“DO YOU COMMIT ADULTERY?”

Maandag 8 en Dinsdag 9 Desember 2025. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Romeine 2:17-23)  

MOET NIE EGBREUK PLEEG NIE:

  1. “Jy dra die naam van Jood, jy vertrou daarop dat jy oor die wet van God beskik, en jy spog daarmee dat jy ‘n spesiale verhouding met God het. 
  2. “Ja, jy weet wat God van jou verwag; jy kan goed tussen reg en verkeerd onderskei, omdat jy wetsonderrig ontvang het. 
  3. “Jy beskou jouself as ‘n gids van die blindes, ‘n ligbaken vir mense wat in die donker verkeer – sonder God. 
  4. “Jy dink jy kan die onkundiges onderrig en die beginners touwys maak, omdat die wet vir jou die beliggaming van alle kennis en waarheid is. 
  5. “Hoe is dit dan dat jy wat vir ander leermeester speel, nie jou eie lewe ernstig opneem nie. Jy wat preek dat mens nie moet steel nie, steel jy nie ook nie?
  6. “Jy wat sê dat mens nie moet egbreuk pleeg nie, maak jy jou nie ook daaraan skuldig nie?Jy wat die afgode verafsku, doen jy nie ook mee aan die berowing van die tempels van die nie-Jode nie? 
  7. “Jy wat jou op God se wet beroem, jy beroof God van Sy eer, deurdat jy self Sy wet oordeel.”

Monday 8 and Tuesday 9 December 2025.

PEARL FOR EACH DAY:

(Romans 2:17-23)

“DO YOU COMMIT ADULTERY?”

  1. “But if you call yourself a Jew, and rely on the law and boast in God,
  2. “and know His Will and approve what is excellent, because you are instructed by the law;
  3. “and if you are sure that you yourself are a guide to the blind, a light to those who are in darkness, 
  4. “and an instructor of the foolish, a teacher of children, having the law, the embodiment of knowledge and truth – 
  5. “you then who  teach others, do you teach yourself? While you preach against stealing,  do you steal? 
  6. “You who say that one must not commit adultery? Do you commit adultery? You who abhor idols, do you rob temples?
  7. “You who boast in the law, dishonour God by breaking the law.”

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

Leave a comment