“BROTHER SAUL, RECEIVE YOUR SIGHT!”
Donderdag 23 en Vrydag 24 Oktober 2025.
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Handelinge 22:10-21)
“BROER SAUL, SIEN WEER:”
- Toe vra ek: Wat moet ek doen Here? Die Here sê toe vir my: ‘+Staan op en gaan Damaskus binne, en daar sal alles wat God bepaal het, dat jy moet doen, aan jou meegedeel word.’+
- “Ek is deur my reisgenote Damaskus aan die hand binnegelei, want die helder lig het gemaak dat ek niks kon sien nie.
- ‘“n Man met die naam Ananias het daar gebly. Hy het nougeset volgens die Joodse Wet gelewe, en by al die Jode dáár ‘n goeie naam gehad.
- Hy het na my toe gekom en by my kom staan en vir my gesê: ‘Saul, broer sien weer!’ En onmiddellik is my sig herstel, en het ek hom gesien!
- “Toe sê hy: ‘Die God van ons voorvaders het jou uitgekies om Sy Wil te ken, en om die Regverdige te sien, en Hom te hoor praat.
- ‘“Jy sal inderdaad vir alle mense Sy getuie wees, van wat jy gesien en gehoor het.
- ‘“En nou, waarom nog wag? Staan op en laat jou doop, en jou sondes afwas! Jy het mos Sy Naam aangeroep!’
- “Ek is terug Jerusalem toe en terwyl ek in die tempel besig was om te bid, het ek ‘n buitengewone geestelike ervaring gehad.
- “Ek het die Here gesien en Hy het vir my gesê: ‘+Maak gou! Gee dadelik pad uit Jerusalem. Hierdie mense sal verseker nie jou getuienis oor My aanvaar nie.’+
- “Toe het ek teëgestribbel: “Maar Here, hulle weet dat ék die man is wat orals in die sinagoges, die mense wat in U glo, gearresteer en laat slaan het.
- “En toe U getuie, Stefanus vermoor is, het ekself hulle ondersteun. Ek het sy moordenaars se klere opgepas!”
- “Toe sê die Here vir my: ‘
+Gaan! Ek wil jou ver wegstuur na die nie-Joodse nasies toe.’+”
Thursday 23 and Friday 24 October 2025.
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 22:10-21)
“BROTHER SAUL, RECEIVE YOUR SIGHT:”
- “And I said: What shall I do Lord?” And the Lord said to me: ‘+Rise, and go into Damascus and there you will be told all that is appointed for you to do.’+
- “And since I could not see because of the brightness of that light, I was led by the hand by those who were with me, and came into Damascus.
- “And one, Ananias, a devout man according to the Law, well spoken of by all the Jews who lived there,
- “came to me, and standing by me, said to me: ‘Brother Saul, receive your sight.’ “And at that very hour, I received my sight and saw him.
- “And he said: ‘The God of our fathers appointed you to know His Will, to see the Righteous One, and to hear a voice from His mouth,
- ‘“for you will be a witness for Him to anyone of what you have seen and heard.
- ‘“And now, why do you wait? Rise and be baptized and wash away your sins, calling on His Name.’
- “When I had returned to Jerusalem, and was praying in the temple, I fell into a trance,
- “and saw HIm saying to me: ‘+Make haste and get out of Jerusalem quickly, because they will not accept your testimony about Me.’+
- “And I said: Lord, they themselves know that in one synagogue after another, I imprisoned and beat those who believed in You.
- “And when the blood of Stephen Your witness was being shed, I myself was standing by and approving and watching over the garments of those who killed him.
- “And He said to me: ‘+Go, for I Will send you far away to the Gentiles.’+”
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid.
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations.
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)