He said to them: “Nation will rise against nation, and kingdom against kingdom. 
  11. “There will be great earthquakes, and in various places famines and pestilences. And there will be terrors and great signs from heaven.
  12. “But before all this they will lay their hands on you and persecute you, delivering you up to the synagogues and prisons, and you will be brought before kings and governors for My sake.”

THEY WILL RECEIVE THE GREATER CONDEMNATION:

Woensdag 2 April 2025.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 20:41-47)

HULLE SAL BAIE SWAAR GESTRAF WORD:

  1. Maar Jesus het vir hulle gevra: “Hoe kan hulle sê dat die Christus die Seun van Dawid is?
  2. “Dawid sê tog self in die Boek van díe Psalms: ‘Die Here het vir my Here gesê: ‘+Sit aan My regterhand,
  3. ‘*totdat Ek Jou vyande aan Jou onderwerp het.’+
  4. “Dawid noem Hom dus ‘Here,’ hoe kan Hy dan sy Seun wees?”
  5. Terwyl die hele volk na Jesus luister, sê Hy vir Sy dissipels: 
  6. “Pas op vir die skrifgeleerdes, wat altyd met hulle deftige klere aan rondstap. Hulle hou van die begroetings op straat, van die voorste banke in die sinagoges, en die ereplekke by die maaltye. 
  7. “Dit is hulle wat die huise van die weduwees inpalm, en vir die skyn lang gebede opsê. Hulle sal baie swaar gestraf word.”

PEARL FOR EACH DAY: 

 Wednesday 2 April 2025. 

(Luke 20:41-47)

THEY WILL RECEIVE THE GREATER CONDEMNATION:

  1. But Jesus said to them: “How can they say that the Christ is David’s Son?
  2. “For David himself says in the Book of Psalms: ‘The Lord said to my Lord: ‘+Sit at my right hand,
  3. “‘+until I make your enemies, Your footstool.’+
  4. David thus calls Him Lord, so how is He his Son?
  5. And in the hearing of all the people, He said to His disciples: 
  6. “Beware of the scribes, who walk around in long robes, and love greetings in the market places, and the best seats in the synagogues, and the places of honour at feasts, 
  7. “who devour widows’ houses, and for a pretense make long prayers. They will receive the greater condemnation.”