ONE GOES HUNGRY, ANOTHER GETS DRUNK:

Maandag 21 Oktober 2024.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Korinthiërs 11:20-27)

“PARTY BLY HONGER EN PARTY DRINK TE VEEL:”

  1. “Wanneer julle dan as Gemeente saamkom, is dit nie meer die Nagmaal van die Here wat julle vier nie,
  2. “want by die gemeenskaplike maaltyd eet elkeen gou sy eetgoed, met die gevolg dat party honger bly en party te veel drink. 
  3. “Het julle dan nie huise waar julle kan eet en drink nie? Of het julle nie eerbied vir die Gemeente van God nie, en wil julle die armes verneder? Wat moet ek vir julle sê? Moet ek julle prys? Hiervoor prys ek julle beslis nie!
  4. “Ek het van die Here ontvang wat ek ook aan julle oorgelewer het: Die Here Jesus het in die nag waarin Hy oorgelewer is, brood geneem, 
  5. “en, nadat Hy God daarvoor gedank het, het Hy dit gebreek en gesê: ‘+Dit is My liggaam: Dit is vir julle. Gebruik dit tot My gedagtenis.’+
  6. “Net so ook het Hy nà die maaltyd die beker geneem en gesê: ‘+Hierdie beker is die Nuwe Verbond, wat deur My bloed verseël is. Gebruik dit, elke keer as julle daaruit drink, tot My Gedagtenis.’+
  7. “Elke keer as julle van hierdie brood eet, en uit die beker drink, verkondig julle die dood van die Here, totdat Hy kom.  
  8. “Elkeen wat op ‘n ongepaste wyse van die brood eet en uit die beker van die Here drink, sal skuldig wees aan sonde teen die liggaam en die bloed van die Here.”

PEARL FOR EACH DAY: 

Monday 21 October 2024. 

(1 Corinthians 11:20-27) 

“ONE GOES HUNGRY, ANOTHER GETS DRUNK:”

  1. “When you come together, it is not the Lord’s Supper that you eat. 
  2. “For in eating, each one goes ahead with his own meal. One goes hungry, another gets drunk. 
  3. “What! Do you not have houses to eat and drink in? Or do you despise the Church of God, and humiliate those who have nothing? What shall I say to you? Shall I commend you in this? No, I will not! 
  4. “For I received from the Lord what I also delivered to you, that the Lord Jesus on the night when He was betrayed, took bread,
  5. “and when He had given thanks, He broke it and said: ‘+This is My body which is for you. Do this in remembrance of Me.’+
  6. “In the same way also He took the cup after supper, saying: ‘+This cup is the new covenant in My blood. Do this as often as you drink it, in remembrance of Me.’+
  7. “For as often as you eat this bread and drink this cup, you proclaim the Lord’s death until He comes. 
  8. “Whoever therefore eats the bread or drinks this cup of the Lord in an unworthy manner, will be guilty concerning the body and blood of the Lord.”

Leave a comment